Iceberg alley – Ysbergstraat

Wat 'n belewenis en aanskoulike toneel moes dit nie vir gaste en eienaars op hierdie eilandgroepe, die tiende provinsie van Kanada, naamlik Newfoundland en ook Labrador gewees het om soveel ysberge te kan waarneem nie.  Sommige is so naby, mens kan bykans daaraan raak.   Dis egter groot en stuur soms op rampe af. * Mens… Continue reading Iceberg alley – Ysbergstraat