British concentration camps – ABW (Rudie Rousseau)

Daar is heelwat onbeantwoorde vrae oor die Britse konsentrasiekampe wat deur die Britse koloniale regering destyds geskep het spesifiek vir die Boere, die vroue en kinders veral tydens die twee Anglo Boere oorloë.    Hieragter skuil beslis meer as wat ons tans weet en kennis dra.  Nie lank nadat hul die onafhanklike gebiede geannekseer het, is minerale en myne geannekseer en vanuit London beheer (1902) en die Unie volg in 1910.   As ons maar net die helfte geweet het wat ons groot ouers en hul families moes deurmaak.

joe.m on Twitter: "@InjusticeFacts British invented Concentration Camps  during Boer War http://t.co/VXmO9DtCNA"

*

Rudie Rousseau is aan die woord in verskeie beeldmateriaal, rakende sy navorsingswerk vir meer as sewe jaar  in die konsentrasiekampe waar hy reeds besoek afgelê het.   

Rudie is ook van voorneme om die voetspore te volg van ons Boere wat destyds verban is uit die land na verskillende eilande, weens hul geloof en passie vir hul volk en onafhanklike Boere republieke.  Ondersteun hom gerus waar moontlik of om die beeldmateriaal aan te skaf waarmee hy besig is en ook sy beplande besoeke aan die eilande.

Meer agtergrond en inligting:
Background and other information

Camps during Anglo Boer wars
ABW concentration camps – Rudie Rousseau ea

Anglo Boer Wars – concentration camps
Concentration camps – ABW

From America and Australia
British horses during the Anglo-Boer wars

*

There are so many unanswered questions about the British concentration camps they have created specifically for the Boers, their women and children especially during the Anglo Boer wars.

Rudie Rousseau had been speaking on various occasions regarding his research work for more than seven years in the different concentration camps during the ABW he visited.

He also intends to follow in the footsteps of our ancestors, the Boers who were banned from the countries to various islands, due to their faith and passion for their people and independent Boer republics. Feel free to support him where possible or to purchase the footage he is working on.

Please contact Rudie if you are interested in his videos / dvd’s – Rudie – 0825361917



*

Vir langer as 7 jaar het Rudie meer as 55 Boervrou en kinder konsentrasiekampe verfilm reg oor ons land. Soos en met WINBURG is die Boere se vergete geskiedenis die land vol. Grafte getuig daarvan.

Die hele reeks is op dvd beskikbaar en in Afrikaans.

Dis ook nie toevallig dat die woord “BOER” vir etlike jare plek moes maak en het stelselmatig oor die horison verdwyn vir ‘n woord soos “Afrikaners” – en deesdae word daar sommer ander volke ook hierby ingesluit.

Neem kennis dit was twee onafhanklike BOERE republieke en dit was die Engelse wat oorloë kom maak het met ‘n handvol BOERE, hul vroue en gesinne van die Boere republieke. Daar was wel ander hierby betrokke aan weerskante van die oorloë.

Heelwat Afrikaners uit die Kaapkolonie het juis die Engelse in hul missie teen die Boere gesteun, terwyl die Rebelle uit die Kolonies weer die Boere gesteun het. Dis meestal en veral die Afrikanerbond, Rhodes en ander wat een land wou gehad het en ons moes wegdoen met die Boere republieke wat internasionale erkenning geniet het. Burgers van die Boere republieke is destyds almal Boere genoem. Daar is ook heelwat geskiedenis oor die Trekboere en Trek van 1700-1838. Vandaar die naam Boere van die Boere repulieke. Met die Vredesverdrag was onafhanklikheid en vryheid skriftelik onderneem, maar ‘n paar jaar later is die Boere ingedwing in Unie wording in,

Kontak Rudie gerus indien u belangstel – hy onderneem ook praatjies om ook die waarheid oor die bannelingkampe te deel. Kontak – Rudie – 0825361917

https://www.youtube.com/watch?v=svNKgscHHY0

*

This image has an empty alt attribute; its file name is a98ab4c1dea40035937645a5977444341587343_v5.jpg



Boere Krygsgevanenes
“Bannelinge in die Vreemde” (Elria Wessels)
https://www.youtube.com/watch?v=taK1esT9uII

https://www.librarything.com/work/11113291


*

Rudie het ‘n groot verskeidenheid van Afrikaanse films beskikbaar. Kontak ons gerus vir ‘n volledige lys van die  DVD’s.
http://www.boervolkkultuurbeweging.co.za/winkel.html


Een gedagte oor “British concentration camps – ABW (Rudie Rousseau)”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s