Deep state – The Riots – the Virus – NWO by Alex Newman

  Ge-organiseerde radikale en veral liberale geweldadige optredes val soos 'n patroon in plek saam met die "virus" wat die wêreld se mense probeer vernietig op meer as een terrein.   Die strate word oorstroom en min word van die "virus" gesien.     Alex Newman het heelwat video's en artikels geskryf hoe die legkaart van  kommunisme… Continue reading Deep state – The Riots – the Virus – NWO by Alex Newman

Deep state – George Soros – dr Evil

Wie en wat is Soros en sy betrokkenheid by regerings om hul ekonomiee in duie te laat stort, oorlog, protesaksies, alles deel van die Soros plan.   "The Deep state" is deur Alex Newman ondersoek.   Daar is geen land waar Soros of sy familielede nie betrokke is nie. * By Alex Newman . . . In this… Continue reading Deep state – George Soros – dr Evil