Monica and Basil Deniacos killed

Aanvalle en grusame moorde raak nou regtig baie erg en ontstellend, maar die feit dat min moordenaars opgespoor word, maak dit veel erger.   Kry veiligheid in plek vir jouself, ander gaan dit nie doen nie, nog minder die regering.
DA COUNCILLOR AND HER HUSBAND MURDERED IN THEIR HOME IN DEALSVILLE FREE STATE
The bodies of Monica Deniacos, a DA councillor of the Togologo municipality [ Dealsville, Boshoff and Hertzogville ] and her husband Basil were found early this morning in their home in Dealsville in the Free State. Police is currently on the scene and the couple’s vehicle is missing.

Image may contain: 2 people, people smiling, people standing, suit and outdoor


She was a businesswoman in Dealsville and well known and loved in the area.
She was described as playing a prominent role in the small town of Dealsville and would for instance take water to the old age home if the town ran out of water.

Monica Deniacos was the only DA councillor of the Togologo municipality.

Condolences to all their family and friends

***

Ons mense moet self ons eie lewens beskerm – die regering en ander volke gaan dit nie vir ons doen nie. Sluit Aan by Burgerlike Beskerming – leer hoe om jou self te verdedig en kry jou eie veiligheid in plek. Ons het ‘n reg om onsself te verdedig. Hou op om mense te glo wat jy dink is “lief” vir jou en sal jou nie skade berokken nie, is juis hulle wat jou bykom. Sluit aan by buurt en plaaswagte of skep jou eie betroubare wagtes.

Een gedagte oor “Monica and Basil Deniacos killed”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s