Land reform budget May 2021 and December 2021

The total budget appropriated to the Department for the 2021/22 financial year is R16.9 billion, a slight increase from theR16.8 billion that was initially appropriated and later adjusted to R15.2 billion in 2020/21. * Refer to previous report: Annual report 2019-2020 https://static.pmg.org.za/1/DRDLR_APP_2019_2020.pdf * Portfolio Committee on Agriculture, Land Reform and Rural Development, 7th December 2021… Continue reading Land reform budget May 2021 and December 2021

Aztec civilization

Die Plekkies in die son is nie altyd waarneembaar nie.   Is daar iets te leer van hierdie vorige gemeenskappe wat ook vernietig is ?   Verseker is daar heelwat inligting  beskikbaar en wat bruikbaar is.   Enige volk kan baat vind by so iets waar gemeenskappe hulself selfversorgend maak en handel dryf met mekaar.    Nederland het… Continue reading Aztec civilization

Oaxaca sculptures to New York

Alejandro Murat, governor of Oaxaca , under the motto of "More of Oaxaca in the world and more of the world in Oaxaca", was in charge of leading the economic and cultural promotion event in New York, United States , with the installation of two monumental alebrijes.  The Oaxacan president was in charge of presenting the works of the… Continue reading Oaxaca sculptures to New York

Food chain*Voedselketting

  Kan die voedselketting se gedagtes gelees word of is dit omdat tegnologie verbeter het om die waardes van voedingswaardes daar te stel vir ons om te gebruik?    Uit vorige ervarings is ook gebruik gemaak van aantekeninge oor sekere siektes wat voorkom as daar tekorte in sekere voedselsoorte is.  Eet elke dag net 'n… Continue reading Food chain*Voedselketting

Shiitake mushroom – sampioen

Dit het nie net verrassende elemente nie, maar is redelik goedkoop, veelsydig en waardevol.  Hierdie sampioen word aangedui as vetvry en help met bestryding van cholesterol.  Dit bevat heelwat vitamines en minerale.   Sien dit ook as volkseie besigheidsgeleenthede in areas waarop 'n internasionale reg het.  Volksgenote kan met mekaar handeldryf en dit later ook uitbrei. … Continue reading Shiitake mushroom – sampioen

Borders SA Grense

Verplaas uself in 27 jaar se rewolusionêre opruiende protesaksie geskiedenis waar alles letterlik tot op die grond geplunder, besteel en afgebrand is deur ANC kaders en genote.   Dit gaan nie anders in die Afrika lande nie.     Honderde duisende van ons blanke volksmense en besighede het verkas, ander krepeer in armoede in kampe of nedersettings. … Continue reading Borders SA Grense

Border Management Authority South Africa

Presenting to parliament on Tuesday, 23 November 2021, officials said that the BMA’s role would be to act as a single entity that manages the movement of people and goods across the country’s borders. It will also act as a type of law enforcement agency, as it aims to clamp down on fraud, corruption and… Continue reading Border Management Authority South Africa

Koeberg Western Cape – Jacobs

Op 12 Augustus 2021 is 'n verklaring uitgereik dat Jacobs gekies is om noodsaaklike ingenieurswysigings uit te voer as deel van 'n program om die bedryfslewe van die Koeberg-kernkragsentrale naby Kaapstad, Suid-Afrika, te verleng.  Of dit sal slaag, sal die toekoms bepaal en almal in Suid-Afrika sal Koeberg met arendsoë volg.  Ons wag in spanning… Continue reading Koeberg Western Cape – Jacobs

SA Politieke skenkers

Demokrasie kom van die Grieke af en beteken eintlik die mag en wil van die ondersteuners sal geskied.   Demokrasie is die mag van die mense wat die leiers gekies het.  Daar is ook geen ander gevolgtrekking dat die huidige regering regtig deur al hierdie terroriste en plunderaars gelei word om die land te regeer tot… Continue reading SA Politieke skenkers

Deliberate Sabotage at Eskom

Wat is die alternatief en uitkoms vir ons as konserwatiewe Boer- en Afrikaner volk wie se menseregte daagliks geskend word?   Eskom se swak diens is 'n menseregteskending as daar vir iets betaal word, wat nie gelewer word nie?   Swart bemagtiging en regstelaksies teenoor die blankes is ernstige internasionale misdade en moet beveg word.   Daar word… Continue reading Deliberate Sabotage at Eskom

Eskom – corruption

Die gekkespel in Suid-Afrika is niks anders as misdaad, terreur en sabotasie nie.   Dis waarmee die regering en hul staatsentiteite besig is en belastingbetalers aan 'n lyntjie hou en manipuleer.  Bladsye en bladsye met lyste van instansies, organisasies en munisipaliteite wat verwag om gratis elektrisiteit te ontvang en kom daarmee weg.  Dit sluit nie eers… Continue reading Eskom – corruption

Borrie – Curcumin -Turmeric

Besluit self oor smake, voorkeure en gesondheidsdisse om jou as mens en deel van 'n familie meer bewus te maak van 'n gevestigde lewensstyl.      Borrie is propvol natuurlike gesondheid.Turmeric roots and black pepper combination enhances bioavailability of curcumin absorption in body for health benefits. * Borrie bevat curcumin - 'n stof met kragtige… Continue reading Borrie – Curcumin -Turmeric

Sout en Soet water – Blou energie (REDstack)

Met 'n klein verandering aan een van sy membraanstapels, sal REDstack binnekort sy eerste produksie van ten volle groen waterstof by die Blue Energy-aanleg op die sluitingsdam Afsluitdijk, Nederland, kan begin. Die loodsaanleg is oorspronklik gebou om elektrisiteit te produseer deur sout en vars water te meng, met behulp van omgekeerde elektrodialise (RED) met spesiaal… Continue reading Sout en Soet water – Blou energie (REDstack)

Eskom – Rotek – Shanahan

Since 2008, Shanahan Engineering has had an ongoing relationship with Rotek, the dedicated maintainence arm of Eskom, South Africa’s state-owned electricity provider.    In late 2012, Shanahan Engineering’smaintenance solutions division won a competitive contract to supply turbine supervisors, senior supervisors and turbine artisans to various Eskom power stations across South Africa including Camden, Lethabo, Kendal,… Continue reading Eskom – Rotek – Shanahan

Eskom Rotek Industries

'n Geïntegreerde entiteit wat onder die Eskom-sambreel (onderneming en staatsentiteit) gegroepeer is, is Eskom Rotek Industries, wat aanvanklik deel was van 'n versameling volhoubare nie-gereguleerde besighede met verskeie belange in Suid-Afrika sowel as Afrika.     Dit is volgens hul mandaat om missie-kritieke dienste van hoë gehalte aan veral Eskom en die elektrisiteitsbedryf in die breë… Continue reading Eskom Rotek Industries

Eskom inligting en jaarverslae – Information

Volgens 'n paar van die jaarverslae wat sover gevind is op Eskom se webtuiste, is dit nie net die SADC lande wat vanaf Suid-Afrika krag voorsien word nie.   Daar word beweer is net ons buurlande, maar daar is meer lande betrokke -  daar is selfs nog ooreenkomste wat tans aan Afrika lande deurgevoer word.   … Continue reading Eskom inligting en jaarverslae – Information