* The two independent recognised Boer Republics were annexed by the British empire and during colonial rules in southern Africa. Those republics were not the only Boer republics in southern Africa, there were more. In 1900 there was NO country with the name South Africa. The Union of SA started 1910 and legislations were… Continue reading UN Resolution 1514 Self-determination for people
Kategorie: Selfbeskikking
Portuguese-Portugees and SA
Die Portugese taal gaan baie ver terug en kan nie anders om te dink hoe Portugese seevaarders om ons kus gewandel het voor ons as volk uiteindelik hier gebore is nie. Die Portugese taal word nie net in Portugal gepraat nie. Dit maak ander landsbewoners wat Portugees magtig is nie burgers van Portugal nie… Continue reading Portuguese-Portugees and SA
Volksvryheid
* Die welbekende en beplande Britse Jameson-inval in die ou Transvaal (ZAR en later Vrystaat), het destyds groot belangstelling en kontroversie veroorsaak en was waarskynlik een van die hoofoorsake van die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902. Dit is beplan en gelei deur Cecil Rhodes en ander engelse se lojale en naaste vertroueling, dr Leander Starr Jameson. Dit… Continue reading Volksvryheid
Witkruis monument 2021 Boer and farmers killed in South Africa
*Jaarliks word name van vermoorde Boere en hul families hierby gevoeg - dis altyd hartseer en simpatie aan elkeen wat iemand verloor het. Familielede woon die verrigtinge by, al is dit net 'n troos daar is ander geliefdes wat hul vooruitgegaan het. Ons moet nooit vergeet nie. Woon dit gerus by dan sal u… Continue reading Witkruis monument 2021 Boer and farmers killed in South Africa
Vroue inspirasie – Women inspiration
* Elkeen van ons, vroulik, manlik, kind en volwassene, het 'n ander siening oor inspirasie, veral met die oë op persoonlike ervaring gerig. Dit wat hul dryfveer is vir 'n beter toekoms en dag van more. Inspirasie vir geleerdheid en ervaring is belangrik vir enige persoon se ontwikkeling en toekoms. Sonder kennis en die nodige… Continue reading Vroue inspirasie – Women inspiration
Self-determination Caprivi (CCC)
Die skrywe rakende die Caprivi voorsitter (CCC) verduidelik allesomvattend en word gedeeltes hieronder aangehaal. Dit kom voor of 'n herhalingstipe van die Suid-Sudan patroon nagevolg word van meerderheid wat minderheidsvolk onderdruk. Asook 'n tipe van identiese ervaring plaasgevind het wat ons as Boere tydens en na die Anglo-Boere oorloë ervaar het waar ons in anneksasies… Continue reading Self-determination Caprivi (CCC)
Truman Doctrine America
It was stated that the rationale for the policy developed in the Truman Doctrine drew heavily upon American ideological support of the principle of self-determination. However, the new interpretation changed America's early historic role of merely expressing sympathy to one of active and official economic and military support of the self-determination of "free peoples" who… Continue reading Truman Doctrine America
Independence (Catalonia)
Wanneer daar multi-kulture in een land is, waar veral minderheidsvolke onderdruk word of teen wie daar gediskrimineer word, is dit niks minder as reg dat so 'n volk (e) hul menseregtigheid terugkry en 'n kans gegee word om hul internasionale reg uit te oefen. Tot wie se voordeel word onafhanklikheid toegeken - beslis nie vir… Continue reading Independence (Catalonia)
Freedom Self-determination – Selfbeskikking
Elke volk het 'n internasionale reg om selfbeskikking te verkry - die Boere en Afrikaners (blankes hierby ingesluit wat die wil het). Volke kan hul onafhanklikheid verkry op grond van hul etnisiteit, onderdrukking, rassisme en menseregteskendings. Die reg van alle volke op selfbeskikking is een van die kernbeginsels van die internasionale reg, en op… Continue reading Freedom Self-determination – Selfbeskikking
Estonia – Independence
Jaan Poska: “Today is the most important day of the past 700 years for Estonia, because today, for the first time, Estonia alone will determine the future fate of its people.” Elke volk het die reg om hulself te regeer in gebiede wat hulle sin is. Estonia is daardie onafhanklikheid gegun as volk om oor… Continue reading Estonia – Independence
Internasionale reg tot onafhanklikheid
* Geen melding word gemaak dat daar eers wetgewing geskryf behoort te word waar volke verkies om deur hulself regeer te word nie en dan eers kwalifiseer na so 'n wetgewing wat deur 'n sogenaamde demokratiese stelsel gaan of wat ge-implementeer moet word om selfbeskikking te verkry nie. Die Grondwetregters wat deur sekere groepe en… Continue reading Internasionale reg tot onafhanklikheid
Minerals – SA – Minerale
The Economic activity in South Africa has been focused on mining activities. South Africa’s political, social and economic landscape has been dominated by mining industries. The country’s stock exchange in Johannesburg was established in 1887, a decade after the first diamonds were discovered on the banks of the Orange River, and almost simultaneously with the… Continue reading Minerals – SA – Minerale
Possible new countries for people
Verskeie lande se minderhede soek hul eie regering en onafhanklike gebied, juis omrede hul onderdruk word, en soos in Suid-Afrika word daar teen alle blankes - Boere en Afrikaners gediskrimineer. Sommige lande se minderheidsleiers wat selfbeskikking verlang, word vir etlike jare in tronke gegooi - wat 'n vernedering en menseregteskending.But most of us have to… Continue reading Possible new countries for people
Fourteen points declaration and “world order” (08.01.1918)
Sowat HONDERD jaar gelede - was daar reeds die vredesplanne uitgestippel en word daar ook na die "wêreld order" verwys asook na die Verenigde Nasies - die voorloper. Die Veertien punt deklarasie. Q. The Fourteen Points, (January 8, 1918), declaration by U.S. Pres. Woodrow Wilson during World War I outlining his proposals… Continue reading Fourteen points declaration and “world order” (08.01.1918)
Boere aanval herleef
* Heelwat Boere en konserwatiewe Afrikaner volksmense is sedert 1994 op plase of stede/ dorpe, aangerand, verkrag, gemartel en uitvermoor. Die aanvalle hou net nie op nie. En die dieper betekenis van moorde en aanvalle, swart bemagtiging sal baie min verstaan, want heelwat dink die kommunistiese regering sal die oplossings gee. Hulle gaan en sal… Continue reading Boere aanval herleef
Self-determination – Katalonia
Is this only a "spell", to stop people, where people like in Katalonia want their freedom, they are not allowed to demonstrate, then the police are there and just take their leaders in. They do not want Katalonia to have their freedom. If you look at their history, they were a separate country on its… Continue reading Self-determination – Katalonia
Catalonia – self-determination (full sovereignty
What is freedom for people to have in life - is to enjoy life, all people have an international human right to rule themselves, independently. International professors criticize Spain’s attitude towards Catalan self-determination. Expert Liah Greenfeld claims it is not up to Spanish authorities to decide if people of Catalonia express wish to become a… Continue reading Catalonia – self-determination (full sovereignty
Ingonyama Trust – King Goodwill Zwelithini –
7 August 2019 - King Goodwill Zwelithini is not pleased with plans to have the Ingonyama Trust Land Act repealed and has vowed to fight for the 2.8 million hectares of land in KwaZulu-Natal that is under his custodianship as the sole trustee. We look at five things that the King has previously said about… Continue reading Ingonyama Trust – King Goodwill Zwelithini –
Schools disappeared within 3 weeks – two months: Eastern Cape
WIE BETAAL HIERVOOR? Sommige kinders en gemeenskappe steun eerder korrupsie, diefstal, afbrand en afbreek, soos skole wat baksteen vir baksteen weggedra is. More than R60 million damages and lost. Masangwana Primary school in New Brighton. Remains of the Gqebera High schools The school just disappeared, in a matter of weeks - looted to… Continue reading Schools disappeared within 3 weeks – two months: Eastern Cape
Equality and Dignity, violation of human rights Boer people
* It's been for several decades that the South African government (ANC and their other cadres in parliament) think the Boer people have no human rights or economic freedom. The leaders in South African parliament and supporters don't see us as citizens in the country, but as "settlars". As Boer people, we do have an… Continue reading Equality and Dignity, violation of human rights Boer people













