Plaasaanval – Farm attack (Pretoria)

10 Januarie 2019 – Plaasaanval – noord van Pretoria (Tswane) – het ongeveer 02:00 plaasgevind.   Drie terroriste het die eiendom van Joost en Aletta Viljoen in Haakdoornboom, Pretoria betree en Joost erg aangerand op sy kop en arms.   Joost is 77 en  Aletta 78. Sy is bedlêend nadat sy haar heup gebreek het.     Die huis is geplunder sowel hul wit Hundai Getz is gesteel.    Daar word dringend gesoek vir ander blyplek vir die 2 bejaardes.   Medium grootte volwasse doeke en ook “linensavers” word benodig.  Joost is in die Tshwane distrik hospitaal geneem vir mediese sorg terwyl Aletta  by ‘n pastorie in Pretoria Noord versorg word.    Hulp sal waardeer word. Kontak gerus vir Irene Pelser by 0849418530 of Mariana Kriel by 0849525837.  Joost and Aletta Viljoen were attacked by 3 terrorists in their home at Haakdoringboom, Pretoria.   They were overpowered in their bedroom. Joost is seriously injured (head) in hospital at this stage.   Everything was stolen, including their Hundai Getz.  Please assist if you are in a position and pray for them.
viljoen aanval

Advertisements

Een gedagte oor “Plaasaanval – Farm attack (Pretoria)”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s