Ontwikkeling – vooruitgang: Selfbeskikking

Die vraag is, kan ons Boere en Afrikaners vir onsself nog iets uit die ANC – EFF – DA se asblikke en regstellende aksies verkry om onsself uit die modder te verwyder.  Dit moontlik vir onsself ontwikkel in gebiede waartoe ons ‘n internasionale reg het.  Ons kan verseker nie verwag die krummels van oorvol kommunistiese tafels gaan ons red nie of hoe?  Krummels word ook gedeel met die immigrante en res van Afrika.  Neem kennis.   Ander volke/lande gaan niks vir ons doen nie.  Met feitlik alle dienste wat tot niet is,  agteruitgegaan het, sowel die ander armoediges wat toesak, moet daar iets drasties gebeur om onsself in ‘n beter posisie te plaas.  Dit is wel moontlik en dit beteken skouer aan die wiel en fokus op dit wat ons kan doen veral om ons vryheid en selfbeskikking te bewerkstellig.  Swart bemagtiging is ongelukkig swart en donker, dis die swaard oor ons volk se koppe al sedert 1994.  Volksteun besighede is belangrik om oopkop te dink, koop, verkoop en bemark direk – ‘n Boer maak altyd ‘n plan.

Related image

Hier is ‘n voorstel van iemand wat kennis het oor die selfbeskikkingsproses en gebeure die afgelope 30++ jaar.  Lewer gerus bydraes aan die adres wat verskaf word.

Daar word aanvanklik 50,000 Boere en Afrikaners gesoek…
Agtergrond

In 1983, was daar 55,000 boere in Suid-Afrika, wat kos aan 35-miljoen mense verskaf het, onlangs slegs 35,000, met kos aan 50+-miljoen. Nuwe projeksies toon dat minder as 25,000 boere, binnekort Suid-Afrika se voorland is, om kos aan 65-miljoen te verskaf.

Dié drastiese getalleverskil meen dat elke boer binnekort kos aan 2,600 mense moet voorsien, terwyl dit in 1994, slegs 636 mense was. Dit is ‘n verslegting van meer as 400%!

‘n Katastrofe wat die hele SA in onstabiliteit en ghaos kan dompel, verál met die nuutste gemorsuitlatings en planne van die ANC-regering van “grondsteel sonder vergoeding”!

Die liberale pers, media en veral radio en TV, se skeeftrek, ook veral deur Afrikaanse media, van nuusgebeure, soos nou weer by Schweizer-Reneke se laerskool, asook die ontstellende berig hieronder rakende verlies aan kundigheid, het my hierdie ou plan van my bietjie laat afstof.

Die Afrikaner Akkoord met die ANC, geteken voor Amerika, Engeland, Duitsland en Ysland, op 21 April 1994, maak voorsiening vir ‘n eie Afrikaner gebied.

Die Afrikaner-meerderheidsgebied wat destyds onderhandel is, weerskante van Pretoria, se demografie het die afgelope 25-jaar drasties verander, hoofsaaklik as gevolg van grootskaalse ontvolking van die platteland, met mense wat gestroom het na die stede. Boere en Afrikaners het óók verder verstedelik.

Destyds se kaarte was gebaseer op statistiekdiens se bykans 400,000 opnemersgebiede se 29 tale, opgesom in elf tale plus ander, wat deur Mbeki aanvaar is as die elf amptelike landstale, asook die benaming Gauteng, hoewel die vorm van Gauteng heeltemal anders was as tans vir Sentraal-Transvaal.

Google met sy akkurate satelietbeelde, maak dit vandag báie makliker, om baie meer akkurate kaarte te teken!

‘n Nuwe aangepaste Afrikaner-meerderheidsgebied is reeds in 2009 afgebaken en dié gebied kon intussen heelwat meer verfyn word, sodat vanaf dag een, reeds ‘n kwart miljoen meer Afrikaners binne dié gebied val as ál die ander mense saam.

Hiermee word gesoek na vyftig duisend Boere en Afrikaners, sodat vyftig kernpunte op die grens van die voorgestelde Boere-Afrikanergebied, behoorlik beman kan word. Daar sal natuurlik báie meer geleenthede vir ander werk, soos onderwysers, opvoeders, mediese en verpleging, asook al die ander mense vir ‘n dorp van 20,000 mense geskep word..

Die gedagte is om soos werkende voorbeelde, vyftig nuwe groeipunte, elk met ‘n duisend Boere of Afrikaners te skep, as “kontakvlak” of “grensnywerheidsgebiede” met die res van Suid-Afrika, sodat toestroming na hierdie vyftig nuwe groeipunte, nie wéér ‘n oorstroming van vreemdes (nie-Afrikaners) sal veroorsaak nie, inteendeel, sodat vreemdes binne die voorgesterde Boere- en Afrikanergebied, aangetrek sal word na net buite die voorgestelde gebied.

Indien 50,000 Boere en Afrikaners bereid sou wees om hierdie vyftig nuwe grensgebiedgroeipunte te beman, sal terselfdertyd grond én werksgeleenthede aan ‘n miljoen nie-Afrikaners buite die nuwe grensgroeipunte voorsien kan word.

Om ander probleme hok te slaan, sal die Boere-Afrikanergebied op sy grense slegs skole hê met twee tale. Waar die gebied grens aan Tswana gebiede, sal slegs Afrikaans en seTswana onderrig geskied. Waar die gebied grend aan Zoeloe-gebied, sal skole se onderrig slegs in Afrikaans en siZoeloe wees. Waar die gebied grens aan Sotho-gebied, sal die skole slegs Afrikaans en seSotho as onderrigmedium gebruik en die kort grens met Swazimeerderheid, slegs Afrikaans en Siswati. Slegs waar die gebied grens aan Engelsoorheersende gebiede van “Gauteng” sal Afrikaans en Engels toegelaat word.

Weg van die grense, binne die Boere- en Afrikanergebied, sal álle onderrig, slegs in Afrikaans wees, met ander tale, slegs as ‘n vak.

Aangesien dié BAKGAT-land (Boere Afrikaner Kos Gebied in Afrika Toekoms), se grensgebiede hoofsasklik op kosproduksie geskoei sal word, sal 50 sateliet-landboukolleges op die 50 groeipunte opgerig moet word, elkeen óók slegs met tweetslige onderrig soos die skole, naamlik: Afrikaans/Tswana; Afrikaans/Zoeloe; Afrikaans/Sotho ens.

Sodra die Tswana, Zoeloe en Afrikanergebiede, as volwaardife State kan funksioneer, kan hulle die VSSA vorm (Verenigde State van Suider Afrika) en verdrae sluit met Botswana, Lesotho en Swaziland, om die eerste ses State te vorm. Later kan ‘n Xhosa en Bruin of selfs SanBoesman of Richtersveld-Staat ook deel word, selfs Namibië…

Géén Sondagwerk sal in dié gebied toegelaat word nie, slegs noodsaaklike dienste, melkerye en versorging van mens en dier of kallers in putte…

Die ontstellende berig hieronder, het my gou dié laat skryf. Dit is meer as net ‘n pypdroom…

Voorstelle vir verbetering van dié plan, sal verwelkom word. Geen politieke partye mag voorstelle maak of deel van dié plan vir Afrikanerselfbeskikking probeer plagieëer nie!

Projekbestuurdervoorstelle sal hoog op prys gestel word.

Privaatheid dalk nodig vir begin van lys.

Vyftig groeipunte kan nie nou genoem word nie, eers na detailplan gereed is met voldoende belangstelling. Die hele gebied val egter binne die grense van vorige Boererepublieke (ek dink daar was 15) (koos@rer.co.za).

***

Die persoon verwys na artikels – ons is almal op die “afgrond”

.

For years, poor governance and policy changes in South Africa have pushed skilled professionals into seeking greener pastures overseas. While this has mostly been associated with white South Africans, more recent findings show that black professionals are now more likely to jump ship.

This is according to Johannes Wessels, director of entrepreneurial non-profit, The Enterprise Observatory of South Africa (EOSA), who highlighted some alarming findings in the Department of Home Affairs’ 2017 white paper on emigration.

For every professional immigrating to South Africa – eight professionals are emigrating, the researchers found, and while a large number of white professionals were making the jump, in recent years, the annual number of black professionals leaving South Africa exceeds the tally of professional white emigrants.

The researchers found that between 1989 and 2003, over 120,000 of the 520,000 mainly white emigrants had professional qualifications (one in four) and SA lost 7% of its total stock of professionals.

“Considering that the 1990 to 2003 emigration of skills continued despite the return of stabilisation under Mandela and Mbeki, one can easily state that at least a similar number of white professional people have left between 2004 and 2018 – amounting to at least a quarter million of white professionals,” Wessels said.

“(However), the last phase of the Zuma catastrophe as well as the embrace by the ANC of expropriation without compensation have led to an acceleration of skilled emigration: this time from all race groups.”

According to Wessels, taking the findings of the white paper into consideration, it can conservatively calculated that at least 400,000 professionals have left South Africa.

“This contributes to the shrinking percentage of high income households, as well as removing people in high personal tax brackets as contributors to SARS,” he said.

Why people are leaving

While white South Africans are more likely to leave due to various “push” factors – like fear of change and lack of opportunities open to professionals (due to BEE and other government policies) – it also boils down to ineffective governance, and shunning progressive development for cadre deployment.

“At township level, the disgruntled resorted to service protests,” Wessels said.

“At professional level, they packed their bags and headed to the emigration counter with highly skilled blacks now outnumbering their white counterparts, bound in solidarity by a deep non-racial gatvolheid in the slide into corruption, lawlessness, dismal public services and the undermining of property rights.”

At investor level, South African businessmen have emigrated through FDI: fixed investment by South Africans abroad exceed fixed investments lured to our shores, he said.

Wessels said that the government needed to urgently implement several interventions to not only curb to loss of much-needed skills through emigration, but to also bring skills back to the country to grow the economy and build a better country for all.

Failing to do so, “the ranks of the Patrick Soon-Shiongs and Elon Musks (will be expanded) and countries like Mauritius and Botswana (will be enabled) to progress while the vision of the National Development Plan will fade into pure fiction,” he said.

**

From 1990 to 2003 South Africa lost 7% of its professionally qualified people, predominantly high-skilled whites.  After some stability that came during the high growth Mbeki-Manuel years the exodus was re-triggered by the growing ineptitude of an administration that radically transformed departments and state-owned enterprises (SOEs) into little more than facades.

Ten wasted years: Preferring “Dumbing Down” to “Productive Knowledge”

  • For every one professional immigrating to South Africa eight professionals were emigrating.
  • White professionals emigrate due to push factors that include fear of change and opportunities open to professionals.
  • In recent years, the annual number of black professionals leaving South Africa exceeds the tally of professional white emigrants.
  • Whilst the NDP prioritises skills acquisition to further inclusive growth, Government has not devised or implemented adequate policy & strategies for retaining and/or recruiting such skills.
  • Between 1989 and 2003 120 000 of the 520 000 mainly white emigrants had professional qualifications (one in four) and SA lost 7% of its total stock of professionals.

July 2017 – WHITE PAPER ON INTERNATIONAL MIGRATION FOR SOUTH AFRICA
http://www.dha.gov.za/WhitePaperonInternationalMigration-20170602.pdf

and

To accomplish this, Wessels highlighted nine interventions that need to be done – before the 2019 elections:

  1. The inefficiency of the police service – considered as one of the 20 most inefficient in the world and the cost of crime for business as the fifth highest – has to be tackled;
  2. The high costs of state monopolies should be addressed by creating competition. That implies breaking up and privatising the majority of SOE components.
  3. Declare a moratorium on BEE;
  4. Revamp the top four tiers of all municipal staffing levels (including the police service) by ensuring incumbents meet the requirements of these positions and stop the practice of making mice managers of cheese factories rather than competent people;
  5. Free all firms with an annual taxable income below R50 million from the constraints of collective bargaining;
  6. Enter into port management arrangements with at least four consortia to ensure more efficient ship turnaround times as well as immediately slashing tariffs to at least the international average whilst committing to privatising the ports by not later than 2023;
  7. Announce the introduction of a voucher system for parents to choose schools for their children in at least two pilot provinces, preferably Gauteng and the Western Cape as from January 2020;
  8. Transform the SETA system by giving employers flexibility to choose from the total range of accredited training courses;
  9. Cut national Cabinet to not more than 20 ministers.

    https://businesstech.co.za/news/business/292532/9-things-government-needs-change-right-now-or-risk-facing-further-decline/

Een gedagte oor “Ontwikkeling – vooruitgang: Selfbeskikking”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s