SAHRC (Human Rights): Any protest action that falls outside of this, such as: damaging or destroying schools and denying access to education during public protests is not constitutionally protected. In fact, in many instances, these actions may amount to a criminal offence. Protests should not be carried out in a manner that undermines the rights of others. Especially where children’s right to receive a basic education have been seriously undermined by protest action. When protestors resort to attacking people, destroying property, whether private or public they cease to be engaging in a genuine exercise of their right and descend rapidly into criminal action. Protestors need to refrain from destruction of property in order to make their poin – it is a crime. Protest action must be conducted in a manner that recognizes the rights of others.
*
Constitution: Section 17:
Everyone has the right, peacefully and unarmed, to assemble, to demonstrate, to picket and to present petitions.
*
As daar in ag geneem word dat die sogenaamde demokratiese grondwet spel dit uit dat almal die reg het tot protesaksie, sowel die Menseregte se bevinding, MAAR dat dit in vrede moet geskied en nie so luidrugtig en met geweerskote wat rondom leerders se geboue afgaan nie. Dit is beslis nie in vrede nie en tas die EFF, PAC en ander protesgangers die menseregte van ouers en leerders aan.
Die polisie het geen keuse om dan ook die nodige geweervuur (rubberkoeëls) te gebruik om massas te beheer nie. Dan is dit beslis nie wettig nie. Dit maak hul netso skuldig en is myns insiens ‘n totale onwettige protesaksies aan die gang, wat nie behoort plaas te vind in die tyd van eksamens of naby skole nie. Lees wat die menseregte kommisie daaroor uitgespreek het (uitspraak).
Politieke partye, soos die DA of die metropool wat toestemming verleen vir 100 persone, is ook onregverdig teenoor die leerders en maak die DA en metropool hul ook skuldig aan menseregteskendings.
Ouers en leerders wie tenagekom word, moet dit verder neem en al hierdie persone met hul politieke speletjies aankla vir skending van menseregte. Dit is ouers wat vir alles moet betaal en dis leerders wat hoegenaamd nie na wense kan presteer nie, omrede die radikale geweld rondom hulle. Kinders wat binne ‘n gebou sit waar alles buite afspeel, weet nie wat aangaan nie en kan dus emosionele gevolge vir hulle inhou asook hul studies belemmer.
*
SAHRC
Click to access WEBSITE%20Impact%20of%20protest%20on%20edu.pdf
The National Response Team should develop a community awareness programme that can be rolled out at a provincial level. This programme should clearly articulate that the Constitution guarantees the right to protest where this is done lawfully and peacefully. Any protest action that falls outside of this, such as: damaging or destroying schools and denying access to education during public protests is not constitutionally protected. In fact, in many instances, these actions may amount to a criminal offence.
Click to access SAConstitution-web-eng.pdf
*
On 18 November 2020 it was still ongoing.
Chaos erupted as police used stun grenades to disperse a group of PAC protesters marching towards Brackenfell High School.
>
PAC is van mening dat hulle geen leerder tenakom of skool nie. Nou waarvoor dan al die geweldadige optredes, wat die polisie noodsaak om op te tree. Dit is ‘n vals optog, onder die vaandel, maar intussen word elke ouer en leerder se menseregte aangetas. Wie betaal die skoolgeld, nie die PAC of EFF nie. Indien die PAC en EFF nie so te kere gaan nie, nie net tydens hierdie protesaksies nie, maar selfs Clicks is daar geweldadige optogte. Hoeveel van diegene wat so handuitgeruk het, het die polisie gearresteer? Ouers en kinders, het volgens die grondwet wat die protesgangers help opstel het, asook die menseregtekommissie, ook dieselfde regte, nie net EFF en PAC nie. Elke leerder wat hier moet eksamen skryf, word beroof en besteel om te mag eksamen in vrede skryf.
The Pan Africanist Congress protested outside #Brackenfell High School in Cape Town school. The PAC is voicing its displeasure at the attack on EFF members. #eNCA Courtesy #DStv403.
*
They want to protest on Friday
Fighters and Ground Forces of the EFF in the Western Cape are ready to honor the invitation on Friday at Brackenfell High School at 10h00.
*
Vind meegaande afskrif van die oorspronklike kennisgewing van die Wes-Kaapse Provinsiale regering. Hoekom word dit dan nie toegepas nie en laat owerhede toe dat daar oor ons geloop word, kinders wat geintimideer word en ouers wat optree soos hulle opgetree het. Blanke ouers word in hegtenis geneem maar die EFF lede kom skotvry as hul klippe gooi of winkels stormloop en plunder. Malema het al self ‘n vuurwapen afgevuur in die publiek en kom niks oor nie.
9 November 2020
ASSOSIASIE – GRONDWET
Hoeveel keer moet die boodskap dat dit ‘n privaatfunksie was, oorgedra word – dis mos duidelik die EFF gaan steeds voort met hul protesaksies by skole juis om kinders te intimideer sodat hul nie goed vaar met eksamens nie. Dis nie billik om oor so iets ‘n protesaksie te loods en dan verwag dat ouers gaan agteroor sit en niks daaraan doen nie. Dus, waarom word en is ouers in hegtenis geneem terwyl die rooi brigade onwettig is (sien die gepaste wetgewing daaroor).
Indien die rooi brigade nie toegelaat was om protesaksie onwettig te hou nie, was daar geen ouers daar of in hegtenis geneem nie. Dus, wat vertel dit vir ons blankes – dat EFF daarop uit is om reaksie uit te lok, sodat blankes of die wat die kinders wil beskerm, in hegtenis geneem word. Verseker het ouers of hul vriende meer reg tot daardie skool, as rooi brigade onwettig optogte hou.
As en wanneer EFF lede of hul bestuur funksies bywoon, beteken dit nie almal word nou na hulle funksies uitgenooi wat hul privaat hou nie. Dit wil voorkom of die EFF se kommunistiese voorskrifte reeds geldig is, wie mag privaat funksies bywoon en wie nie, of wanneer metroraad of polisie daaroor mag toelaat en wanneer nie. Niemand skryf aan EFF, DA of ANC lede voor wie hul privaatfunksies mag bywoon en wie nie.
Die EFF verkondig dit is WIT terrorisme – wat is die EFF dan – Rooi of swart terrorisme? As die rooi brigade wettig en binne wetgewing opgetree het, was dit ook die ouers en hul vriende se reg om hul kinders teen rooi brigades te beskerm wat kinders wil leed aandoen met hul optrede. Hierdie is gemenespel en nie boelie nie, dit is en bly onwettige optredes binne die wetgewing en ouers het eerstens alle reg tot daardie skool. EFF betaal nie die skoolfondse of onderwysers nie.
>
Find a copy of the original Circular from the DA Western Cape. Why is that it is illegal for Parents to be at the school, but the EFF people are allowed to protest against “so-called” racism and a private function by parents and their children. It was already declared that the function was a private dinner/function of only a few learners and their parents. And the EFF members are still making problems at schools.
>
Brackenfell High School will remain open and private security will be present for the planned EFF protest at the institution on Friday.
>
>
>
The party said the “terror attacks” would not go unanswered and threatened to descend on Brackenfell in protest like it did in Senekal, Free State, in October when the two men accused of killing farmer, Brendin Horner, appeared in court.
>
Alles die geheime agendae van sekere politici (EFF-PAC en ander) dat leerders hulle nie verder bekwaam in enige beroep nie. Dis nie net moedswillig en boelie nie, maar beslis teikens om jong kinders se emosies te domineer en te fokus op radikale kommunisme. Dit is ook hoegenaamd nie demokraties dat kinders verhinder word om te mag studeer en in vrede eksamens skryf nie. Dis juis die gesing en oproer wat letsels laat op jong mense, die afskiet van vuurwapens en polisie hanterings om die massas te probeer stopsit. Hierdie tipe van oproer hoort nie plaas te vind nie, dis nie in vrede nie… dus is dit nie wettig nie.
Protestors wanted to destroy the future of learners and interfere with their education when they protest during exams. Who will pay for the destruction of young people and will those political party members pay back their studies not completed? Not the EFF, PAC, ANC or DA or any other political party.
*
Background
The MEC urged all parties to engage with one another in a “responsible and adult manner”. She also slammed the EFF for organising their protest action when pupils were writing their final matric exams. It is confirmed that learners are currently writing matric exams after a stressful and difficult year, and the EFF and others know well that this kind of confrontation will disrupt learning and cause unnecessary distress to our learners. To deliberately instigate this kind of confrontation clearly demonstrates that the EFF or PAC or others has little concern for the welfare of learners. It is yet another attempt by them to sow further division with populist antics.
It was a private function and not a school function. What is there to investigate if this function was private? If teachers are friends with parents, why can they not attend functions oor dinners? If they were invited as guests, it is also their right to attend functions and not on behalf of the school.
Western Cape Education MEC Debbie Schäfer on Monday said her department would not take action against the two teachers who attended a private matric party in Brackenfell in Cape Town, which was allegedly attended exclusively by white pupils two weeks ago. “The school had nothing to do with the organisation or management of that event. It was not supported, funded or endorsed by the school in any way. The school did not hold a matric ball this year owing to COVID-19 concerns,” Schäfer said.
“The Western Cape Education Department cannot and will not take action against educators who were invited as guests and attended a private event, which they did not organise, and had no prior knowledge of the attendees. We are also not in the business of prescribing who people must invite to private events outside of school property.”
*
Die Wes-Kaapse minister van Onderwys, Debbie Schafer het ‘n oproep om kalmte gedoen en gevra dat leerlinge se beste belange voorrang moet kry. Sy het gereageer op die Kaapstadse metroraad se toestemming aan 100 lede van die EFF om Vrydag ‘n betoging by die Brackenfell hoërskool te hou. Schafer sê die betoging is duidelik ‘n poging om die skool te intimideer en skend die regte van leerlinge wat eksamen skryf. Sy sê hoewel die EFF daarop geregtig is om te betoog indien hulle ‘n geldige permit het, moet hulle verantwoordelik optree. Sy sê die Departement verwag van die betogers om vreedsaam te wees, nie die skoolterrein te betree nie, en coronavirusmaatreëls na te kom. Schafer het ook ‘n beroep op die Brackenfell gemeenskap gedoen om nie by die skool byeen te kom nie. Die EFF betoog oor beweerde rassisme by die skool.
*
CIRCULAR AND LEGISLATIONS AGAINST PROTEST ACTIONS AT ANY SCHOOL
https://wcedonline.westerncape.gov.za/circulars/circulars13/e47_13.html
*
Gevind op die Demokratiese Allianse se webtuiste oor wetgewing van protesaksies by skole.
Hou op om skoolkinders te viktimiseer met onwettige optredes. Dit beteken nie as die metro-raad of polisie dit goedkeur dat die EFF daar mag betoog nie, dit is wettig nie. Of geld die wetgewing slegs vir blankes en dat hul in hegtenis geneem word, om duur borggelde te betaal? Wat maak die EFF spesiaal dat hulle welkom is om by skole te betoog terwyl die wetgewing duidelik is daarteen. Waar is die kinders se regte of is dit nie van belang nie? Die ANC en selfs die DA het die onderskeie regulasies en nasionale wetgewings in plek. Wat maak die EFF spesiaal?
Hierdie sg protesteerders het niks uit te waai met die skool nie. Die Menseregtekommisie moes dadelik ‘n hofinterdik teen hulle gekry het om hulle te verbied. Hulle is onopgevoed, ongeletterd en tree soos barbare op. Reëls is daar vir hulle om gebreek te word. Stop dit.
LikeLike
[…] SOUTH AFRICA – 962 schools robbed, vandalised, torched since start of lockdown Brackenfell school protestorsDamaged Schools in South Africa – lockdownVandalism and Violent protest actions at schools and […]
LikeLike