Skaakspel van Swart bemagtiging, korrupsie, skending van menseregte

* Suid-Afrika is nie net omstrede vir hul diskriminerende wetgewings teen elke blanke minderheidsvolk nie, maar bekend as die land met die meeste misdaad, sindikate en korrupsie ter wêreld.   Verskeie sogenaamde multi-kulturele politieke partye neem deel hieraan en hulle onderskryf die 1996 Grondwet (1955 anc-pac-sak manifes) en word daaronder ingesweer.   Dit word met opset gedoen… Continue reading Skaakspel van Swart bemagtiging, korrupsie, skending van menseregte

SA Koalisies onuitvoerbaar

* Klink die Britse statebond bekend - NIKS anders as besetting van Boere republieke, sowel kroongebiede en reservate, vir al die minerale rykdomme en Kaapse seeroete om dit te beheer.   Die sisteem beheer steeds Suid-Afrika.  Koalisies is en word al vir dekades op nasionale, provinsiale en munisipale vlakke "bedryf", maar daar is nooit bevredigende oplossings… Continue reading SA Koalisies onuitvoerbaar

SWART Apartheid van die ANC

*Apartheid is deur die Engelse begin in 1854 en 1894, nie deur die vorige regering nie.  Die Boere volk sien en beleef die daaglikse skendings van menseregte, aanvalle, moorde, krisisse,  nagevolge van 30 jaar se afbreek, vernietiging van alle infrastrukture, staatsentiteite,  rassisme en diskriminasie,  swart apartheid, swart (gekleurde en indiër) bemagtiging, regstellende aksie WETGEWINGS wat… Continue reading SWART Apartheid van die ANC

Violation of Human rights – B-BBEE and EE

The SA government, liberal parties and their supporters are quick to refer to events from the past, especially March 21, 1960 or even to apartheid, which were not created by our whites during 1960.    For information, during 1960 we in SA were all still under British government control and common wealth. Named the Union… Continue reading Violation of Human rights – B-BBEE and EE

Corruption 2018 Korrupsie

Korrupsie is nog nooit werklik vasgevat en behoorlik uitgeroei nie.   Noem enige skandaal op en sien of daar enige iemand behoorlik verhoor en gestraf is.  Veral die elite wat agter dit sit.  Dis nie die grondvlakmense wat die skandaal uitgedink het nie   Wapenskandaal - Etol-stelsel - Prasa - Teksboeke - Nkandla - Guptas - Staatskaping. … Continue reading Corruption 2018 Korrupsie

PABASA (regsvereniging vir swartes)

This is nothing less than racism and discrimination against ALL whites in South Africa and a further connection to B-BBEE legislations of the current President, Ramaphosa that created the Commission and the driver of black economic empowerment (communism).  Wie en wat is Pabasa? * The Pan African Bar Association of South Africa is a national… Continue reading PABASA (regsvereniging vir swartes)