* Dit is basies algemene kennis in Suid-Afrika, asook meeste van SA se Hansards - die notules van verskillende vergaderings in parlement, wat beskikbaar is op internet, hoe daar gediskrimineer word. Soms word beeldmateriaal ook verskaf om dit te bevestig. Dit is beslis so dat tradisionele leiers vir verskillende Swart. Khoi san en Griekwas… Continue reading Salarisse en byvoordele van tradisionele leiers in SA
Kategorie: Finansiers Parlement
1922 Plauson artikel oor Elektrisiteit – Tesla
*Hierby 'n artikel van 1922 oor Plauson wat handel oor die opwekking van goedkoop elektrisiteit uit die aarde se atmosfeer wat ook aan Tesla gekoppel word is meer as 'n eeu oud. Die tydskrif "Science and Inventions" het in 1922 die artikel oor Plauson se uitvinding gepubliseer. Hermann Plauson is afkomstig van Estonië wat grotendeels… Continue reading 1922 Plauson artikel oor Elektrisiteit – Tesla
Parlement April 2023 Hansard Landelike sake en grondeise
* Die invloede, beheer en kontrole vanaf die Britse statebond is sedert 1994 steeds doenig in Suid-Afrika onder die ANC se beheer. Suid-Afrika is en bly steeds deel van die Britse statebond. Die ANC het in 1994 daarby aangesluit - alles opdragte van hul heersers af wat om uit te voer. Saam die liberaal verligte… Continue reading Parlement April 2023 Hansard Landelike sake en grondeise
Swart bemagtiging in die blanke landboubedryf: uitvoere
*Die Boere en konserwatiewe Afrikaners in Suid-Afrika is die proefkonyne wat na 1994 getoets word met 'n vals gedweepte grondwet (1955 anc-pac manifes), radikale rewolusies, rassisme, diskriminasie en onteiening. Swart bemagtiging en regstellende aksie sowel onteiening van bates, eiendom neem die vryheid weg van elke blanke in SA met behulp van wetgewings wat ook in… Continue reading Swart bemagtiging in die blanke landboubedryf: uitvoere
Malema “net nog ‘n verkleurmannetjie”
Malema is nes Ramaphosa en Zuma - wat darem maar vinnig die blankes nader trek en die skuld gee vir hul eie onbekwaamhede en korrupsie. As daar geen korrupsie was nie, het ons al 25 Singapores gehad. Malema is deel van die parlement wat niks doen as daar soveel gesteel word nie - dit… Continue reading Malema “net nog ‘n verkleurmannetjie”
Corruption 2018 Korrupsie
Korrupsie is nog nooit werklik vasgevat en behoorlik uitgeroei nie. Noem enige skandaal op en sien of daar enige iemand behoorlik verhoor en gestraf is. Veral die elite wat agter dit sit. Dis nie die grondvlakmense wat die skandaal uitgedink het nie Wapenskandaal - Etol-stelsel - Prasa - Teksboeke - Nkandla - Guptas - Staatskaping. … Continue reading Corruption 2018 Korrupsie
Soros bedrywig in Suid-Afrika
Hoe edel van Soros en sy organisasies en assistente of raadgewers wat vir hom werk, as hulle dink ons is almal onder 'n kalkoen uitgebroei. Paddas bly nie verewig in 'n warm pot sit nie. Swem gerus maar in jul eie potjie. Grou 'n gat vir 'n ander en jy kom self nooit uit daardie… Continue reading Soros bedrywig in Suid-Afrika
Soros finansiering OSF
OSFSA - Open Society Foundation South Africa is George Soros en is slegs een van sy vele tentakels in Suid-Afrika. Monsanto sluit ook hierby aan wat gifstowwe versprei in veral liberaal verligte en kommunistiese leiers wat hom en sy "koninkrykie" steun. Daar is min van die ondersteuners waar hy is, wat weet wie en wat… Continue reading Soros finansiering OSF
Rassisme en Diskriminasie : Suid-Afrika
Met die hulp van sekere prominente finansiers en organisasies, waarvan wêreldbekende kommuniste is en indirekte skakel het met die huidige sowel van die voormalige regeringsleiers, duur rassisme en diskriminasie voort. Organisasies soos OSF-SA, FES, KAS is 'n paar wat fokus op verskeie aspekte soos diskriminerende wetgewing soos swart bemagtiging, gepaardgaande regeringsinisiatiewe en privaatsektor projekte wat… Continue reading Rassisme en Diskriminasie : Suid-Afrika
Suid-Afrikaanse Parlement
Parlement van Suid-Afrika bestaan uit 400 lede en verteenwoordig verskeie politieke partye. Wie beheer die Suid-Afrikaanse parlement? Radikale ekonomiese transformasie word wyd bespreek in veral die Suid-Afrikaanse Parlement se onderskeie vergaderlokale. Notules wat wel geneem word, word as Hansards verwys. Na 1994 het die Parlementêre Moniteringsgroep (PMG) ontstaan en vir die Hansards verantwoordelik is. Wie… Continue reading Suid-Afrikaanse Parlement




