Trucks burning – businesses burning

2018 - 2019  - Myns insiens is die moedwillige terrorisme en terreur teenoor maatskappye en besighede as en wanneer trokke of treine moedwillig aan die brand gesteek word. Elke trok wat uitbrand in Suid-Afrika behoort aan iemand wat weer verbonde is aan besighede wat geraak word wat van padvervoer gebruik maak.  Die trok opsigself is… Continue reading Trucks burning – businesses burning