Oud President Paul Kruger en Verraad teenoor Boere republieke

* 'n Graaf word 'n graaf genoem, nie iets anders nie.   Net omdat dit 'n graaf is, wat nuttig gebruik kan word in vele opsigte, tuinwerk, bouwerk en vele ander projekte, beteken dit NIE dat die graaf al die grond wat opgeskep word aan die graaf behoort nie.  'n Graaf kan ook aangewend word om… Continue reading Oud President Paul Kruger en Verraad teenoor Boere republieke

Boere en Beveiliging

* Die plattelandse dorpies en naasliggende boerderye in die Vrystaat loop sporadies en erg deur onder veediefstal en sindikate.   Dit moet egter uitgewys word dat ander provinsies saam deurloop en die Boere nie gespaar word nie.   Dis feller as ooit.  Soms maak die sindikate gebruik om hul handel en wandel verder te deel.   Met die… Continue reading Boere en Beveiliging

Eksterne selfbeskikking – Volle soewereiniteit

* ALLE Volke het 'n internasionale reg om deur hul eie leiers regeer te word in gebiede wat hulle sin is.  In Suid-Afrika is daar nie net verskillende gekleurde of swart volke en nasies nie.   Daar is verskillende blanke volke en nasies wat gerieflik van die tafel afgevee of eenvoudig ontken word.  Nie alle blankes… Continue reading Eksterne selfbeskikking – Volle soewereiniteit

Afrika lande en groot moondhede

* Sekere leiers, regerings, politici sowel burgers van Afrika moet regop bly en fokus op hul eie lande en ontwikkelings.   Bou lande self op met eie arbeid en mannekrag.  Vergeet groot moondhede se dubbel stoele en agendae.    Dit wat aan Afrika lande behoort, moet burgers hulself ten alle koste behou, beskerm, dis hul rykdomme,… Continue reading Afrika lande en groot moondhede

In Parliament – One settler one bullet and Kill the Boer song

* Moorde gaan baie lank terug, tot 1994 en selfs voor 1994.   Die minderheid Boere en -volk is 'n groot bedreiging vir die multi-kulturele en veelvolkige kommuniste en sioniste in die land.   Die rewolusionêre politici kla steeds hulle het nie grond nie, maar brand eerder die land af.   Hulle laat toe dat opruiendes gate in… Continue reading In Parliament – One settler one bullet and Kill the Boer song

Boere volk, -republieke en Anglo-BOERE oorloë 1 en 2, anneksasies

* Burgers in Suid-Afrika, veral nasate van die Boere republieke, sal vinnig agterkom daar bestaan 'n Boere volk vir eeue wat nie net spekulasie is of was nie of dat argiewe lêers slegs in  'n droomwêreld bestaan nie.  Hoe moeilik is dit om te verstaan dat enige land bestaan uit 'n verskeidenheid van volke, etnisiteite,… Continue reading Boere volk, -republieke en Anglo-BOERE oorloë 1 en 2, anneksasies

Onafhanklike Volksidenteite en oplossing in Suid-Afrika

* Die ONAFHANKLIKHEID vir 'n volk beteken inderwaarheid, volle vryheid op elke gebied van hul samelewing en gemeenskap se betrokkenheid.   DIT alleen kon die Engelse en haar bondgenote, wat Afrikaners en ander soos Olaf Bergh wat swartes opgelei het, daarby insluit, nie hanteer het nie.  Daarom het hulle teen die handjievol Boere, vegters, vroue en… Continue reading Onafhanklike Volksidenteite en oplossing in Suid-Afrika

Musina-Makhado Slim stad

* Alles gaan mos oor vooruitgang en ontwikkeling, maar die Boere wie se grond dit is, word vertrap, vermoor en aangeval, wees buite gelaat en selfs vals beskuldig dat hulle grond gesteel het.   Inteendeel, die skroewe word al stywer gedraai om die Boere volk totaal en al uit te wis.    Hierdie is nie 'n… Continue reading Musina-Makhado Slim stad

Besoedeling in ou Boere republieke

* This article is about the Boer people of the Boer republics, their areas that were bought legally by their Boer commandoes and the leaders of the Boer republics.   It was intentional done and bought legally and fairly in the past, with different treaties and transactions, as well as cattle with African tribes in those… Continue reading Besoedeling in ou Boere republieke

Internasionale misdade, volksmoorde, oorloë en wapentransaksies

* Internasionale menseregte het betrekking op alles in die lewe, om te mag lewe is op alle mense, volkere en nasies van toepassing.     Daar is geen mandaat aan meerderhede, hetsy volke of nasies, of gekombineerde volkere en nasies, gegee om aanvalle, hetsy van watter aard ookal, uit te voer of  die reg om minderhede… Continue reading Internasionale misdade, volksmoorde, oorloë en wapentransaksies