“Red ons plaas” Avondrus, Wes-Kaap

Hierdie aangeleentheid kom 'n geruime tyd aan die gang.  Regering "koop" plase op, naas produktiewe plase.  Dis die regering se hele doelwit, om produktiewe plase te laat verwaarloos met geen voedselsekerheid nie.   Indien die gedeeltes wat opgekoop is, dan vir "plakker" (besetting) doeleindes gebruik kan word, is dit net nog 'n manier van inkomste inbring… Continue reading “Red ons plaas” Avondrus, Wes-Kaap