Anna Herbst was murdered on Saturday in her home in Martindale, outside Bloemfontein. Her attackers murdered her then set her house on fire and the fire brigade discovered her body after they put out the flames. A police spokesperson said her hands were tied up. Police are investigating a case of murder after a… Continue reading Anne Herbst – Bloemfontein – murdered
Kategorie: Bloemfontein
SA Soldiers to DRC
PIC taken at Bram Fischer International Airport in Bloemfontein. Guess what an Ethiopian Airlines Boeing 767 is doing in Bloemfontein...taking SA soldiers to the DRC for another 6 months. And most people don't even care. Also. Shows how badly the SAAF needed those A400M planes. (James Styan) More questions than answers: He said he find… Continue reading SA Soldiers to DRC
Bloemfontein old age home: Bikers visit
Wanneer daar na die video gekyk word, is dit die werker wat die ou tante gestamp het dat sy val en haar arm breek. Die werker wou nie die ekstra jogurt aan die dame gegee het nie en gedink as sy haar stamp sal dit beter word of ontslae raak van die ouer persoon. … Continue reading Bloemfontein old age home: Bikers visit
Pensioners – Pensionarisse (shocking video)
Is daar nog ouers in die gesin se lewe of is hul dalk vergete êrens in 'n kamer geplaas waar ander na hul omsien. Bring uself op hoogte en vind uit, hoe is hierdie oue tehuise ingerig en hoe ervaar ons ouer mense die "nuwe" omgewing, vriende en selfs werkers wat nie altyd maklik of… Continue reading Pensioners – Pensionarisse (shocking video)
Front Nasionaal in Bloemfontein
'n Baie spesiale geleentheid met spesiale mense het op 23 April 2019 in die hartjie van die land, Bloemfontein plaasgevind, wat geskitter het met 'n paar bekendes se teenwoordigheid. Behalwe vir oom Charl Hertzog was daar ook Dr Jan du Plessis, Ds Johan Jacobs, Mnr Charl Hertzog, Adv Jurg Prinsloo SC (foto). 'n Volwaardige soewereine… Continue reading Front Nasionaal in Bloemfontein