Ramaphosa and his Traditional leaders and others

Ons weet teen hierdie tyd, TUISLANDE voor 1994 is nooit weg nie, dit het maar net 'n naamsverandering ondergaan en ook ander wetgewing in terme van die 1996 Grondwet.  Grondeise het al hierdie ou Tuislandgebiede aangevul.   Grondeise word onder CPA wetgewing hanteer en is 'n byvoeging van ekstra grondgebiede aan swart en bruin wat hulle… Continue reading Ramaphosa and his Traditional leaders and others

Leaders before 1994 – Vorster, Botha, Treurnicht, Jaap Marais en ET

South African right-wing leaders Eugene Terreblanche (L), Dr. Andries Treurnicht (C) and Jaap Marais at Republic Day right-wing rally at Voortrekker monument. (Photo by Selwyn Tait/The LIFE Images Collection/Getty Images) *** Dr. Andries Treurnicht, leier van die Konserwatiewe Party (KP), asook KP-parlementslede mnre. Cehill Pienaar en Koos van der Merwe, maak in Maart 1992, kort… Continue reading Leaders before 1994 – Vorster, Botha, Treurnicht, Jaap Marais en ET

Communism – Kommunisme in SA

Kommunisme het soos 'n tsunami gegroei oor Afrika en met die hulp van liberalisme en blankes is dit grotendeels bevorder in die boesem in sommige Suid-Afrikaners wat dit gekoester het tot algehele oorgawe.   Daar was heelwat buitelandse lande wat finansiering geskenk het, terwyl ander finansiering gegee het, met die oog op wapens om te veg… Continue reading Communism – Kommunisme in SA

Vorster 1974 – Tuislande

* Die ooreenkomste tussen die gesprekke en Verwoerd duidelik sigbaar gaan oor die bestaan van ou Tuislande of reservate/lokasies, wat na 1994 oorgegaan het in CPA of Trustgebiede.   Dit is hoekom Verwoerd vermoor is, vir sy visie van onafhanklike lande vir elke volk in SA.    Geen swart tuisland is vandag "weg" nie, inteendeel, dit… Continue reading Vorster 1974 – Tuislande

China in Africa

* The Chinese debt traps are ensnaring African nations. In some cases, there may be no way out... Is this Bad news for Africa.    CHINA’S increased lending to governments in sub-Saharan Africa (SSA) has the potential to support economic growth, but also amplifies credit risks for countries with already high debt burdens and deteriorating external… Continue reading China in Africa

Brexit – Nigel Farage

The Telegraph hosted Nigel Farage and Vince Cable for an exclusive European elections debate on Wednesday morning. The two candidates went head-to-head to argue why you should be voting for the Brexit Party or the Liberal Democrats to shape the UK's future in Europe in tomorrow's elections. read about: Theresa May – Brexit *** Feb… Continue reading Brexit – Nigel Farage

Municipal Demarcation Board

Wat behels die presiese funksie van die "MDB" en hoe word munisipale grense bepaal asook vlak 3 regerings?   Soos reeds opgemerk, word die aanstellings op die Raad wat grense bepaal op grondvlakregering, deur die president van die land gedoen.  Daar is heelwat teenstrydighede, soos dienslewering wanneer een volksgroep 'n meerderheid vorm in 'n wyk en… Continue reading Municipal Demarcation Board

Appointment of members at Municipal Demarcation Board

Bepaling van die afbakening van Suid-Afrika se munisipale grense.   Ramaphosa het al die nuwe aanstellings reeds sowat twee maande gelede gedoen.  Dus, wie bepaal ons munisipale grense?   ANC regering bepaal die munisipale grense.    The new Board was appointed by the President of the Republic, Cyril Ramaphosa, on 01 March 2019, following the end of… Continue reading Appointment of members at Municipal Demarcation Board

Wooden deck Mopani at Kruger Park collapsed

According to EMS, seven of the 14 people were injured and transported to various hospitals.    Two people were critically injured after a wooden deck in the Mopani Camp, Kruger National Park collapsed today, May 23. The deck which is said to be located next to a pub collapsed while there were 14 people on it.According to… Continue reading Wooden deck Mopani at Kruger Park collapsed

Romanian communism – Nicolae Ceausescu

Nicolae Ceausescu was the leader of Communist Romania for more than two decades until his execution in 1989.   Nicolae Ceausescu was born on January 26, 1918. He met future Romanian leader Gheorghe Gheorghiu-Dej in prison, and succeeded him after his death in 1965. He ruled Romania according to orthodox Communist principles, causing food shortages by… Continue reading Romanian communism – Nicolae Ceausescu

Menseregteskendings 1994 Akkoord

* Daar moet in ag geneem word, die 1994 Afrikaner Akkoord het nie onder die 1996 se artikel 235 ontstaan of ondersoeke wat daarna gedoen is nie.     Dit het onder wetgewing in 1993 en die ou interim wetgewing ontstaan.   Die Volkstaatraad is ook in 1994 met 'n mandaat met behulp van wetgewing, goedgekeur, lank… Continue reading Menseregteskendings 1994 Akkoord

Land reform – Free state farmers

Daar is al meer as 5 jaar groot droogte in heelwat dele van die land.  Dis buite enige boer se beheer.   Daar word droogtefondse uitgesit, maar tog word net sekere boere gehelp.   In die Vrystaat sowel as ander gebiede is daar niks anders dan sand nie.   Vrystaat is ook as 'n rampgebied in 2019 verklaar,… Continue reading Land reform – Free state farmers

Annette Kennealy – Welgevonden

  So duur die soektog voort na die moordenaars en terrorisme wat 'n bloedstreep agter gelaat het.   Hoeveel moorde in Suid-Afrika is en bly net onopgelos, omrede moordenaars vinnig inkom om te vermoor en dan oor die grens te vlug, so maklik soos val uit 'n boom uit.  Grense oop en misdadigers stroom oor, maar… Continue reading Annette Kennealy – Welgevonden

Genocide – Volksmoord

Volksmoord is 'n proses wat ontwikkel in tien stadiums wat voorspelbaar is maar nie onverbiddelik is nie. By elke stadium kan voorkomende maatreëls dit stop. Die proses is nie lineêr nie. Stadiums kan gelyktydig plaasvind. Logies moet later stadiums voorafgegaan word deur vorige stadiums. Maar alle stadiums bly deur die hele proses werk. Om aan… Continue reading Genocide – Volksmoord

Farm attacks/killings – Annette Kennealy

21 Mei 2019 - Nuus van die dood van bekende plaaslike inwoner Annette Kennealy stuur steeds skokgolwe deur die Soutpansberg.    Volgens beskikbare inligting is Kennealy vanoggend dood aangetref in haar plaaswoning op die plaas Welgevonden net buite Louis Trichardt. Vriende het gaan ondersoek instel, nadat sy nie op selfoonboodskappe en -oproepe gereageer het nie.   Simpatie aan… Continue reading Farm attacks/killings – Annette Kennealy

Massacres – Gukurahundi Zimbabwe

* The Gukurahundi was a series of massacres of Ndebele civilians carried out by the  Zimbabwe National Army from early 1983 to late 1987.  To ward off evil spirits, Jochonia Moyo picks wild herbs as he returns to Bhalagwe detention camp, the site of unimaginable brutality during a series of massacres more than 30 years ago… Continue reading Massacres – Gukurahundi Zimbabwe

Gukurahundi (Zimbabwe)

  *Robert Mugabe (Shona) gee in Januarie 1983 opdragte aan sy eie opgeleide 5de Brigade van "noord-korea" om Ndebele's uit te wis.   In January of 1983 Robert Mugabe, a member of the ethnic Shona majority, ordered his North Korea-trained Fifth Brigade to carry out what he called a gukurahundi against the Ndebele people.   From January… Continue reading Gukurahundi (Zimbabwe)

Alan Winde – Wes-Kaap

*The Democratic Alliance selected Winde in September 2018 to be the party's Western Cape Premier candidate. In October 2018, Premier Helen Zille appointed Winde to the post of Provincial Minister of Community Safety. He took office on 1 November 2018.  In May 2009, Premier Helen Zille appointed Winde to the position of Provincial Minister of… Continue reading Alan Winde – Wes-Kaap

Alan Winde – WK –

* Al is jy wie van watter provinsie, voer jy steeds nasionale wetgewing uit - geen nasionale wetgewing op provinsiale vlak of selfs munisipale vlakke se bywete kan gesystap word nie.   Die Nasionale regering se wetgewings oor swart bemagtiging en onteiening, is ook van toepassing op plaaslike owerhede en provinsies.   Lees beleidsdokumente hieroor op provinsies… Continue reading Alan Winde – WK –