Lettuce – Slaaiblare

* Slaaiblare gee nie net kleur aan ons voedsel nie.   Dit word gebruik in verskillende slaaie,  toebroodjies, vir vitamien-skemerkelkies en selfs sop.  Dit het ook medisinale waardes wat baie buite rekening laat of kennis dra nie.   Baie sal nie van die smaak van slaai hou nie, maar gekombineer met ander voedselsoorte, bly dit sappig en… Continue reading Lettuce – Slaaiblare