Kennis is mag – Boere volksgenote

* Kennis is mag met veral die voortbestaan van individuele etniese volke wêreldwyd en wat niks met Ras of kleurvel te doen het nie.   Volke verskil van mekaar en met velpigmente sal daar altyd verskille wees.    Die Boere volk is en bly 'n blanke volk in Suid-Afrika en is nie verwant aan ander volke… Continue reading Kennis is mag – Boere volksgenote

Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys

* Buys en Eloff gesprek - Die gemengde 'afrikaner' multi-kultuur organisasies wat 'n multi-kulturele 'reënboognasie' soort van gevorm het,  wil 'n multi-kulturele kultuurverdrag vanaf die ANC regering verkry.   Dis hul reg om dit te doen, maar daar moenie verwag word om ander volke saam te sleep nie.   Dit is nie nou meer 1994 nie.  Onder… Continue reading Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys

Multi-kulturele organisasies en -partye

* Na 1994 het die Suid-Afrikaanse politiek en organisasies gewemel van gemengde en verskeidenheid van multi-kultuur koalisies wat eintlik 'n baie bleek toekoms vir ons land ingehou het.   Daar was geen vordering of opheffing nie, slegs misdaad, korrupsie, wanbestuur en rooi rewolusies.   Op die oog af wil dit voorkom of sommige burgers en veral politici… Continue reading Multi-kulturele organisasies en -partye

Veelparty koalisie skemas

* Multi-kultuur organisasies, bewegings en selfs koalisies het reeds sedert Kodesa en 1994 ontstaan.   Almal van hulle dra by tot die vernietiging van volke.   Dis niks vreemds rakende koalisie vormings nie.    Die DA se  'maanskoot' ideologie klink soos iemand wat net te gereeld vir die maan loer en dan verwag dat dit die son… Continue reading Veelparty koalisie skemas

Frontorganisasies in SA

* Een artikel in die Afrikaner van die HNP van 18 Maart 2022 vra 'n belangrike vraag onder die opskrif:  "Die regte aas om blankes mee te vang."    Veral die Boere volk.    Daaruit spruit 'n paar stukkies stof tot nadenke.       Is die Solidariteit Beweging en AfriForum nie moontlik hedendaagse frontorganisasies, Afrikaner… Continue reading Frontorganisasies in SA

Future of Multi-culturalism in South Africa – Dr Mathews Phosa

Die toespraak van Mathews Phosa was ook op die FW de Klerk stigting geplaas nes wat Buys en ander die geleenthede gebied word om oor hul multi-kultuur gewoontes en voorkeure te praat, weg waar volksvryheid nie voorgestaan word nie.   Deel van liberalisme en kommunisme.    Dis duidelik leiers wat multi-kulturalisme voorstaan en ook bevorder. *… Continue reading Future of Multi-culturalism in South Africa – Dr Mathews Phosa