It is really a tragic that our people’s, especially our farmers, lives have to be ended like this. It is also in cities and towns. Sympathy and condolences to the relatives. It’s certainly not right. Please people. Focus on your own safety, no one is going to do it for you. Protect yourself, your families and property. Don’t just go out if there is a noise or dogs are barking. Get some help too when necessary. Don’t employ strangers who are informants and watch what is happening around you. Workers are not always who they say they are. Some of them are not there for an income. Be careful. This is genocide. Thus far – 9 Afrikaner males and 3 Afrikaner females confirmed #murdered in June up to 23 June 2019 (Adriana Stuijt).
WAAR IS HIERDIE MENSE EN ANDER WAT SEDERT 1994 AL VERMOOR IS, SE REG TOT LEWE – “DEMOKRATIESE GRONDWET”
WAAR IS DIE ANDER WAT AANGEVAL SE REG TOT ‘N VEILIGE LEWE?
***
Dis tragies dat ons volk se lewens so be-eindig moet word. Simpatie en meegevoel aan elkeen se familielede. Dis beslis nie reg nie. Fokus op eie veiligheid, niemand gaan dit kom doen nie. Beveilig julself, jul families en omgewing of plaas. Moenie net uitgaan as daar lawaai is of honde wat blaf nie. Moet ook nie onder verdagte omstandighede by huise en hekke uitklim om verras te word nie. Lokvalle is nie meer snaaks nie. Wees altyd oplettend. Moenie vreemdelinge in diens neem wat informante is en daar is om dop te hou wat om jou aangaan. Werkers is nie altyd wie hulle sê hulle is nie. Sommige is belis nie daar vir ‘n inkomste nie. Dit is volksmoord wat plaasvind. Elkeen het ‘n reg om hulself te verdedig.
Sover is daar 12 volkslede vermoor en 63 boere het aanvalle oorleef sedert begin Junie 2019, en waarvan daar kennis gedra word.
Die aanvalle deur swart militante terroriste is besig om te verskerp en dit gaan verder verskerp.
[…] killed at UmkomaasBlanke Boere aanval herleef – Farm attack and killings is still ongoingJune 2019 – Attacks/KilledWitkruis monument 2021 White farmers killed in South […]
LikeLike