Verskroeide aarde, Mfecane: Kill the Boer lied

* Die kommunistiese dreunlied, 'kill the Boer, kill the Farmer', het alles met geweld te doen - dit is presies die woorde wat tydens groot verhore gesing word.  Dieselfde spul het lang trane gehuil omdat Afrikaners soms die ou Nasionale vlag as simbool gebruik.  die vlag is deur die howe verbied.      Natuurlik sal… Continue reading Verskroeide aarde, Mfecane: Kill the Boer lied

Internasionale misdade, volksmoorde, oorloë en wapentransaksies

* Internasionale menseregte het betrekking op alles in die lewe, om te mag lewe is op alle mense, volkere en nasies van toepassing.     Daar is geen mandaat aan meerderhede, hetsy volke of nasies, of gekombineerde volkere en nasies, gegee om aanvalle, hetsy van watter aard ookal, uit te voer of  die reg om minderhede… Continue reading Internasionale misdade, volksmoorde, oorloë en wapentransaksies

Die Engelse ryk teen die Boere volk

* Die Engelse was nie alleen in gevegte betrokke teen die handjievol BOERE vegters, vroue en kinders in helkampe nie.   Hulle is bygestaan deur verskillende ander lande op verskillende terreine.   Honderde duisende perde is spesiaal geteel vir die doeleindes vir die Anglo-BOERE oorlog en was alles vooraf beplan en uitgewerk om die perde met stoombote… Continue reading Die Engelse ryk teen die Boere volk

Anglo-Boere oorloë konsentrasiekampe en verskroeide aarde

* Die destydse Vryburgers oftewel die Boere volk was dit eens, om weg te breek van die situasie in die Kaapkolonie om hul vryheid in die ongerepte natuurskoon en wildernis te gaan soek.    Jare later se nabetragting kom daarop neer dat Boere vroue, kinders en hul mans, vir enige iets kans gesien het net… Continue reading Anglo-Boere oorloë konsentrasiekampe en verskroeide aarde

Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024

* Like the different black and coloured groups of people in South Africa and elsewhere on other continents, there are also different white groups of people, such as the Boer people since 1652 in Southern Africa. This has absolutely nothing to do with 'apartheid' and it is a people's right to be declared a Boer… Continue reading Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024

Anglo-Boere Oorlog: Konsentrasiekampe

* Konsentrasiekampe rondom 1900 in suidelike Afrika is nie vakansie- of vlugtelingsoorde nie, maar niks anders as martel- en strafkampe nie.  Meeste van die kampe is spesifiek geskep nadat huise en voedsel afgebrand is, sodat dit moet lyk na 'vlugtelingkampe'.   Brittanje en haar bondgenote het openlik die verskroeide aarde beleid met mag en mening toegepas… Continue reading Anglo-Boere Oorlog: Konsentrasiekampe

Melrose huis – Vrede van Vereeniging

* Melrose huis is waar die Verdrag van Vereeniging (beter bekend as die Vrede van Vereeniging) 'afgedwing en onderteken" is.   Dit is die vredesverdrag wat op Saterdag 31 Mei 1902 geteken is tussen sekere verteenwoordigers van die Boere en die Britte. Hierdie verdrag het die bloedigste oorlog ooit op die suidelike Afrika bodem, die Anglo-Boereoorlog,… Continue reading Melrose huis – Vrede van Vereeniging

Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl

* Die Boere is 'n Boere volk en is nie deel van die Afrikaner nasie nie.   Die Boere volksgenote was nog nooit deel van die multi-kulturele Afrikaner nasie nie.   Alhoewel sekere stelling al vir jare gedoen word dat die Boere deel is van die Afrikaners is hulle nie deel van die gemengde multi-kulturele Afrikaners of… Continue reading Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl

Konsentrasiekampe tydens ABO

* Konsentrasiekampe gedurende Anglo-Boere oorlog II is 'n baba van die Engelse regering, maar hulle was nie alleen nie.  Die Engelse regering EN al haar bondgenote, wat Afrikaners uit die Kaapkolonie daarby insluit, het die euwels op ons Boere volksgesinne van die bykans 20 Boere republieke afgedwing.    Dit het gepaard gegaan met martelings, treiterings,… Continue reading Konsentrasiekampe tydens ABO

Onregte van besettings deur oorlog en geweld

* Wie steel al die lande en minerale, met besettings, oorlog en geweld?   Wie pleeg al die volksmoorde regoor al die kontinente, met besettings, oorlog en geweld?  Dit is 100% skending van menseregte van verskeie minderheidsvolke regoor al die kontinente wat plaasvind en ook met herhaling plaasgevind het.  Minerale speel oral 'n rol waar groot… Continue reading Onregte van besettings deur oorlog en geweld

Fritz Joubert Duquesne (ABO) …

* Volkslede wat hom geken het, het Fritz Joubert as 'n held vereer.   Sy naam vir sommige dalk onbekend, maar daar is heelwat oor hom wat ons as volkslede nie geweet het nie.        Daar was 'n hartseer binne Fritz, wat baie nie van kennis gedra het nie en hy nie kon stilkry… Continue reading Fritz Joubert Duquesne (ABO) …

Fritz Joubert Duquesne …

* Dis nie net mites nie, maar realiteite.   Indien die feite nie korrek sou gewees het nie, sou skrywers nie soveel oor hom geskryf het of flieks oor sy lewe gemaak het  nie.   Hy was deur verskeie veldslae en was ook verban en in die tronk gegooi deur die Engelse.   Daar is twee verskillende biografieë… Continue reading Fritz Joubert Duquesne …

Jan Smuts en Brittanje (44)

* Hulle was ooglopend meer as net vriende.  Smuts is volgens een artikel en navorsing, glo 'n buitengewone persoon.   Volgens die artikel was hy 'n filosoof en liberale humanitêre dog wit rasse-oorheersing, 'n VALS Boere "nasionalis" en later 'n genooide lid van die Britse Oorlogskabinet, 'n stigter van die Volkebond en die Verenigde Nasies, asook… Continue reading Jan Smuts en Brittanje (44)

Verskroeide aarde – Scorched earth

* Wat gedurende die Anglo-Boere oorloë gebeur het met die Boere republieke in suidelike Afrika se plaashuise, bates en voedsel op die lande is dat alles afgebrand is deur die terroriste wat ons voorgeslagte kom aanval het uit Engeland, sekere militêre magslede van Britse statebondslande en ook Afrikaners uit die Kaapkolonie wat hulp verleen het. … Continue reading Verskroeide aarde – Scorched earth