Schweizer Reneke Noordwes

Meer "vals" rassisme is aan die broei en groei soos onkruid op Schweizer Reneke alles met die hulp van media berigte en politici.  Waarom was sommige foto's doelbewus weerhou en net die een versprei waar kinders hul ete genuttig het?  En hoe is dit moontlik om 'n onderwyser se dienste so gou op te skort… Continue reading Schweizer Reneke Noordwes

Schweizer Reneke North West

Politieke betrokkenheid is oorheersend in die protesaksies en ook die wyse hoe die 'saak', wat nog nie eers amptelik begin is,  op Schweizer Reneke hanteer is.   Terwyl die protesaksie aan die gang is, het EFF lede oor sekerheidsmure geklim en daar is selfs 'n kennisgewing dat dit 24 uur beman word, geignoreer is.  Waar was… Continue reading Schweizer Reneke North West

Schweizer Reneke NW

Dit kom voor of hier heelwat politiek betrokke in die protesaksies was maar ook intimidasie, veral die wyse hoe die saak op Schweizer Reneke hanteer is.   Eerstens was daar soos in onmiddellik ontslae geraak van 'n blanke onderwyser se diens.  En dit nog voor die ondersoek eers begin is.  Wie was die regter wat haar… Continue reading Schweizer Reneke NW

Eerste word Derde – First became Third

KOMMUNISTE EN LIBERALISTE Politici en ander organisasies wat rassisme spoeg op BOERE en vertrap hulle.  Selfs regerings, het vir dekades na 1996 ooreenkomste met dieselfde kommunistiese regerings aangegaan en hulself so bevoordeel.    Die Boere volk word beskou as gemors en vuilgoed wat nie in Suid-Afrika hoort nie, maar dis hulle wat sorg dat meeste… Continue reading Eerste word Derde – First became Third

Plaasaanval – Farm attack (Pretoria)

10 Januarie 2019 - Plaasaanval - noord van Pretoria (Tswane) - het ongeveer 02:00 plaasgevind.   Drie terroriste het die eiendom van Joost en Aletta Viljoen in Haakdoornboom, Pretoria betree en Joost erg aangerand op sy kop en arms.   Joost is 77 en  Aletta 78. Sy is bedlêend nadat sy haar heup gebreek het.     Die… Continue reading Plaasaanval – Farm attack (Pretoria)

Schweizer Reneke Menseregteskending

Daar word 'n ernstige beroep op ouers van die Laerskool te Schweizer Reneke gedoen om te kyk na hul menseregte wat geskend word, veral die van hul kinders, onderwyser en skool.  A serious appeal is made to the parents of Schweizer Reneke Primary School to look into their humanright violations. North West Education MEC Sello… Continue reading Schweizer Reneke Menseregteskending

Schweizer Reneke

FRONT NATIONAL PRESS RELEASE FRONT NATIONAL CONDEMNS CONDUCT OF POLITICIANS AFTER SCHWEIZER RENEKE SCHOOL PHOTO GOES VIRAL – URGES PARENTS TO TAKE LEGAL ACTION 10-01-2019 On the morning of 9 January 2019 at 09:00 a primary school teacher of Schweizer Reneke Primary School in Northwest took a picture of a group of first year pupils… Continue reading Schweizer Reneke

Wie is rassiste? Who are racists?

Why did the media and social media only shared only the one photo of the Schweizer-Reneke School? They were well aware of all the other photos available but they preferred to ignore that in their articles.   The other photos were shared at a later stage for the obvious reason  :  racism and hate speech.   The… Continue reading Wie is rassiste? Who are racists?

Just call me hawk

We are all sick and tired of threats -  siek en sat vir dreigemente. read about ANC ANC “Freedom charter 1955” ANC Charter – C Ramaphosa Ramaphosa : B-BBEE Trustgebiede>Tuislande>Reservate   ***** Craig Montgomery    

Water pollution South Africa – Vaal, etc.

Besoedelde water word gepomp en snel voort na die damme wat vir drinkwater gebruik word.  Is hierdie besoedeling aspris, dat daar geen onderhoude gedoen word, dat grond makliker bekombaar word vir minerale? Raw sewage and other kinds of pollutions were pumped into our rivers and dams for decades.  Is this on purpose to get their… Continue reading Water pollution South Africa – Vaal, etc.

Raw sewage into the Vaaldam

Die Vaalrivier behoort nie aan iemand spesifiek nie, maar miljoen kry water hiervandaan terwyl ander dit gebruik as 'n ontspanning soos bootry of visvang.   Watter vis kan mens nog eet wat so gekontamineer is?  80% van die rioolnetwerke funksioneer nie behoorlik nie.  Wat maak munisipaliteite met inkomstes wat genereer word uit belastings? Hoeveel informele sektore… Continue reading Raw sewage into the Vaaldam

Pollution Vaaldam and rivers

Dis eintlik skandalig dat daar nie onderhoud gedoen word op rioolnetwerke nie.  Munisipaliteite verdien heelwat eiendomsbelasting en dit sluit rioolverwydering hierby in.  Stadsbeplanningskemas en ingenieurs maak juis voorsiening vir rioolverwyderings, en daar is 'n wanbegrip dat daar nie betaal word voor nie.   Dit word op state voorsien wanneer daar erfbelastings betaal word.   Dit raak ons… Continue reading Pollution Vaaldam and rivers

Pollution Vaalriver – raw sewage

Sewage has been running into the Vaal River for years, but the problem grew worse this year after the cash-strapped local municipality was unable to perform maintenance and infrastructure upgrades.   Why do they not employ responsible officials to do the work?  Unbelievable and a risk of lives.   National Defence is helping - see their shocking… Continue reading Pollution Vaalriver – raw sewage

Sewage and other pollution: Vaaldam

To pump raw sewage into a river and any dam is illegal, not because of bylaws only but also by national legislation. It is not only municipality officials that are responsible, but also ministers. They are not doing their own jobs. Why are there tax to remove sewage - not to dump into drinking water.… Continue reading Sewage and other pollution: Vaaldam

Vaalriver / dam pollution / besoedeling

Rou riool word al vir 'n geruime tyd in die riviere wat die Vaaldam voed, gepomp.  Daar was vroeer berigte sowel foto's geneem waar rou riool direk in die riviere ingepomp word wat die dam voed en miljoene mense van water voorsien.  Intussen vang mense te lekker vis en daar is geen manier as hierdie… Continue reading Vaalriver / dam pollution / besoedeling

Vaaldam besoedeling/pollution

Rou riool en ander chemiese afstowwe word in die riviere ingestort, terwyl dit die Vaaldam voed.  Vaaldam en riviere word ook deur inwoners gebruik om vis te vang vir 'n lewe, soms is dit hul enigste inkomste en voedsel.  'n Groot risiko om sulke besmette vis te vang of selfs te eet is onaanvaarbaar vir… Continue reading Vaaldam besoedeling/pollution

Cocaine Port Elizabeth

Cocaine with a street value of R700 million was recovered off a ship in the Port of Ngquru, just outside Port Elizabeth yesterday, by the Hawks.   Big steak for  Kikki " Good work Kikki."  Dutch Shepherd Kikki who sniffed the cocaine pictured with her handler Diwan Oosthuizen and National Head of Hawks Adv Godfrey Lebeya. … Continue reading Cocaine Port Elizabeth

International Organization for Migration (IOM)

About the International Organization for Migration (IOM) Established in 1951, IOM is the leading inter-governmental organization in the field of migration and works closely with governmental, intergovernmental and non-governmental partners. With 166 member states, a further 8 states holding observer status and offices in over 100 countries, IOM is dedicated to promoting humane and orderly… Continue reading International Organization for Migration (IOM)