Leydsdorp Oos-Transvaal

* Leydsdorp is maar 'n klein dorpie, spookagtige huise wat verwaarloos staan, min of geen asems wat daar rond is nie.   Daar word heelwat uit vergete dae se ou geboue, huise, mynhuise en strukture opgemerk.  Die destydse president van die ZAR, Paul Kruger het ook sy huisie hier gehad waar daar onder andere dokumentasie geteken… Continue reading Leydsdorp Oos-Transvaal

Seelewe – anemone

* Daar is duisende seelewe in ons oseane en seë, baie is nog nie ontdek nie, en ander weerspieël alle skakeringe van die volmaakte reënboog.   See anemone word  die blomme van die see genoem, maar inderwaarheid is dit nie blomme nie.     See anemone is beenlose, roofdiere wat familiebande met korale, jellievisse en ander hidrozoa… Continue reading Seelewe – anemone

Visigot-sarkofaag Los Villaricos te Mula in Spanje

* Interessant hoe hierdie kis behoue gebly het.  Na opgrawings en verdere ondersoeke, word die kis versigtig uitgelig en bestudeer.   Dit is versier met geometriese patrone en ineenlopende klimopblare.  Navorsers wat Romeinse ruïnes by Los Villaricos in die suide van Spanje opgegrawe het, het 'n goed bewaarde kis ontdek wat versier is met geometriese patrone… Continue reading Visigot-sarkofaag Los Villaricos te Mula in Spanje

Dertig jaar PLUS se afbreek in SA

* Diegene wat gerieflik met hoë inkomste en heelwat byvoordele ontvang, en op die groen stoele in Parlement sit, wat beheer uitoefen, het  eerstens die rooi rewolusie en vernietiging toegelaat.     Hulle neem die besluite om alles in Suid-Afrika af te breek.  Daar word soms 'harde woorde' in parlement geuiter deur misnoeës wat teen radikale… Continue reading Dertig jaar PLUS se afbreek in SA

Baskiese volk van Spanje

* Die Baskeland is een van Europa se oudste en sterkste kultuurgebiede - daar is meer as een gebied oftewel provinsie. Dit omvat die streek geleë in Noord-Spanje, aan die Baai van Biskaje (Biscay) aan die westelike punt van die Pireneë-bergreeks, oor die grens tussen Suid-Frankryk en Spanje. Hul kultuur en herkoms is heel kenmerkend… Continue reading Baskiese volk van Spanje

Internasionale reg tot lewe

* Die reg tot lewe is 'n internasionale reg vir elke burger in Suid-Afrika sowel ander lande, sonder enige diskriminasie, rassisme en korrupsie.  Begin eerstens in eie land om die probleme intern op te los en daarna kan daar na ander lande gekyk word.  Sodra die grootste probleme soos rassisme, diskriminasie, korrupsie, verkragtings en moorde… Continue reading Internasionale reg tot lewe

Volksmoord en etniese uitwissing

* Verskillende feite en realiteite is lankal reeds op die tafel, die werklikheid, realiteite en beeldmateriaal wat ons in ons huise en internet waarneem.   Tragiese gebeure wat hier afspeel en toegelaat word om plaas te vind.  Wie is volgende as Palestina totaal uitgewis is?    Israel en haar bondgenote bom alles wat in hul pad… Continue reading Volksmoord en etniese uitwissing

Verwoesting van Lifta – Foto’s en ruïnes

* Pragfotos van Alex Shams oor die dorpie Lifta in Palestina, die sterk geboue en ruïnes, wat eens mooi en luuks was, is met geweld en oorlog, of plofstof vernietig.  Soms is daar net geraamtes van die geboue te sien.  Orals is tekens van bouvalle en verwoestings van geboue en huise wat bewoon of waar… Continue reading Verwoesting van Lifta – Foto’s en ruïnes

Volle soewereiniteit en selfbeskikking

* Lees ook meer oor wie agter artikel 235 van die grondwet is.  Volle soewereiniteit en selfbeskikking, beteken vir 'n volk om totaal onafhanklik te wees in eie gebiede, eie onafhanklike land, eie leiers en regeringstelsel, soos wat Botswana of Switzerland is.   Dit is 'n erkende internasionale mensereg om onafhanklikheid te verkry as volk, veral… Continue reading Volle soewereiniteit en selfbeskikking

Plaasaanvalle en moorde – Ramaphosa

* Plaasmoorde, gekenmerk deur geweld gerig teen plattelandse boere, is 'n jarelange kwessie in Suid-Afrika, en is 'n simptoom van 'n etnokratiese regime uit voeling met die werklikheid en heeltemal in stryd met 'n funksionerende demokrasie.    Hierdie misdade bedreig nie net die lewensbestaan van landbougemeenskappe nie, maar het ook breër implikasies, insluitend op plaaslike en… Continue reading Plaasaanvalle en moorde – Ramaphosa

Brandstof in Suid-Afrika

* Die belangrikste petroleumprodukte wat in Suid-Afrika verkoop word, is petrol, diesel, vliegtuigbrandstof, verligtingsparaffien, brandstofolie, bitumen en vloeibare petroleumgas (VPG). Petrol en diesel is die belangrikste vloeibare brandstof wat in Suid-Afrika gebruik word. Sowat 36 persent van die vraag word voorsien deur sintetiese brandstowwe (sinfuels), wat plaaslik vervaardig word, grootliks uit steenkool en van aardgas.… Continue reading Brandstof in Suid-Afrika

WNNR en Kragvoorsiening

* Steenkool is uiteraard 'n natuurlike element, maar die gebruik daarvan beteken nie dit is noodwendig goed of sleg nie - daar is voor en nadele, nes enige ander mineraal of produk.   Die gebruik daarvan op allerhande maniere is in die lug, land, see en omgewing waarneembaar.   Die besoedelingsvlakke van steenkoolverbruik, is en bly baie… Continue reading WNNR en Kragvoorsiening

Parlement April 2023 Hansard Landelike sake en grondeise

* Die invloede, beheer en kontrole vanaf die Britse statebond is sedert 1994 steeds doenig in Suid-Afrika onder die ANC se beheer.  Suid-Afrika is en bly steeds deel van die Britse statebond.  Die ANC het in 1994 daarby aangesluit - alles opdragte van hul heersers af wat om uit te voer.   Saam die liberaal verligte… Continue reading Parlement April 2023 Hansard Landelike sake en grondeise

Kommando sisteme

* Die DA en feitlik alle ander politieke partye, is deeglik bewus van wat gebeur het met die Kommando's van ouds en sekere stellings word in die artikel van 2022 genoem .   Hulle het na 1996 ingeval by swart bemagtiging en regstellende aksie.  Die Afrikanerbond het ook Sanlam en Metropolitan oopgestel vir swart bemagtiging en… Continue reading Kommando sisteme

Paardekraal monument, Krugersdorp

* Sonder 'n Groot Trek, die verskeie groepe en al hul ossewaens met osse en ander diere, sou daar geen stryd vir ons gewees het vir die Boere volk se vryheid gewees het nie.   Was daar 'n ander keuse vir hulle om weg te beweeg onder die Kaapkolonie se onderdrukte kleed?  Sonder elke veldslag van… Continue reading Paardekraal monument, Krugersdorp

Volksmoorde en skending van menseregte

* Die sionistiese staat Israel en haar bondgenote, Amerika, Brittanje en ander wat wapens, kamera tegnologie, hoë mure en finansiële hulp aan Israel verskaf, oortree alle ooreenkomste en verdrae rakende skending van menseregte, bomme, besettings met geweld en is die oorsaak dat daar nie net EEN nie, maar meer as een volksmoord plaasvind.    Israel… Continue reading Volksmoorde en skending van menseregte

Water, kanale, hidrokrag en rioolaanlegte

* Die onaangename reuke, stank en verskillende siektes afkomstig van oor die 850 rioolwater wat ons hele land besoedel maak almal van ons siek.   Nie net sekere volke of stamme nie, ALMAL wat water drink, moet besoedelde water geniet, of hulle daarvan hou of nie.   Grondwater en boorgate word ook besoedel.   Die ringkoppe in beheer,… Continue reading Water, kanale, hidrokrag en rioolaanlegte