Protesting at Marikana 2012

Justice for Marikana should be criminal liability for those that are involved; Ramaphosa, Lonmin and the state. It should be the mining company making sure there is better housing, sanitation, better education, and that there are better roads in Marikana.    Thirty-four mineworkers were killed on 16 August 2012, when police opened fire on them.   Ten people, including Lonmin mine security guards and police officers, had been killed on 10 August.

*

2012 Protesaksies by Marikana

Marikana protesaksie sluit aan by die rooi rewolusie wat reeds voor 1994 begin is.  Uitbetalings wat biljoene rande beloop is eensydig en word slegs aan sekeres toegeken.   Sekeres is en word ‘slagoffers’ van geweld wat deur hul eie toedoen plaasvind sodat miljoene rande se belastings uitbetaal word.

*
*
*

Marikana shooting – millions and millions of grants were paid by Raith Foundation/

https://onafhanklik.com/2018/09/30/suid-afrika-parlement-south-africa-parliament/ 

https://www.politicsweb.co.za/documents/marikana-why-we-funded-dali-mpofu–co–raith-found

*
*
*

&


2016:

Proposed amounts for settlement of the claims of unlawful detention and arrest are complete. The government legal team is now consulting with senior counsel and is ready to make an offer to settle these claims in the next few months.

“With regard to personal injury claims‚ Government has proposed that both parties use one set of medical experts to assist in quantifying these claims in order to reduce costs and to expedite the process of calculation and settlement‚” reads a statement by the Presidency. 

Amcu has relaunched and renamed a fund established in 2014 for the benefit of widows and orphans of slain mine workers. The Marikana Massacre Amcu Trust Fund will build 43 houses for the families of killed workers‚ while seeking more funding to set a standard for employee accommodation. 

EFF leader Julius Malema pledged R1-million from his party to the trust while Amcu offered R2-million. DA and UDM leaders Mmusi Maimane and General Bantu Holomisa each pledged R50‚000 from their own pockets.

https://www.pa.org.za/blog/compensation-marikana-victims-be-settled-next-few-

*

   

Dit word ‘n hobbelrige pad genoem waar bloed gevloei het.   Maar soos in die res van Suid-Afrika word baie moorde, veral opsetlike aanrandings en moorde nooit of weinig erken.  Plaasmoorde word as gewone misdaad beskou en kry geen erkenning van die huidige anc kommunistiese regering nie.    Die verguisings en aanradings, word dikwels gekoppel aan ernstige aanrandings en selfs martelings wat plaasvind op plase.  Daar word nie spesiale dae afgekondig of vakansiedae gemaak vir moorde nie.   Plaasboere wat aangerand en selfs met hul lewens geboet het, se geliefdes word nie met miljoene rande vergoed of later deur regeringinstansies onderhou nie.     Hierdie is ‘n totaal uitgerekte storie om simpatie te soek.   Daar word baie moorde in Suid-Afrika gepleeg en Marikana is nie die enigste bloedbad nie.

Marikana se slagtings was voorafgegaan deur privaat aanranding en slagtings.  Verguising van menslike liggame – kapmesse en gevaarlike wapens wat as ‘n reg beskou word.   Oral laat die regering en polisie toe dat tradisionele wapens gebruik word.     Dus was daar meer as een slagting – die ander 11 is deur protesters se toedoen uitgevoer en daarna nog 34.

Daar is selfs wetgewing wat hierdie kapmesse en ander tradisionele wapens verbied.    Tydens hierdie dae het die polisie aangedring daarop dat hierdie protesters hul gevaarlike wapens neerlê en oorhandig, wat natuurlik nie gebeur het nie.  Nou soek hierdie mense se geliefdes miljoene rande se  vergoeding.  Hoeveel vergoeding en projekte is nie al geloods om daarvoor te vergoed nie?   Wat van die ander burgers in die land wat daagliks aangerand word en selfs vermoor word.   Dan word daar nie vergoeding uitgedeel nie.

Daar word altyd net van die 34 slagoffers gepraat wat die Polisie veroorsaak het, maar hoeveel slagoffers is deur privaat individue nagelaat wat dit voorafgegaan het – selfs hulle geliefdes eis miljoene van die regering of myn.

Onbeantwoorde vrae  is, wie moet aan hulle geliefdes verskoning vra na soveel jare?   Asook wie moet die geliefdes wat gesterf het voor Marikana se slagting onderhou?   Werksgeleenthede word geskep asook opleidings word verskaf.    Hierdie slagoffers was immers vermoor alvorens polisie optrede, en was dit bevredigend vir die moordenaars wat hulle met kapmesse en ander gevaarlike wapens vermoor het.   Daar was heelwat met gevaarlike moordwapens en die protesaksie was nie vredeliewend nie, dan sou niemand vermoor gewees het nie.    Geen protesaksie en almal sou steeds gelewe het.

MINERALE RYKDOM

Myne verdien baie ryk inkomstes uit die minerale en werkers wat daar werk.  Hulle is verantwoordelik vir die veiligheid van werkers , wat die sekuriteitswerkers hierby insluit.   Lede van die myngroepe sluit alle direkteure of raad hierby in.  Indien hul werkers ontevrede is , is hulle verantwoordelik , ook vir enige publieke protesaksies wat voortvloei uit ontevredenheid van salarisse wat altyd op geweld afstuur in Suid-Afrika.    Wie betaal die regsbank en kommissies wat hierdie sake aanhoor – publieke (staatskas) fondse moenie daarvoor gebruik word nie.    Dieselfde kan gevra of verwag word van uitbetalings aan geliefdes van elke moord wat in Suid-Afrika gepleeg word?  Ook plaasmoorde.   Mynwerkers is nie belangriker as plaasboere of plaaswerkers nie, of andersom.

*

Anarchy in South Africa

Sharpeville and the Avocado tree at Cato Manor

Ramaphosa  – Marikana

Farm attacks, tortures and killings in South Africa

ANC – Lethuli-house can of worms – “Nyani skeletons” – so-called “apartheid” (segregation) and ‘white privileges”

Ingonyama Trustland (Zulu people)

Richtersveld  –   KHOISAN AND CPA

High levels of Violence in SA – July 2021 ongoing

Terrorisme – Sabotage to South Africa 13 July 2021  –  Revolution

*

History

History

Leadership

In August 2012, the Marikana mine workers organised an intense week-long protest demanding pay hike, which culminated in police firing on 16 August that left 34 mineworkers dead, 78 seriously injured and 250 arrested.

*

Nobody must be allowed to protest with a dangerous weapon – in terms of legislations it is wrong.   At Marikana they did.  They refused to lay down their weapons.  Those big knives are not a traditional weapon of black cultures.

*

*

16 August 2012

Security guards at Lonmin mine also killed before the shooting took place.     Ten other workers (security) were killed. Are they less important than those 34 others. Who killed them and why?

The protesters were demanding and very aggressive at that stage.   With dangerous traditional weapons,

Hassan was hacked to death and one of the ten that were killed before the ‘massacre’.

*

Lonmin has reportedly absorbed some of the family members of the killed miners for mainly general work and other underground positions. The company is also reported to have set an education fund for children of the killed miners. One of the labour unions active in Marikana, Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu) has set up a trust to build houses for all 44 Marikana families affected; they completed the first one earlier this year and it was for shot and killed strike leader Mgcineni “Mambush” Noki’s family in the Eastern Cape. However, many of the promises that Lonmin made before the tragedy, such as the construction of 5 500 housing units, are yet to be fulfilled.
https://www.business-humanrights.org/en/latest-news/so-africa-5th-anniversary-of-lonmin-marikana-massacres-commemorated/

https://www.news24.com/news24/southafrica/news/he-never-sets-foot-in-marikana-widows-want-ramaphosa-to-apologise-commemoration-of-massacre-20220811

The world moves on but the pain of the Marikana massacre in August 2012 endures

*

The widows of Marikana want President Cyril Ramaphosa to apologise for the deaths of their husbands and he and the mine must be held accountable in the massacre.     They wanted to know why did their husbands have been killed in 2012.   They demanding another holiday on 16 August to commemorate their deaths.   Ramaphosa was a member of the board of Lonmin mine.   The miners were protesting and demanding improved living conditions and a wage increase of R12 500 after deductions.   Ramaphosa should have supported the striking mineworkers but then the shooting take place.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s