Waar is al die korrupsie geld wat jaar na jaar aan Eskom oorbetaal word. Hierdie is nie net wanbestuur nie, maar totaal en al korrupsie. Hierdie kastige "elites" wat hulself miljoene rande bonusse toelaat en nie 'n maatskappy soos Eskom bestuur, wat 'n publieke entiteit is, het geen reg om hulself geld of bonusse… Continue reading Eskom – Ted Blom
Kategorie: Ted Blom
Eskom grid May 2019 – Ted Blom
Daar is Ministers oor Plaaslike Bestuur en oor Eskom, wat nie hul werkspligte nakom nie. Tog is dit die massas se keuse om so onder te gaan om vir dieselfde spul in 2019 gestem het. Die Minister van Finansies ontvang die jaarlikse oudits waar plaaslike owerhede bankrot is, maar steeds geld ontvang vanaf belastingbetalers. Steeds… Continue reading Eskom grid May 2019 – Ted Blom
Eskom and his “fake” loadshedding coal contracts
Eskom created “fake” load-shedding to sign R14.5-trillion in coal contracts According to the City Press, which cited a Special Investigating Unit (SIU) report – which was handed to former president Jacob Zuma in 2017, but never officially released. *** 1 - Eskom instituted stage four load shedding today - for the first time in at… Continue reading Eskom and his “fake” loadshedding coal contracts
Eskom – Ted Blom – Korrupsie
Nie net WANbestuur nie, maar die regering laat korrupsie toe. Daar is en was al hoeveel keer probleme by Eskom sowel ander staatsinstellings, en tog bly die regering, die parlement dit goedkeur dat nog meer geld spandeer word op korrupsie. Persone bedank en meld eenvoudig net aan by ander organisasies of maatskappye. Daar word nie… Continue reading Eskom – Ted Blom – Korrupsie