Minerale – Xolobeni

‘n Groot sweer is besig om te vorm op die myngebied en sommige sake in howe sloer in sommige gevalle al baie jare sonder oplossings met die plaaslike inwoners.  Trustgrond bly trustgrond?    Dis nie net blankes nie, maar ook swartes soos vermeld wat alles moet opgee.  Die sweer het reeds op verskeie plekke oopgebars en gaan nog meer oopbars.  Veral op of naby ou Trustgebiede is daar heelwat gevalle en daar is ‘n paar kritiese swere wat oopgebars het en wat nie baie bekend is aan ons almal nie.  Daar is al media dekking gedoen oor protesaksies.   Dit wil voorkom of kommunisme en “nasionalisering” hand aan hand loop en tot oor ‘die rand gedryf gaan word, wat beteken:  chaos op hierdie armes.   Die betrokke minister is tans Gwede Mantashe en hy moes ‘n verslag voorgelê het aan die parlement dat alle trustgebiede geneem moet word, net soos enige ander eiendom.

Samson Gwede Mantashe

Related image

There are wars in the rural areas – especially the trustland, previously known as homelands or reserves.  Most of those lands have only communal status.

READ MORE HERE TOO

Xolobeni mining chaos

 

April 2018

 

Mining Wars – 11 years ongoing against the mining
A decades-long battle between the small community of the Amadiba from the Xolobeni area in the Eastern Cape is nearing finality after judgment was reserved in a case in which the locals are fighting an Australian mining company from gaining rights to mine titanium in the area. The situation is complicated by the fact that there are some in the community who are in support of the venture and are led by the local chief. But Amadiba Crisis Community have vowed to defend the land with their lives if should come to that. Our Zimkhitha Manqinana is Mthatha.
https://www.youtube.com/watch?v=m24doMtUucgDaar is egter ook ander myne – waar inwoners geraak word, wat baie ongelukkig voel oor hulle net eenvoudig geignoreer word, daar is ook selfs hofsake nog nie afhandel nie.  Ten spyte van moratoriums du die ANC voort met hul agenda, of is dit nou dubbel agenda’s want dit kom voor asof oral is daar buitelandse mynmaatskappye betrokke en wat lekker voordeel trek uit inkomste uit ons minerale bronne.
Hier vind inhegtenisname plaas van die regsverteenwoordiger en Gwede Mantashe is duidelik ongeskik voorkom en omgekrap omdat sy woord nie aanvaar word as wet nie.  Oproepmakers vertel hul eie storie.

https://www.youtube.com/watch?time_continue=36&v=FYKR1CqSWfE

***

23 September 2018

There have been mixed reactions ahead of the visit by Mineral Resources Minister Gwede Mantashe today to the Xolobeni village in M-bizana in the Eastern Cape. The residents are divided over the granting of a mining license to mine titanium on the sand dunes near the village. Its just a month since Minister Mantashe declared a further two-year moratorium on mining applications for Xolobeni in the Eastern Cape’s Wild Coast, where competing interests over a potential titanium mine have resulted in violence and death.

https://www.youtube.com/watch?v=_xQvHiNI0vQ

 

 

 

 

 

Advertisements

4 gedagtes oor “Minerale – Xolobeni”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s