Ramaphosa besittings – B-BBEE

Ramaphosa en sy hele familie is lief  vir mag en smagting na eiendom en besittings (eiendom, aandele, bates).   Hulle besit nie net een plaas en eiendom nie.    Doen hulle dit vir hulself, of word hul vergoed as die “koordineerder” van die “onsigbare manipuleerders” ?   Dis waarneembaar voor 1990 dat handjies is geskud – Oppenheimer was lief om uit te deel aan sommiges wat vandag die “die land in die afgrond in bestuur” … voor die Anglo Boere oorloë het dit oor minerale gegaan wat in die grond is, en dit gaan vandag steeds daaroor – al hierdie ryk sakemanne word verryk uit B-BBEE maatskappye en veral minerale.    Swart bemagtiging het in Dakar begin, dit was alreeds daar voorgestel om ons te vernietig.

Related image

***

Die links verligte liberale media is maar een van die vele waghonde van die regering.  Daar word eenvoudig eensydige vingers gewys na die blankes wat kwansuis alles besit, terwyl armes juis elke pennies moes omdraai om besittings te bekom en ten duurste afbetaal.

As voorbeeld – ‘n Eiendom (plaas of huis) wat aanvanklik vir R500 000 aangekoop is, is daar na 25 jaar beslis nie net R500 000 betaal aan al die rente-op-rente skuld delgings aan die betrokke finansiële instellings nie.   Banke, is almal B-BBEE en word ryk uit die wat skuld maak en oor 25 jaar of meer afbetaal.

Dis naamskending en skending van menseregte om blankes uit te sonder of te beskuldig daar is eiendomme gesteel of hulle was bevoorreg in die sogenaamde apartheidsjare.  Waar is die bewyslas van die wat so beskuldigings uitdeel dat blankes eiendom gesteel het.  Enige persoon in Suid-Afrika kan lenings aangaan, en ook die wat so bohaai opskop oor grond diefstal.   Banke is ook onderworpe aan wetgewing van dieselfde regering wat lenings goed of afkeur.   Niemand kan net by ‘n bank instap om ‘n lening aan te gaan sonder sekere vereistes wat nie nagekom word nie.   Diegene wat so bohaai opskop moet maar die regering gaan vra wat die wetgewing implementeer.  Hoekom vra hulle nie eerder vir die regering wat word van die 5000 plase wat deur belastinggeld aangekoop is sedert 1994 nie of waarheen verdwyn al die geld wat so gesteel word.

Daar is baie feite op die tafel.  Feite wat ook nie ge-ignoreer kan word is die hoeveelheid besighede en maatskappye, wat suksesvol was, heelwat werk verskaf het, se deure is al sedert 1994 gesluit om die ekonomie totaal te laat tuimel.

As voorbeeld:  hoeveel banke het gekom en gegaan, is weer begin onder ‘n ander naam, waar openlik alles gesteel was, en dan word daar die een na die ander kommissie deur die ANC/parlement aangestel en niemand word vervolg nie.   Geld wat bly uitvloei, maar geen terroris wat so steel word vasgevat of beboet nie.

Waar word al hierdie korrupsiegeld deur SARS as inkomste gelys?  SARS word ook deur regering beheer.  Daar is ‘n tendens van “beheer” “kontrole” “manipulasie” ook in die landbousektor aan die gang om soveel grond en eiendomme as moontlik in te palm.  Daar is al hoeveel geld aan al die staatsbeheerde instellings (SOE) bewillig en tog verdwyn daardie geld soos mis voor die son en die terroriste wat dit vat gaan steeds voort daarmee.

***

Waar kom al die geld vandaan?

Ons het die geleentheid gehad om Mnr. Cyril Ramaphosa se Ntaba Nyoni Ankole Produksieveiling 10 Mei by te woon.

***

*

RAMAPHOSA het die B-BBEE ge-inisieer en laat implementeer – voor Mandela dood is.   B-BBEE is ook in die grondwet (fw de klerk-soros-slovo) vervat.

Ramaphosa voorlegging: Commission

Ramaphosa – swart bemagtiging kommissie

Ramaphosa : B-BBEE

BEE is racism and discrimination

Cyril Ramaphosa – Shanduka

***

WHAT IS B-BBEE?

Legislations

A quick overview of the Five elements of Black Economic Empowerment.

***
***

Sonder B-BBEE sou hy dit ook nie kon maak nie.

Image may contain: outdoor and nature
***

Wat ‘n grap is hierdie parlement in SA nie ???? 

Ramaphosa: “Ons bou ‘n land waar ‘n persoon se vooruitsigte nie bepaal word deur die kleur van hulle vel nie” Gaan BBBEE mee weggedoen word?!!!!! – n e e e e  –  n o o o

***

This Is South Africa President Cyril Ramaphosa lifestyle & Biography. you wants to know South Africa President Cyril Ramaphosa lifestyle & Biography? please watch this video.

***

14 gedagtes oor “Ramaphosa besittings – B-BBEE”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s