Majuba (SA) Amajuba



Wat het die Engelse destyds bereik om ons land, grond en alles van ons af te steel, huise af te brand en alles te vernietig?  Wat het die Engelse aanvallers bereik deur eers alles van die  swart of ander volke af te neem alvorens hulle die twee onafhanklike Boere republieke geteiken het?  Sou dit soveel makliker gewees het om dan as oorwinnaars uit te tree en sekere dinge voor ons deure te plaas wat ook gebeur het?   Sedert 1994 tot 2022 sit ons steeds onder die Britse statebond vasgevang – as wat?  Ons kon al lankal ons vryheid gehad het.

*


Soos geweervuur wat destyds afgevuur was op Majuba vir selfverdediging, so voel elke nasaat van die Boere uit die Boere republieke vandag.   Die gloede van ‘n rassistiese en vernietigende rewolusionêre Suid-Afrika groei tot ‘n baie groot ramp.  Dieselfde pad as Zimbabwe word knaend ontken.  Hongersnood staar elkeen in die gesig.     

Vroue inspirasie –  Women inspiration

Daar is sover (2022) meer as 39000 Boervroue en kinders vermoor in konsentrasiekampe en Anglo-Boere oorloë.  Kampe wat in ons nageslag as doods en helkampe aangeteken word.    Boervroue, kinders en ou mense, die slagoffers, wat wind, weer, geen of min mediese sorg en min voedselvoorrade in die gesig gestaar het.   

British concentration camps – ABW (Rudie Rousseau)

Concentration camps :  ABW

ABW concentration camps – Rudie Rousseau ea

Moenie vir een oomblik dink die Engelse was alleen hierin waar hulle alles van ons volk afgeneem of andersinds probeer vernietig het om van ons ontslae te raak.   

Dink vir een oomblik hoeveel lande hierby betrokke was, wat ingesleep is in die oorlog teenoor Boere en Boervroue. 

Dit was myns insiens ‘n groot skaalse wêreldoorlog wat in Afrika bloeddorstig gebeur het.  Dit kan nie net afgemaak word as ‘n Suid-Afrika oorlog nie.   Daar was nog geen Suid-Afrika op die stadium nie, dus kon dit ook nie enige verbintenisse gehad het met Suid-Afrikaanse oorlog termes nie.  Daar was ook wel ander volke wat saam die Boere geveg het, waarvan die Kaapse Rebelle bekend is.

Selfs swart en ander volke, hier in die streke en elders van Afrika en ander kontinente is ingespan om die Engelse se vuilwerk te doen.  Hulle is gebruik om blokhuise,  spoorlyne en paaie te bou.    Hulle het meestal in werkerskampe gebly en geleef.  Hoe hul situasies was, is nie altyd duidelik nie. 

‘n Land soos Amerika was self diep betrokke met die skenking van meer as 250000 perde aan die Engelse.     Troepe is uit Kanada en Australië gestuur om die Engelse te help daarmee – vandag spog al hierdie lande met museums oor die twee Anglo-Boere oorloë. 

British horses during the Anglo-Boer wars

British in ZAR and Free state – ABWars

Het hierdie spul gedink as hul ons voorouers sou breek en van elkeen ontslae geraak het, is die hele volk uitgeroei en ‘n land, ryk aan minerale is hulle sin.   Ons voorgeslagte is nie sonder hande en voete gebore nie.   

Wat het die Engelse nou regtig verwag van ons mense?   Dat ons Boere maar net ‘n paar plaasjapies is wat hul gewere eenkant sou plaas sodat die meerderheid liberale hul land kon oorneem.  Ons voorgeslagte het juis weggetrek onder die juk van die Engelse wat ons hier kom aanval het, veral nadat hul gesien het daar is heelwat goud en diamante (minerale) ontdek.   Die Boere was nie tevrede daarmee om elke onwettige immigrante van oral, regoor ander kontinente te kom huisves nie, dit teengestaan.   Elke land is ook veronderstel om hul burgers te beskerm.

Hulle het met die min wat hulle gehad het, opgestaan vir wat reg en verkeerd is nie, dat geregtigheid moet geskied.   Na die tweede Anglo-Boere oorlog, is alle minerale ook in 1902 geannekseer – wetgewing is in London afgekondig. Waar is al hierdie rykdom van goud en diamante heen en aangewend vir watter doel?



*

Ons jong ouers, asook kinders, die jeug en selfs jong kinders, moet leer oor ons Boere se werklike geskiedenis die afgelope 350 jaar sedert 1652.   Waar die Groot Trek ontstaan het en hoe ons as volk later volle erkenning tot onafhanklikheid verkry het in twee Republieke.  Daar was heelwat ander republieke en dorpe ook gestig en gebou.   

Dit bly steeds ons as volk se reg om dit alles, met rentes terug te kry.  Vryheid en onafhanklikheid is van ons voorgeslagte vervreem deur die Britse ryk en Victoria, saam al hul koloniale vegters wat ons menseregte geskend het.   Dit moet herstel word.   


*

Die jeug en middelklas wat ‘n identiteit probeer opspoor in 2022 tussen die gemors van radikale rewolusies en swart bemagtiging, waar daar liedjies deur politici gesing word om ons blanke volk uit te wis, gaan dit nie maklik opspoor nie.  Hierdie identiteit, kultuur en tradisies, ons taal gaan moeilik opgespoor word in die skaduwees van ‘n vernietigende Suid-Afrika.    Dit is slegs met onafhanklikheid en selfbeskikking 100% moontlik en beslis nie in ‘n vals geskepte ‘reënboog nasie’ nie.

*

Dis goed en wel dat elkeen van ons burgers, die regte geskiedenis ken van die twee onafhanklike Boere republieke.    Geskiedenis en ekonomiese toestande kan nie van mekaar geskei word nie.  Geskiedenisfeite oor die Anglo-Boere oorloë is baie belangrik en nie net dit wat vir ons kinders geleer word in die demokratiese kommunistiese skoolopleiding program nie.    Daar moet gefokus word op eie ideale, trots en volksidentiteit.  In Afrikaans.

Ook die werklikheid rondom swart bemagtiging en regstellende aksie wat na 1994 ingestel en afgekondig is onder beheer van die Britse statebond (ons is en bly sedert 1994 deel van hulle) moet uitgewys word waarom ons families en kinders oorsee vlug.

Swart bemagtiging en regstellende aksie rassistiese en diskriminerende wetgewings.  Dis liberaal verligte en kommunistiese oorloë teenoor ons blanke volk (die Boere en konsertiewe blankes – Afrikaners).  Dit is wetgewing wat geïmplementeer is, net op blankes en hul besighede van krag.  Hoeveel besighede het sedert 1994 in die stof geduik omrede hierdie rassistiese wetgewings?  

Inhoudsopgawe B-BBEE Index

Die nagevolge na bykans 30 jaar is meer as wat elkeen van ons volkslede ooit sal besef.  Dit gaan oor geen ekonomiese deelname, geen voedsel op die tafels en ‘n armoede wat hongerdood oor elke huishouding uitgespreek het die afgelope bykans 30 jaar (sedert 1994).   Families kan nie eers meer na mekaar omsien nie en honderde duisende het landuit gevlug, weens misdaad, aanvalle, verkragtings, moorde, swart bemagtiging en regstellende aksie.

*

Rampe en moordverhale

Duisende van ons volkslede is sedert 1994 vermoor.

Nog ‘n groter ramp het na 1966 begin afspeel in Suid-Afrika, na Dr Verwoerd se moord.  Hy was ‘n goeie staatsman wat die toekoms kon insien en wou elke volk laat onafhanklikheid verkry het, maar liberale blankes veral was daarteen gekant, soos duidelik uiteengesit in al die vergaderings wat liberale blankes met die kommuniste gehad het, meestal buite ons landsgrense. 

Hulle wou een ‘verenigde’ land gehad het en die rewolusies het begin gebeur om die hele land af te brand.   Die verenigde land is rondom ons vandag en ons sit gekluister en vasgevang in huisarres en in tronke.  Ons kon lankal ons eie vryheid gehad het.

Min het dieselfde liberale blankes besef, dat al hierdie Khoi san en swart gebiede (wat sedert die 1840’s aparte Britse Kroon en Reservate) slegs vir daardie gemeenskappe is (Shepstone beleid en Kaapse koloniale Grey wetgewing) – hulle bly steeds in hul eie reservate en kroongebiede.  Dit het slegs naamsveranderinge ondergaan met die gebiede en wetgewings.   Na 1994 word dit Trust en CPA gedoop. 

Geen blanke volk het ooit seggenskap hier in die gebiede nie en nog minder kon ons die gebiede gesteel het.  Britse kroongebiede (khoi san/bruin) of reservate (swart) het nog nooit aan enige van ons volkslede behoort nie.  

Richtersveld – KHOISAN AND CPA

Richtersveld 1847

Ingonyama Trust – Zwelithini

CPAs in SA 2021


*

In Afrikaans – Heuwel van die Duiwe (1968)  (fliek)
Oorlog (1881) en Anneksasies deur die Britse regering (Victoria)
https://www.youtube.com/watch?v=yCDJSVmxHkg

*

Britse besettings – Anglo-Boere oorloë

Rare footage! This montage is from the second Anglo-Boer War which was fought between the British Empire and the BOERS of two independent Boer republics, the South African Republic and the Orange Free State. It ended with the conversion of the Boer republics into British colonies.
https://www.youtube.com/watch?v=D17UQ4BhkmQ

*

Die Boere van ouds, het nie juis ‘n weermag gehad nie soos wat ons in 1961 gehad het nie, maar wel ‘n kommando sisteem wat vir etlike jare gewerk het.   ‘n Kommando wat ingestel was, juis om alles rondom die Boer en gemeenskappe te beskerm.   Met die Anglo-Boere oorloë was dit nie anders nie.    Elkeen moes meestal hul eie “vervoer” (perde) en selfs wapens voorsien.

Kommando withdrawal – SA

*

Majuba Hill in South Africa was the final battlefield of the First Anglo-Boer War. Sometimes known as the Transvaal War, the First Anglo-Boer War was a conflict that lasted approximately a year in which the Boers rejected British annexation of the Transvaal region of South Africa.

Majuba Hill

*

Of daar soveel gesneuwel het, sal niemand ooit weet nie, dalk is daar meer, net soos bevind word met die konsentrasiekampe word as 24000 voorgehou, maar duisende meer, tot hede sover 39000 plus.

AMAJUBA (MAJUBA)

The British losses on this fateful day were 92 killed, 134 wounded, of whom a few succumbed during the following few weeks, and 59 taken prisoner.   The Boers lost 1 killed and five wounded.

One of the five subsequently died from his injuries.  Many excuses have been put forward by the British for their defeat. One such was that the men were too tired after their strenuous climb but this was refuted by Hamilton who was present and our subsequent climb. Another is that they ran out of ammunition – since refuted by numerous persons who were present. Most ammunition pouches were at least half full at the end of the battle. That the Boer tactics using fire and movement took them unaware is certain. What the British assumed was idle fire at the grass-tops was in fact covering fire for the Boers who were crossing the terraces and climbing exposed portions of the slopes. That the British were inferior shots has often been proved and partly accounted for their defeat. Whatever is said there is no doubt in my mind that British courage failed at the crucial stage of the battle and that they turned and fled, otherwise why only one Boer killed?

image.png

*

The top of Majuba is hollowed out like a saucer. On the west towards the southernmost point is a large gully. A fold and rocky ridge rise out of the centre of the hollow. On the west is a prominent point known as MacDonald’s Koppie and at the north-western extremity of the hill, in fact a little beyond the top, is an isolated knoll which is now known as Gordons’ Knoll. On the north and east of this Knoll there are a series of terraces or large steps up which the Boers pressed their attack.

One cannot understand how the British could be so naive as to expect thc Boers to lay down their arms and submit; the Boers having done their utmost to reach a peaceful settlement and re-instate their Republic and, when this failed, having resorted to the almost unbelievable – the taking up of arms against the mighty Lion and, having done so, then inflicting upon the mighty Lion three serious wounds besides bottling up all his garrisons in the Transvaal so that they were now helpless to move out against the so-called ‘Rebels’. The Boers had nothing to lose but everything to gain. In poker parlance they held all the cards and yet the enemy was calling the bets.

READ MORE HERE:
http://samilitaryhistory.org/vol052gr.html
https://www.angloboerwar.com/forum/6-places/28936-majuba

image.png

The vexed question of taxation led to a declaration of independence from British rule by Boer states on 16 December 1880.   

Four days later at Bronkhorstspruit Commandant Frans Joubert intercepted and destroyed a British army column. Major-general Sir George Pomeroy-Colley (1835–1881), the British governor, was sent reinforcements and by 24 January 1881 the newly formed Natal Field Force numbered 65 officers and 1,397 men and was ready to move north from the town of Newcastle.

Boer military organization was based on the commando, a unit drawn from a given locality in which all males between sixteen and sixty years of age were obliged to serve, bringing their own horse and rations and often their own rifle. These ad-hoc formations elected their own officers and when given orders might cooperate or not, as they deemed prudent. All were skilled in their use of arms.

The border between Natal and the Transvaal is north of the pass called Laing’s Nek, which is over-looked from three miles to the southwest by the mountain, some 2,000 feet higher, called Majuba Hill and from the east by a feature called, in British reports, Table Mountain. About four miles southeast of Majuba, the road to the north runs past a place named Mount Prospect. On 1 January 1881 the Boers, under Piet Joubert (1831–1900), occupied and fortified Laing’s Nek. General Colley’s force moved out of Newcastle on 24 January and arrived in rain and mist at Mount Prospect two days later.

The weather prevented movement on 27 January. By that time Joubert had some 1,000 men on the high ground on either side of the Nek. On 28 January the British attacked Table Mountain, but the Boer left easily repulsed the Mounted Squadron, while the red-coated 58th Regiment found themselves facing the Boer trenches, from which volleys of rifle fire raked them. The colors were saved and the retreat was made in good order, but 84 men had been killed and 110 wounded. Colley’s staff, ostentatiously riding into action, had been almost completely destroyed.

https://www.encyclopedia.com/places/africa/south-african-political-geography/majuba-hill

*

Pretoria Convention (August-October 1881)

Majuba Hill (27 February 1881) was the main battle fought between British and Boer forces during the First Anglo-Boer War (1880-81). It was a comprehensive victory for the Boers, who routed a 400-strong British force occupying the summit of the hill.

The discovery of gold in the Transvaal in 1886 led to a large influx of mainly British settlers. Concerned about losing control of their country, the Boers refused to grant these uitlanders (‘outlanders’) citizenship. This situation heightened tensions between Britain and Transvaal (and its Orange Free State ally).

https://nzhistory.govt.nz/media/photo/battle-majuba-hill

*



17 Januarie 1852 ZAR

Christiaan de Wet (Vrystaat)





*

Saturday night, on 26 February the British Gen. Sir George Pomeroy Colley occupied the top of Majuba with some 400 men. In the early hours of Sunday 27th when the Burghers realised the British had occupied the mountain which dominated their positions blocking the Laing’s (Lang) Nek Pass and the road into the Transvaal they decided they would have to remove them. Taking advantage of the considerably amount of dead ground afforded by the mountain they advanced on the British position and shortly after 12h00 stormed the top of the mountain forcing the British off. The British suffered some 256 killed, including the British General, wounded and captured while the Burghers lost 5 men wounded, one fatal and one killed. This battle brought an end to the Transvaal War of Independence (1st Boer War) accessed from the N11 along the Kwaggasnek Road and is approximately 5km from the N11 south of Charlestown. Museum, Youth Lodge, picnic and caravan area and toilets available.

https://www.battlefieldsroute.co.za/place/the-battle-of-majuba/





Daar is sover meer as 39000 Boervroue en kinders vermoor in konsentrasiekampe.  Kampe wat doods en helkampe geword het vir die slagoffers, wat wind, weer, geen of min mediese sorg en min voedselvoorrade in die gesig moes staar.   Hongerdood wat meeste se voorland.

Moenie vir een oomblik dink die Engelse was alleen hierin waar hulle alles van ons volk probeer vernietig het om van ons ontslae te raak.   Dit was myns insiens ‘n groot skaalse wêreldoorlog wat in Afrika plaasgevind het, hier in die suidelike punt van Afrika.  Daar was nog geen Suid-Afrika op die stadium nie, dus kon dit ook nie enige verbintenisse gehad het met Suid-Afrikaanse oorlog termes nie.  Daar was ook wel ander volke wat saam die Boere geveg het, waarvan die Kaapse Rebelle bekend is.

Selfs swart en ander volke, hier in die streke en elders van Afrika en ander kontinente is ingespan om die Engelse se vuilwerk te doen.  Hulle is gebruik om blokhuise,  spoorlyne en paaie te bou.     

‘n Land soos Amerika was self diep betrokke met die skenking van meer as 250000 perde aan die Engelse.     Troepe is uit Kanada en Australië gestuur om die Engelse te help daarmee – vandag spog al hierdie lande met museums oor die twee Anglo-Boere oorloë. 

Het hierdie spul gedink as hul ons voorouers sou breek en van elkeen ontslae geraak het, is die hele volk uitgeroei en ‘n land, ryk aan minerale is hulle sin.   Ons voorgeslagte is nie sonder hande en voete gebore nie.   Hulle het met die min wat hulle gehad het, opgestaan vir wat reg en verkeerd is nie, dat geregtigheid moet geskied.   Na die tweede Anglo-Boere oorlog, is alle minerale ook in 1902 geannekseer – wetgewing is in London afgekondig.  Waar is al hierdie rykdom van goud en diamante heen en aangewend vir watter doel?

Ons jong kinders, die jeug en selfs jong kinders, moet leer oor ons Boere se werklike geskiedenis die afgelope 350 jaar sedert 1652.   Waar die Groot Trek ontstaan het en hoe ons as volk later volle erkenning tot onafhanklikheid verkry het.   

Dit bly steeds ons as volk se reg om dit alles, met rentes terug te kry.  Vryheid en onafhanklikheid is van ons voorgeslagte vervreem deur die Britse ryk en Victoria, saam al hul koloniale vegters wat ons menseregte geskend het.   Dit moet herstel word.   


*

Die jeug en middelklas wat ‘n identiteit probeer opspoor tussen die gemors van radikale rewolusies en swart bemagtiging, waar daar liedjies deur politici gesing word om ons blanke volk uit te wis.  Hierdie identiteit, kultuur en tradisies, ons taal gaan moeilik opgespoor word in die skaduwees van ‘n vernietigende Suid-Afrika.

*

Dis goed en wel dat elkeen van ons burgers, die regte geskiedenis ken van die twee onafhanklike Boere republieke.   Oor die Anglo-Boere oorloë en nie net dit wat vir ons kinders geleer word in ‘n demokratiese kommunistiese skoolopleiding program nie.   Ook die werklikheid rondom swart bemagtiging en regstellende aksie wat na 1994 ingestel en afgekondig is onder beheer van die Britse statebond (ons is en bly sedert 1994 deel van hulle). 

Swart bemagtiging en regstellende aksie is liberaal verligte en kommunistiese oorloë teenoor ons blanke volk (die Boere en konsertiewe blankes – Afrikaners).  Dit is wetgewing wat geïmplementeer is, net op blankes en hul besighede van krag.  Hoeveel besighede het sedert 1994 in die stof geduik omrede hierdie rassistiese wetgewings.   


Die nagevolge na bykans 30 jaar is meer as wat elkeen van ons volkslede ooit sal besef.  Dit gaan oor geen ekonomiese deelname, geen voedsel op die tafels en ‘n armoede wat hongerdood oor elke huishouding uitgespreek het die afgelope bykans 30 jaar (sedert 1994).   Families kan nie eers meer na mekaar omsien nie en honderde duisende het landuit gevlug, weens misdaad, aanvalle, verkragtings, moorde, swart bemagtiging en regstellende aksie.

*

Nog ‘n groter ramp het na 1966 begin afspeel in Suid-Afrika, na Dr Verwoerd se moord.  Hy wou elke volk laat onafhanklikheid verkry het, maar liberale blankes veral was daarteen gekant, soos duidelik uiteengesit in al die vergaderings wat liberale blankes met die kommuniste gehad het.  Hulle wou een ‘verenigde’ land gehad het.  Min het dieselfde liberale blankes besef, dat al hierdie Khoi san en swart gebiede (wat sedert die 1840’s aparte Britse Kroon en Reservate) slegs vir daardie gemeenskappe is (Shepstone beleid en Kaapse koloniale Grey wetgewing)



In Afrikaans – Heuwel van die Duiwe (1968)  (fliek)
Oorlog (1881) en Anneksasies deur die Britse regering (Victoria)
https://www.youtube.com/watch?v=yCDJSVmxHkg

*

Britse besettings – Anglo-Boere oorloë
Rare footage! This montage is from the second Anglo-Boer War which was fought between the British Empire and the BOERS of two independent Boer republics, the South African Republic and the Orange Free State. It ended with the conversion of the Boer republics into British colonies.
https://www.youtube.com/watch?v=D17UQ4BhkmQ





*

Die Boere het nie juis ‘n weermag gehad nie soos wat ons in 1961 gehad het nie, maar wel ‘n kommando sisteem wat vir etlike jare gewerk het.   ‘n Kommando wat ingestel was, juis om alles rondom die Boer en gemeenskappe te beskerm.   Met die Anglo-Boere oorloë was dit nie anders nie.    Elkeen moes meestal hul eie “vervoer” (perde) en selfs wapens voorsien.

Wat het die Engelse nou regtig verwag van ons mense?   Dat ons Boere maar net ‘n paar plaasjapies is wat hul gewere eenkant sou plaas sodat die meerderheid liberale hul land kon oorneem.  Ons voorgeslagte het juis weggetrek onder die juk van die Engelse wat ons hier kom aanval het, veral nadat hul gesien het daar is heelwat goud en diamante (minerale) ontdek.   Die Boere was nie tevrede daarmee om elke onwettige immigrante van oral, regoor ander kontinente te kom huisves nie.   Elke land is ook veronderstel om hul burgers te beskerm.

*

 

 

Majuba Hill in South Africa was the final battlefield of the First Anglo-Boer War. Sometimes known as the Transvaal War, the First Anglo-Boer War was a conflict that lasted approximately a year in which the Boers rejected British annexation of the Transvaal region of South Africa.

Majuba Hill

*



AMAJUBA (MAJUBA)

The British losses on this fateful day were 92 killed, 134 wounded, of whom a few succumbed during the following few weeks, and 59 taken prisoner.   The Boers lost 1 killed and five wounded.

One of the five subsequently died from his injuries.  Many excuses have been put forward by the British for their defeat. One such was that the men were too tired after their strenuous climb but this was refuted by Hamilton who was present and our subsequent climb. Another is that they ran out of ammunition – since refuted by numerous persons who were present. Most ammunition pouches were at least half full at the end of the battle. That the Boer tactics using fire and movement took them unaware is certain. What the British assumed was idle fire at the grass-tops was in fact covering fire for the Boers who were crossing the terraces and climbing exposed portions of the slopes. That the British were inferior shots has often been proved and partly accounted for their defeat. Whatever is said there is no doubt in my mind that British courage failed at the crucial stage of the battle and that they turned and fled, otherwise why only one Boer killed?

image.png

*

The top of Majuba is hollowed out like a saucer. On the west towards the southernmost point is a large gully. A fold and rocky ridge rise out of the centre of the hollow. On the west is a prominent point known as MacDonald’s Koppie and at the north-western extremity of the hill, in fact a little beyond the top, is an isolated knoll which is now known as Gordons’ Knoll. On the north and east of this Knoll there are a series of terraces or large steps up which the Boers pressed their attack.

One cannot understand how the British could be so naive as to expect thc Boers to lay down their arms and submit; the Boers having done their utmost to reach a peaceful settlement and re-instate their Republic and, when this failed, having resorted to the almost unbelievable – the taking up of arms against the mighty Lion and, having done so, then inflicting upon the mighty Lion three serious wounds besides bottling up all his garrisons in the Transvaal so that they were now helpless to move out against the so-called ‘Rebels’. The Boers had nothing to lose but everything to gain. In poker parlance they held all the cards and yet the enemy was calling the bets.

READ MORE HERE:
http://samilitaryhistory.org/vol052gr.html
https://www.angloboerwar.com/forum/6-places/28936-majuba

image.png

The vexed question of taxation led to a declaration of independence from British rule by Boer states on 16 December 1880.   Four days later at Bronkhorstspruit Commandant Frans Joubert intercepted and destroyed a British army column. Major-general Sir George Pomeroy-Colley (1835–1881), the British governor, was sent reinforcements and by 24 January 1881 the newly formed Natal Field Force numbered 65 officers and 1,397 men and was ready to move north from the town of Newcastle.

Boer military organization was based on the commando, a unit drawn from a given locality in which all males between sixteen and sixty years of age were obliged to serve, bringing their own horse and rations and often their own rifle. These ad-hoc formations elected their own officers and when given orders might cooperate or not, as they deemed prudent. All were skilled in their use of arms.

The border between Natal and the Transvaal is north of the pass called Laing’s Nek, which is over-looked from three miles to the southwest by the mountain, some 2,000 feet higher, called Majuba Hill and from the east by a feature called, in British reports, Table Mountain. About four miles southeast of Majuba, the road to the north runs past a place named Mount Prospect. On 1 January 1881 the Boers, under Piet Joubert (1831–1900), occupied and fortified Laing’s Nek. General Colley’s force moved out of Newcastle on 24 January and arrived in rain and mist at Mount Prospect two days later.

The weather prevented movement on 27 January. By that time Joubert had some 1,000 men on the high ground on either side of the Nek. On 28 January the British attacked Table Mountain, but the Boer left easily repulsed the Mounted Squadron, while the red-coated 58th Regiment found themselves facing the Boer trenches, from which volleys of rifle fire raked them. The colors were saved and the retreat was made in good order, but 84 men had been killed and 110 wounded. Colley’s staff, ostentatiously riding into action, had been almost completely destroyed.

https://www.encyclopedia.com/places/africa/south-african-political-geography/majuba-hill

*

Pretoria Convention (August-October 1881)

Majuba Hill (27 February 1881) was the main battle fought between British and Boer forces during the First Anglo-Boer War (1880-81). It was a comprehensive victory for the Boers, who routed a 400-strong British force occupying the summit of the hill.

The discovery of gold in the Transvaal in 1886 led to a large influx of mainly British settlers. Concerned about losing control of their country, the Boers refused to grant these uitlanders (‘outlanders’) citizenship. This situation heightened tensions between Britain and Transvaal (and its Orange Free State ally).

https://nzhistory.govt.nz/media/photo/battle-majuba-hill

*

Saturday night, on 26 February the British Gen. Sir George Pomeroy Colley occupied the top of Majuba with some 400 men. In the early hours of Sunday 27th when the Burghers realised the British had occupied the mountain which dominated their positions blocking the Laing’s (Lang) Nek Pass and the road into the Transvaal they decided they would have to remove them. Taking advantage of the considerably amount of dead ground afforded by the mountain they advanced on the British position and shortly after 12h00 stormed the top of the mountain forcing the British off. The British suffered some 256 killed, including the British General, wounded and captured while the Burghers lost 5 men wounded, one fatal and one killed. This battle brought an end to the Transvaal War of Independence (1st Boer War) accessed from the N11 along the Kwaggasnek Road and is approximately 5km from the N11 south of Charlestown. Museum, Youth Lodge, picnic and caravan area and toilets available.

https://www.battlefieldsroute.co.za/place/the-battle-of-majuba/

*

RELATED

Onafhanklikheid – Independence  -British empire

Jan Smuts – Churchill  – Rhodes  –  apartheid  : British rules

Geskroeide aarde  –  Scorched earth  (1)

English Crown and the Boers



Shepstone – Natal, roots of segregation

Part of ZAR
Vryheid – Nieuwe Republiek (Boer-Zoeloe)

ABN en Dinokeng

Regstellende aksie – Affirmative Action –  Dakar 1989

Separate areas of British empire

(mostly theirs since 1840)
(since British empire annexed their land and areas, it was called Crown land or reserves)
Traditional land and leaders – landclaims

Gold and Diamonds – South Africa

Een gedagte oor “Majuba (SA) Amajuba”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s