Schweizer Reneke NW

Dit kom voor of hier heelwat politiek betrokke in die protesaksies was maar ook intimidasie, veral die wyse hoe die saak op Schweizer Reneke hanteer is.   Eerstens was daar soos in onmiddellik ontslae geraak van ‘n blanke onderwyser se diens.  En dit nog voor die ondersoek eers begin is.  Wie was die regter wat haar skuldig bevind het terwyl rassisme nie bewys is nie?  In verklarings oral word genoem daar was nie rassisme nie.   Terwyl die protesaksie aan die gang was, het EFF lede oor sekerheidsmure geklim en daar is selfs ‘n kennisgewing dat dit 24 uur beman word, geignoreer .  Waar was die veiligheidswagte of dat die plek onder 24 uur sekuriteitsbeheer was, dat ouers later ontbied is om hul kinders te kom haal weens onveiligheid.  Ouers betaal vir ‘n diens wat nie gelewer word nie.   Waar en wanneer het die Polisie oornag toestemming gegee vir so ‘n protesaksie aan die met die rooi hemde (EFF) – of word dit net vir spesiale mense soos EFF en ANC ondersteuners toegelaat?
Why did the school make use of any security guard – 24 hours a day – that means nothing to the children’s safety?  There are more photos that will tell exactly the truth.   Those protesters were illegal and uncontrollable.

Image may contain: outdoor

lees / read more here

Schweizer Reneke North West

***

Renaldo and Schweizer Reneke

***

Dis ooglopend dat daar nog meer “rassistiese” berigte deurkom in die media.

Daar word  eensydige boodskappies van swart ouers weergegee in onlangse media berigte en dit wil voorkom of die media net swart ouers hieromtrent genader het.   Dit is traumaties vir al die kinders en die skool om sulke uitsprake te maak sonder dat daar klagtes gelê was.    Dit is ook ‘n bekommernis, dat dit slegs swartes is wat in die media reageer het.

Daar was al ander video materiaal asook foto’s van gemengde kinders in klasperiodes wat die teendeel spreek.    In die media berigte versoek swart sprekers dat hul name weerhou word, en bang vir intimidasie, maar die media of hierdie ouers,  het nie twee keer gedink om al hierdie kinders in die eerste foto te plaas waar al die kinders sit en eet nie – dis die gewraakte foto nou wat as rassisties beskou word – waar kinders sit en eet.

*

While in the period of lunch or playtime – The teacher told the kids to choose wherever they’d like to sit. And naturally, given that it was a new environment and they were understandably anxious about their first day at school being Grade Rs, they felt more comfortable to sit with children that looked liked them and shared other commonalities.   During playtime.   White kids would mainly hang out with white kids during breaks, coloured kids with other coloured kids and black kids with other black kids. It’s not just about race – it’s about culture, values and language as well.  This is an Afrikaans school.

Why do we feel it necessary to suppress childrens’ freedom of movement and association and forcibly integrate them? Social engineering rarely delivers the sought after results. In fact, where has social engineering ever been fruitful without one particular group of people crying foul?

*

What happen if you visit any restaurant, are you going to any visitor’s table and took over and intimidate them?

*

As enige van ons na enige restaurant of eetplek gaan, word ‘n eie tafel gekies saam vriende of families.  Al sit daardie eetplek vol blanke of swart vreemdelinge, is dit eties onaanvaarbaar om jouself te gaan opdring waar jy nie hoort nie.

As dit speeltyd is en blanke kinders koek saam en wil nie met ander speel nie, is dit niks wat selfs die ouers kan doen nie, dis die kind se keuse, nes dit enige van ons volwassenes se keuse is om te assosieer met ons eie mense.

Swart ouers vertel in die media, hulle is bang omdat hul bang is hul kinders word blootgestel of geviktimiseer, terwyl al hierdie kinders reeds onnodig blootgestel is.  Toe protesters opdaag, toe is almal geviktimiseer.      Hoe erg moes daardie kinders gevoel het toe die EFF lede oor die skool se heinings klim – ‘n skool is veronderstel om veilig te wees. Klagtes dat wit kinders nie met swart kinders wil speel of hul name noem,  word ook skielik kwytgeraak.  Kinders kies hul eie vriende.

Waarom het hierdie betrokke ouers dan nie toe daar in verlede tyd, name genoem is, klagtes ingedien nie en dit laat opvolg soos normale prosedure behoort te wees nie.  Sou dit alles waar gewees het, kon  kinders al lankal geviktimiseer gewees het – hoekom nou skielik?  Nou is hulle volgens berigte bang vir die blanke kinders.

Dit klink alles opgemaakte artikels en stories om rassisme aan te blaas vir politieke gewin.

Vir 25 jaar sing swartes al , toyi toyi om blankes te vernietig en te vermoor, daar word heelwat blankes grusaam vermoor.  Kinders kyk ook nuusberigte en is nie oningelig oor ons blankes se situasie nie.  Nie een kind op daardie foto kom bevrees of bang voor nie.

Wie speel met mekaar in die Trustgebiede, wat net vir een volk geskep is.  Daar is dit hul eie keuse om dit waarin hul glo, uit te leef.

***

The father of one of the black children seen in the photo said he was told that the children were “scared of the white kids”.

https://www.news24.com/SouthAfrica/News/protesters-demonstrate-at-schweizer-reneke-school-parents-fetch-children-20190110

***
Article by Ntwaagae Seleka

Most of them spoke on condition of anonymity, fearing their children would be victimised. 

However, they felt the school should transform and encourage pupils to love one another regardless of race and gender.

Meanwhile, parents of black pupils claimed their children have in the past complained about being called klein swartetjies (loosely translated as little blacks).

The black parents said they wanted their children to get the best possible education in the Afrikaans-medium school and didn’t have problems with the school’s policy.

Among the parents, was a couple whose child was among those who were seated with other black children in the first photo released.

The father said when he arrived at the school on Wednesday morning, he found black pupils seated behind the door and he asked why this was the case.

“The teacher told me that she separated children because she wanted them to know each other according to their skin colour. The teacher then said the separation was a temporary thing and later during the day, she will integrate them and allow them to mix.

“When I arrived to fetch my son in the afternoon, the situation was the same. I then enquired again and didn’t get any answer,” he said.

The father said he was shocked when the picture went viral.

“Why should our children be separated by their race? I want my child to continue studying here and I don’t have a problem with [him] learning Afrikaans. I was told from the beginning that the school offers Afrikaans as a medium of instruction and didn’t have problems with that.

“My child claims that he is being ill-treated by white children in the school. He complains that white children refuse to play with blacks and call them klein swartetjies. My child doesn’t know what racism is. He told me that teachers are treating them well, but the problem was among white children. I feel that some white parents are teaching their children at a young age to hate blacks in school,” she said.

https://www.news24.com/SouthAfrica/News/teacher-at-centre-of-laerskool-schweizer-reneke-storm-leaves-town-20190111

Advertisements

3 gedagtes oor “Schweizer Reneke NW”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s