Kaalvoet vrou van die Drakensberge

* Dis nie net deernis nie, maar het 'n toon van vasberadenheid, wilskrag en vooruitgang nagestreef.   Net soos wat Boere leiers en vegters spesiaal gemaak is, is ons Trekkervroue uniek gemaak en kon deur die hardste omstandighede veg.   Die Trekkervroue en kinders was op hul eie manier ons heldinne wat ons daagliks kan herdenk, nie… Continue reading Kaalvoet vrou van die Drakensberge

Kaapstad lughawe: Corne Mulder (VF+)

Wat is "sinvol" aan Krotoa  of selfs geloofwaardig? Nog minder beteken dit iets vir ons volk se vryheid - daarom moet daar vir selfbeskikking gestem word in 2019 - stem Front Nasionaal sodat ons 'n mandaat kan verkry om dit verder te neem. Wie en wat is die Krotoa / Eva sage nou eintlik? "Die… Continue reading Kaapstad lughawe: Corne Mulder (VF+)

Wie en wat was Krotoa (Eva) (2)

VERDER OOR EVA/KROTOA Daniel Lotter Front Nasionaal Suid-Afrika Na aanleiding van die lewendige debat hier oor die kwessie van die Khoi-vrou, Krotoa (of Eva), is dit dalk goed om te kyk na wat ons verder van haar weet. Anders as wat sy in die nuwe Afrikaanse rolprent KROTOA uitgebeeld word as ‘n 10 jarige Khoi… Continue reading Wie en wat was Krotoa (Eva) (2)

Wie was Eva / Krotoa (1)

Ingeligtes wat weet wie en wat  Krotoa regtig was sal nie dat so 'n naam eers skakel met die hedendaagse vooruitgang nie.   Daar is baie aantekeninge hieroor wat verkry kan word.  Maar duidelik is daar "hoogsgeleerdes" wat nie regtig wil weet wie en wat Krotoa is of waarvandaan of die werklike geskiedenis en dan aan… Continue reading Wie was Eva / Krotoa (1)

Wepener aanval 10 Maart 2019

  Ons harte gaan uit na die jong man, die hoeveelste blanke aanvalle in die maand - ons wens die jongman sterkte toe en algemene herstel, gebede gaan op vir die familie.   En die twee van hulle is lafhartig om een jong seun so te vermink. The son of Riaan Wilken's sister was attacked and… Continue reading Wepener aanval 10 Maart 2019

Derby aanval 9 Maart 2019

Skokkend om te lees hoe die terroriste inbars in ons huise,  ons blankes aanval en vermink - vir dood agtergelaat.  Duidelik het hulle geslaan om haar dood te slaan - om 'n ouerige persoon deur soveel trauma te plaas terwyl haar man in 'n rystoel is.  Sterkte word hulle toegebid vir algehele herstel. Gaan ons … Continue reading Derby aanval 9 Maart 2019

Barberton aanval 29 Januarie 2019

Ses gewapende terroriste het die Bakker familie op Barberton vir twee en 'n half uur aangehou en gemartel.    Terroriste wat gewapen 'n huis binnestap is beslis nie gewone misdaad nie.   Sulkes gaan om daardie gesin skade te berokken of dood te maak.    Verseker het ons meer as beskerming nodig om hierdie tipe aanvalle… Continue reading Barberton aanval 29 Januarie 2019

Zwelithini: Traditional leaders: SA – budget

  The Zulu king and traditional leader,  Goodwill Zwelithini's annual budget is set to be R75m during the 2021/22 financial year and it will increase slightly this year to R66m from  R65.8m in 2018.   This is according to the estimates of the provincial revenue and expenditure for 2019/20 prepared by the KwaZulu-Natal provincial treasury and… Continue reading Zwelithini: Traditional leaders: SA – budget

Begroting – tradisionele leiers 2019

* Dis net die begin, en weer begroting en natuurlik sal al hierdie tradisionele leiers hulle pond vleis vanuit die staatskas verkry, soos dit jaarliks gedoen word.   Lig u mense in wat aangaan.   Ons  het almal sedert 1994 onder die indruk verkeer dat tuislande weg is (aparte gebiede) - toe nie - dit het Trustgebiede… Continue reading Begroting – tradisionele leiers 2019

Nersa and Eskom

Energy regulator Nersa has published the outcomes of its public consultations over Eskom’s request for tariff hikes to recoup lost revenue. Wie se skuld is dit dat Eskom geld verloor, nie die gebruikers wat hul elektrisiteit betaal of voorafbetaalde meters.  Dis diefstal wat nie vasgevat word en die korrupsie wat plaasvind.  Eskom se bestuur is… Continue reading Nersa and Eskom

Eskom, Nersa, Salga and Municipalities

Nersa forced this higher tarrifs onto the real tax payer and citizens of South Africa.  Not to the people of Soweto that get all their electricity for free.     The Sunday Times of 8 March 2019 reported that Salga (the South African Local Government Association  believes the electricity tariff hike which National Energy Regulator of… Continue reading Eskom, Nersa, Salga and Municipalities

Nersa and tariffs

  NERSA is part of an Umbrella Fund which is administered by Sanlam Umbrella Fund. The plan is funded by payment from the employer and employees. The Umbrella Fund is managed by the Board of Trustees consisting of professional trustees and a Principal Officer who are usually practitioners in the retirement fund industry.   Payments to defined contributions… Continue reading Nersa and tariffs

Nersa

The National Energy Regulator (NERSA), a Schedule 3A Public Finance Management Act, 1999 (Act No. 1 of 1999) Public Entity was established on 1 October 2005 in terms of the National Energy Regulator Act, 2004 (Act No. 40 of 2004) to regulate: >>  Electricity industry (Electricity Regulation Act, 2006 (Act No. 4 of 2006)) >>  Piped-Gas industry (Gas Act,… Continue reading Nersa

Torture of cattle – Marteling van vee

Someone who is hungry, does not cut off an ox or sheep's ankles to see him suffer like in the photo.   If someone is hungry, usually he/she ask for something to eat. Someone who is hungry does not break into homes and businesses,  torture the owner of the house or rape the women and children. … Continue reading Torture of cattle – Marteling van vee

Dangerous Weapons Act (15 of 2013)

Moenie enige terreurdade goedkeur nie.  Indien iemand 'n klip optel om dood te gooi beteken dit selfverdediging mag inskop.   Daar is al baie motorryers doodgegooi met bakstene, en dis onregverdig dat elke protesaksie motorbande brand, wat alles besoedel.   Dis nie vreedsaam om 'n baksteen of klip op te tel om te beseer nie nog minder… Continue reading Dangerous Weapons Act (15 of 2013)

Cape Vulture:The Largest South African Raptor

* CAPE VULTURE -ENDANGERED English: Cape Griffon Vulture, Cape Vulture, Kolbe’s Griffon AFR: Kransaasvoël Die Krans Aasvoël is Suider-Afrika se enigste endemiese aasvoël spesie en alhoewel hierdie aasvoël spesie waarskynlik die mees bestudeerde aasvoël in Afrika is, daal hulle getalle nog steeds. * Die Kaapse Aasvoëls is unieke roofvoëls in dat hulle sosiale voëls is, en vorm… Continue reading Cape Vulture:The Largest South African Raptor

Oos-Kaap – Eastern Cape (Balloch)

  * Balloch is a natural heritage site because of the Cape and Bearded Vulture colonies that nest in the basalt cliffs which form a broad band in the mountains.Balloch is situated in the Wartrail area of the Barkly East district in the Eastern Cape. It is close to the southern tip of Lesotho, which… Continue reading Oos-Kaap – Eastern Cape (Balloch)