* As a citizen of South African, can a person then ask the Zulu and other peoples to give then their (Ingonyama) trustlands or Crownlands, as well as all landclaims, thusfar registered as CPA or Trustlands to the ANC or to the next rulers - possibly the Chinese. It will be without compensation and… Continue reading Buthelezi and land expropriation
Kategorie: Grond landbou
Eiendomsreg – property rights
Eiendomsreg in die 1996 Kodesa kommunistiese grondwet van Suid-Afrika was nog altyd 'n risiko, veral vir blankes, maar ook vir ander etniese volke. Watter waarborge is daar vir een van ons blankes? Swart bemagtiging duur voort. Afskaffing van Afrikaans duur voort. Verskeie ander wetgewing word in plek gestel dat almal moet dink is… Continue reading Eiendomsreg – property rights
Suid-Afrika – South Africa
Ons land is reeds bankrot weens swak bestuur - en die geldmagte en kommuniste soos George Soros, wat hieragter sit, gaan nog meer verloor. Moenie glo nie - hulle verloor niks nie - waar gaan al die korrupte inkomste heen? Die regsbank, regters wat aangestel word deur die "president" van die land. Is dit… Continue reading Suid-Afrika – South Africa
Boere volk – Grondsake – Land issues
* Die Boere volk het tot datum oorleef en is steeds in Suid-Afrika en selfs elders op ander kontinente versamel. Die Boere volk se getalle mag heelwat minder wees wat so uitgewis is deur Engeland en haar bondgenote, sou dit 'n taal ander situasie gewees het in 2025 indien dit nie so was nie. … Continue reading Boere volk – Grondsake – Land issues
Grond debatte – Land debates (SA)
Grond en privaatbesit sal verseker nog lank bespreek word. Terwyl ongegronde en vals beskuldigings rondgeslinger word dat dit blankes (Afrikaners en Boere) se skuld is dat daar kommunale regte en wetgewing bestaan en dat die wat binne die kommunale gebiede bly en werksaam is, slegs verblyfreg besit en niks meer nie. Selfs die kleinlikhede en… Continue reading Grond debatte – Land debates (SA)
Commonwealth – Billionaires
Interesting reading and maps of land ownerships - "Commonwealth nations". Fifty three countries are members of the Commonwealth. Our countries span Africa, Asia, the Americas, Europe and the Pacific and are diverse – they are amongst the world’s largest, smallest, richest and poorest countries. Thirty-one of our members are classified as small states – countries… Continue reading Commonwealth – Billionaires
TAU / TLU Media
TLU het verskeie artikels geskryf en in die media vrygestel rakende die uitlatinge van Ramaphosa en grondhervorming. Daar was ook uitlatinge van die ANC se waardeerder dat die grond nou waardeloos is. Wat 'n spul leuens - geen grond in die wêreld is waardeloos nie. Op watter tipe sisteme werk die ANC of enige Waardeerder… Continue reading TAU / TLU Media
Hansard: Mafisa 2012 / CASP/ Ilima/ Letsema Grants : 17 October 2017
Hansards gee die notules van al die onerskeie vergadering sin Parlement. Lees meer oor die Mafisa, Casp, Ilima en Lesema Grants. Dit kom al sedert 1998 al waar daar toelaes aan swart plaasboere uitgedeel word deur die parlement. Dit is regdeur al die provinsies wat dit plaasvind. Voortspruitend uit verskeie Hansards, volg aanhalings en uiteensetting… Continue reading Hansard: Mafisa 2012 / CASP/ Ilima/ Letsema Grants : 17 October 2017
Ramaposa en Verenigde Nasies
Teen hierdie tyd weet ons al hoe word daar gelag vir Ramaphosa tydens hierdie toespraak van hom voor 'n internasionale gehoor soos die Verenigde Nasies waar bykans 200 lande verteenwoordig is. Besluit maar self en geniet die toespraak. Die leuens op leuens wat verkondig word is natuurlik alles namaaksels van sekeres se DNA wat nooit… Continue reading Ramaposa en Verenigde Nasies
Grondhervorming SA Parlement – 2018
* 'n Geruime tyd gelede was die Mosie in 2018 ingedien in die Suid-Afrikaanse parlement, waarin voorgestel is om veranderinge aan die Grondwet aan te bring rakende die onteiening van grond sonder vergoeding. Daar het publieke vergaderings plaasgevind asook was daar geleentheid gebied vir skriftelike besware wat ingedien is. Heelwat skakeling het… Continue reading Grondhervorming SA Parlement – 2018
Onteiening (nasionalisering)
Vreemde, tog bekende stemme weerklink uit die verlede wat 'n vals vlag demokrasie en fatale "reënboognasie" wat nooit bestaan het nie, verkondig. Aandring op radikalisme. So baie vra: het ons regtig 'n demokrasie? Dan weerklink die stem van 'n FW de Klerk van 1990 oor sy opgeblaaste referendum saam Dakargangers en Kodesa grondwetskrywers en… Continue reading Onteiening (nasionalisering)
Cyril Ramaphosa – Land reform (DA)
Debat in Parlement op 14 Maart 2014 - vrae was gevra deur die leier van die DA (Maimane) oor Grondhervorming, geen vergoeding vir eiendom en bates en die verandering van die Grondwet van Suid-Afrika. Taking of land / businesses without compensation and to change the Constitution. Ramaphosa - Maimane
Grond geskik vir landbou-doeleindes
* Slegs 22% van grond in Suid-Afrika is geskik vir landbou-doeleindes terwyl net 12% vir landbougewasse aangewend kan word. Heelwat provinsies en gebiede in Suid-Afrika is semi-woestyn andersinds is daar groot gedeeltes staatsbeheerde Sanpark wildsparke, waar daar nie landbou produksie plaasvind nie, terwyl ander gebiede te droog is om landbou volhoubaar te maak. Heelwat… Continue reading Grond geskik vir landbou-doeleindes








