Zuma 17 September 2021

 

Zuma asked the apex court to set aside his 15-month jail sentence, which was handed down in June after he failed to comply with the court’s order to appear before the state capture commission.   
Kommissies en doel van hulle word nog altyd bevraagteken, vermorsing van belastinginkomstes. Tyd en geld wat hierdie regters aan hierdie aangeleentheid bestee het, moet hoogs bevraagteken word. Wie word nou eintlik bevoordeel of watter aksies vloei uit enige kommissie uit? 

 

The ConCourt will announce its decision in Jacob Zuma's application on Friday. File photo.

*

At the end of June 2021, the Constitutional Court sentenced Zuma to 15 months behind bars for contempt of court, after he refused to attend the state capture commission despite the apex court ordering him to do so.    Zuma then made a rescission application to the court. Although an order of the Constitutional Court may not be appealed, the rules of the ConCourt incorporate some rules of the Uniform Rules of Court, which apply to all other courts. 

Rule 42 says a court may “rescind or vary an order or judgment erroneously sought or erroneously granted in the absence of any party affected thereby”.

https://www.timeslive.co.za/politics/2021-09-16-zuma-to-know-his-fate-on-friday-as-concourt-rules-on-his-bid-to-rescind-contempt-sentence/

*

Indien ‘n lid van die publiek gedoen het wat Zuma gedoen het om nie altyd voor die Zondo kommissie te verskyn nie, sou daardie persoon beslis aan die kortste end getrek het.   Die howe kan regtig bevraagteken word en so ook al die kommissies wat deur ANC leiers, tewete presidente van die land aangestel word.  Lees ooreenkomstig die “demokratiese grondwet”.   Zondo is deur Zuma aangestel maar dis hy wat die regter bevraagteken oor die prosedure wat gevolg word omdat daar kwansuis iets verkeerd is.  Hy is gevonnis daaroor omdat hy nie wou bywoon nie.   Sou lid van publiek dit doen, sou dit nie so opgeëindig het nie.

Nou het Zuma die hoogste hof gevra om sy vonnis van 15 maande, wat in Junie opgelê is, tersyde te stel nadat hy nie gehoor gegee het aan die hof se bevel om voor die staatskapingskommissie te verskyn nie.  Was dit regtig verkeerd – wat sou die hoogste hof oorweeg het as dit net ‘n gewone lid van die publiek was?  Is daar twee stelle reëls wat toegepas word?

In reël 42 word gesê dat ‘n hof ”n bevel of vonnis wat verkeerdelik gesoek of verkeerdelik toegestaan is, kan herroep of verander, in die afwesigheid van ‘n party wat daardeur geraak word’.

*

LISTEN TO CONCOURT

Justice Khampepe

The Constitutional Court will on Friday morning hand down judgment in the application to have its earlier decision to sentence former President Jacob Zuma to 15-months in jail for contempt of court rescinded.

*
*
*
*

Zuma – medical parole

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s