* Wat het die huidige president , Ramaphosa, gedoen sedert sy aanstelling om korrupsie en misdaad, veral moorde en verkragtings, sindikate wat oral werk, die infiltrasies op ons landsgrense en veel meer gedoen om Suid-Afrika 'n beter en veiliger plek te maak? Wat het Ramaphosa gedoen teen diskriminasie en rassisme teenoor die blanke Boere… Continue reading Suid-Afrikaanse presidentskap
Akoestiek en klankgolwe van die Epidaurus teater Griekeland
* Die Groot Teater van Epidaurus is ongeveer 40 km oos van Nafplio en ongeveer 10 km wes van Palaia Epidaurus geleë. Dit is op die terrein van die " Sanctuary of Asclepius by Epidaurus ". Hierdie teater het 'n uitsonderlike akoestiek en klankgehalte het oor 'n bestek van 2 500 jaar die aanbidding van… Continue reading Akoestiek en klankgolwe van die Epidaurus teater Griekeland
Italië – Tempel-teater Monte San Nicola
* Volgens 'n artikel bestaan daar millennia lank 'n tempelteater in Italië waarvan niemand die bestaan geweet het nie. Dit is ongelooflik om te dink dat daar, tot en met die ontdekking daarvan in 2000, agter die klein dorpie Pietravairano (CE) 'n versteekte Romeinse teater was wat so mooi was dat dit die asemrowende natuurskoon… Continue reading Italië – Tempel-teater Monte San Nicola
Malbork-kasteel in Poland
* Die Malbork-kasteel word beskou as een van die grootstes ter wêreld en terselfdertyd een van die merkwaardigste werke van verdediging en residensiële konstruksie in Middeleeuse Europa. Palace of Grand Masters in die middelste wyk is een van die mees uitstaande prestasies van die Europese sekulêre Gotiek. Die kasteel is ook 'n monument wat die… Continue reading Malbork-kasteel in Poland
Taureau fort in Frankryk
* Die Fort van die Bul (Fort du Taureau) is 'n pragtige sitadel op 'n eiland in die Baai van Morlaix, in die Franse Finistère. Sy ongewone verhaal strek oor vier eeue terug. Bouwerk het omstreeks 1542 begin om Morlaix en sy mense te beskerm teen die plundering van aanvallers. In 1522 het die Engelse… Continue reading Taureau fort in Frankryk
Leydsdorp Oos-Transvaal
* Leydsdorp is maar 'n klein dorpie, spookagtige huise wat verwaarloos staan, min of geen asems wat daar rond is nie. Daar word heelwat uit vergete dae se ou geboue, huise, mynhuise en strukture opgemerk. Die destydse president van die ZAR, Paul Kruger het ook sy huisie hier gehad waar daar onder andere dokumentasie geteken… Continue reading Leydsdorp Oos-Transvaal
Seelewe – anemone
* Daar is duisende seelewe in ons oseane en seë, baie is nog nie ontdek nie, en ander weerspieël alle skakeringe van die volmaakte reënboog. See anemone word die blomme van die see genoem, maar inderwaarheid is dit nie blomme nie. See anemone is beenlose, roofdiere wat familiebande met korale, jellievisse en ander hidrozoa… Continue reading Seelewe – anemone
Visigot-sarkofaag Los Villaricos te Mula in Spanje
* Interessant hoe hierdie kis behoue gebly het. Na opgrawings en verdere ondersoeke, word die kis versigtig uitgelig en bestudeer. Dit is versier met geometriese patrone en ineenlopende klimopblare. Navorsers wat Romeinse ruïnes by Los Villaricos in die suide van Spanje opgegrawe het, het 'n goed bewaarde kis ontdek wat versier is met geometriese patrone… Continue reading Visigot-sarkofaag Los Villaricos te Mula in Spanje
Dertig jaar PLUS se afbreek in SA
* Diegene wat gerieflik met hoë inkomste en heelwat byvoordele ontvang, en op die groen stoele in Parlement sit, wat beheer uitoefen, het eerstens die rooi rewolusie en vernietiging toegelaat. Hulle neem die besluite om alles in Suid-Afrika af te breek. Daar word soms 'harde woorde' in parlement geuiter deur misnoeës wat teen radikale… Continue reading Dertig jaar PLUS se afbreek in SA
Baskiese volk van Spanje
* Die Baskeland is een van Europa se oudste en sterkste kultuurgebiede - daar is meer as een gebied oftewel provinsie. Dit omvat die streek geleë in Noord-Spanje, aan die Baai van Biskaje (Biscay) aan die westelike punt van die Pireneë-bergreeks, oor die grens tussen Suid-Frankryk en Spanje. Hul kultuur en herkoms is heel kenmerkend… Continue reading Baskiese volk van Spanje
Internasionale reg tot lewe
* Die reg tot lewe is 'n internasionale reg vir elke burger in Suid-Afrika sowel ander lande, sonder enige diskriminasie, rassisme en korrupsie. Begin eerstens in eie land om die probleme intern op te los en daarna kan daar na ander lande gekyk word. Sodra die grootste probleme soos rassisme, diskriminasie, korrupsie, verkragtings en moorde… Continue reading Internasionale reg tot lewe
Cashel
* Hierdie ou geboue moes eens op 'n tyd baie glorieryk en 'n imposante kasteel en kerk gewees het. Elkeen bevat unieke stukkies wat 'n meesterlike legkaart van eeue se geboue en karakter weerspieël en komplementeer. Slegs die dak wat afgehaal is veroorsaak natuurlik 'n ongekende leemte, maak dit ietwat onvolledig. * Dit is in… Continue reading Cashel
Rots van Cashel
* Cashel (Caiseal, wat "steenringfort" beteken) is 'n dorp in County Tipperary in Ierland. Sy bevolking in 2016 was slegs 4422, maar dit is een van Ierland se top toeriste trekpleisters: die Rots van Cashel is 'n kalksteen uitloper met 'n versameling van belangrike middeleeuse terreine. Die Rots van Cashel (Carraig Phádraig) in Ierland… Continue reading Rots van Cashel
Volksmoord en etniese uitwissing
* Verskillende feite en realiteite is lankal reeds op die tafel, die werklikheid, realiteite en beeldmateriaal wat ons in ons huise en internet waarneem. Tragiese gebeure wat hier afspeel en toegelaat word om plaas te vind. Wie is volgende as Palestina totaal uitgewis is? Israel en haar bondgenote bom alles wat in hul pad… Continue reading Volksmoord en etniese uitwissing
Verwoesting van Lifta – Foto’s en ruïnes
* Pragfotos van Alex Shams oor die dorpie Lifta in Palestina, die sterk geboue en ruïnes, wat eens mooi en luuks was, is met geweld en oorlog, of plofstof vernietig. Soms is daar net geraamtes van die geboue te sien. Orals is tekens van bouvalle en verwoestings van geboue en huise wat bewoon of waar… Continue reading Verwoesting van Lifta – Foto’s en ruïnes
Volle soewereiniteit en selfbeskikking
* Lees ook meer oor wie agter artikel 235 van die grondwet is. Volle soewereiniteit en selfbeskikking, beteken vir 'n volk om totaal onafhanklik te wees in eie gebiede, eie onafhanklike land, eie leiers en regeringstelsel, soos wat Botswana of Switzerland is. Dit is 'n erkende internasionale mensereg om onafhanklikheid te verkry as volk, veral… Continue reading Volle soewereiniteit en selfbeskikking
Plaasaanvalle en moorde – Ramaphosa
* Plaasmoorde, gekenmerk deur geweld gerig teen plattelandse boere, is 'n jarelange kwessie in Suid-Afrika, en is 'n simptoom van 'n etnokratiese regime uit voeling met die werklikheid en heeltemal in stryd met 'n funksionerende demokrasie. Hierdie misdade bedreig nie net die lewensbestaan van landbougemeenskappe nie, maar het ook breër implikasies, insluitend op plaaslike en… Continue reading Plaasaanvalle en moorde – Ramaphosa
Brandstof in Suid-Afrika
* Die belangrikste petroleumprodukte wat in Suid-Afrika verkoop word, is petrol, diesel, vliegtuigbrandstof, verligtingsparaffien, brandstofolie, bitumen en vloeibare petroleumgas (VPG). Petrol en diesel is die belangrikste vloeibare brandstof wat in Suid-Afrika gebruik word. Sowat 36 persent van die vraag word voorsien deur sintetiese brandstowwe (sinfuels), wat plaaslik vervaardig word, grootliks uit steenkool en van aardgas.… Continue reading Brandstof in Suid-Afrika
WNNR en Kragvoorsiening
* Steenkool is uiteraard 'n natuurlike element, maar die gebruik daarvan beteken nie dit is noodwendig goed of sleg nie - daar is voor en nadele, nes enige ander mineraal of produk. Die gebruik daarvan op allerhande maniere is in die lug, land, see en omgewing waarneembaar. Die besoedelingsvlakke van steenkoolverbruik, is en bly baie… Continue reading WNNR en Kragvoorsiening
Parlement April 2023 Hansard Landelike sake en grondeise
* Die invloede, beheer en kontrole vanaf die Britse statebond is sedert 1994 steeds doenig in Suid-Afrika onder die ANC se beheer. Suid-Afrika is en bly steeds deel van die Britse statebond. Die ANC het in 1994 daarby aangesluit - alles opdragte van hul heersers af wat om uit te voer. Saam die liberaal verligte… Continue reading Parlement April 2023 Hansard Landelike sake en grondeise
















