Wie en wat is ONSPLEK

ONSPLEK besigheidsgids, is tans besig om blanke besighede te lys en ook ons eie, volkseie besighede te nader om gerus van die geleentheid gebruik te maak om hulself hier te adverteer.   Dis ‘n goeie podium en wegspringplek as dit nog klein is of selfs ‘n bekende in die dorp wat al jare aan die gang is. 

 

*

Haal my hoed af vir die inisiatief en soortgelyke inisiatiewe…  Steun Isabella in wat sy doen.

HAAL AAN:

ONSPLEK BESIGHEIDSGIDS (DIRECTORY PTY) Ltd

 
 

Ons Plek Directory PTY Ltd ( is Suid Afrika se enigste publieke databasis -en gids)  vir ondernemings en eenmansake met Afrikaner/Boer eienaars asook vir entrepreneurs. Soortgelyke aanlyn gidse is reeds volop beskikbaar vir die meerderheidsgroepe in Suid Afrika.   Dit ontbreek onder ons eie mense.   

Steun volkseie besighede waar en so veel moontlik.   Daar is ook heelwat plaasboere wat hul produkte of aanlyn, of selfs op ander sosiale netwerke plaas.

Dis ook ‘n Ekonomiese bemagtigingsinisiatief vir ‘n groep mense wat by verre in die minderheid is in ons land, Suid-Afrika.    Ons Plek Directory PTY Ltd is ‘n geregistreerde besigheid in privaat besit en nie ‘n Nie-winsgewende organisasie nie.

In die begin van Mei maand 2020 het die stigter en eienaar van Ons Plek Directory, Isabella Oosthuizen die besluit geneem om hierdie platform op die been te bring as ‘n hulpmiddel vir mense wat as gevolg van die Covid pandemie en geen finansiële hulp van die regering van die dag baie swaar gekry het.

Daar is ook ander klein probleempies … veral op sosiale media, dis oorkombaar – is tyd om beter brue te bou, en veral op veiligheidsnetwerke ook fokus wat slegs volkseie besighede is.

 

  • Sosiale media platforms is beskikbaar maar nie gestruktureerd nie en die hoeveelheid mense wat  daarop adverteer maak dit bykans nutteloos as jy dophou hoe vinnig ‘n advertensie afskuif in die groepe op die sosiale media platforms.
  • Vals besighede en advertensies en skelmstreke is volop.
  • Onwettige produkte en dienste is in oorvloed beskikbaar en
  • baie van Ons Plek Directory se teikenmark voel meer en meer onwelkom en ontuis op spesifieke  sosiale media platforms om die eenvoudige rede dat die morele waardes en standaarde van hierdie platforms teenstrydig is met ons eie.


Dit kan voluit gaan vir volkseie ekonomiese bemagtiging strategie en ondersteun dit 100%.   Verwisseling van inkomstes en uitgawes moet in volksgeledere bly.

  • Maak gebruik van ‘n maklik bereikbare, gestruktureerde platform om jou diens of produk te adverteer.
  • Ondersteun klein ondernemings en entrepreneurs. Bemagtig mekaar. In jou eie buurt is die kans 80% dat jy alles sal kan kry wat jy benodig. Dit sluit dienste en produkte in. Leer die gewoonte om in jou voertuig te klim en winkelsentrum toe te ry elke keer dat jy ‘n brood of ‘n haarsny nodig het af.
  • Ons Plek Directory lewer ‘n diens teen minimale koste. Daar is verskeie pakkette beskikbaar.

Lees meer op haar webtuiste https://onsplek.co.za/   en deel dit gerus met u vriendekring of ander besighede, wat hier kan aansluit. 

Hoe groter ons bemagtiging, hoe meer kan ons fokus om kleiner probleempies te hanteer of uit te stryk.

 

Dankie Isabella jy is ‘n ster.   Sterkte vorentoe vir slegs ‘n beter toekoms.

*

Het u geweet dat daar grusame plaasmoorde voor 1994 plaasgevind het.   Heelwat inligting is daaroor – dit gaan nog verder terug.  Dr Verwoerd was OOK vermoor.   Maar in 1983 is nog ‘n BOER vermoor

Dit was Januarie 1983 – hartseer.   

https://onsplek.co.za/wp-content/uploads/2020/07/OnsPlekCoverVideo.mp4

*

BRUGBOU

Die 1983 moord (video) wat gepleeg was, is op Isabella se webblad.  Dit was wel dekades gelede gepleeg.   Weet net dit,  elkeen van ons blankes wat na 1994 so grusaam vermoor is, het ‘n geskiedenis van marteling, aanranding, vrouens wat verkrag word, grudade wat gepleeg word.     

Swart terreurbendes,  terroriste, misdadigers, word soms gevang, soms nie en loop steeds tussen ons rond.  Indien jy van meer sulke moord inligting het, hoor ons graag daarvan…  Soms is dit werkers van huishoudings in huise of in tuine.

Dit moet stop.    Dit kan.   Met ons eie onafhanklike gebiede.   Ons eie land en eie besighede.   Bou voort hierop.

Dit het Niks met “apartheid” te doen nie en dink ons is beter as ander nie.   WANT die liberales swyg daaroor, die wat op die groen stoele sit in parlement swyg daaroor, hulle woon almal sub-komitees en parlementsvergaderings by van al die wetgewings, grondeise en trustgebiede.

Alle Swart en Khoi san volksgroepe het steeds hul aparte gebiede, dit word net ietsie anders genoem, soos Trustgebiede en CPA (grondeise).  Dis in Hansard vervat, sowel wetgewings en witskrifte.

Kan u die punt daarvan insien hoekom wou Dr Verwoerd voortgaan met afsonderlike ontwikkeling en Tuisland beleid, waar daar totale onafhanklikheid toegeken sou gewees het aan elke volk.   

Swartes en Khoi san (bruines) leef steeds die Verwoerd beleid vandag uit maar FW de Klerk en sy Broederbond aka Afrikanerbond, kerkgroepe wou gehad het ons moet onder kommunisme en mislukte staat ingaan, dis waar ons vandag is, daarom die 1994 oorgawe vir ons blankes se vernietiging.

ONAFHANKLIK – strewe na Volksvryheid

volksvryheid9@gmail.com

4 gedagtes oor “Wie en wat is ONSPLEK”

  1. Voor vandag was ek salig onbewus van hierdie blog. Ek wil graag vir jou baie dankie sê. Die stryd is moeilik en ons volksgenote onkundig, maar ons is moedig en ons volhard in die geloof. Vir ons Volk.

    Liked by 1 person

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s