*
In 1863 the Durban Council bought 70 oil lamps and 40 Iron lamp-posts to provide lighting to the main thoroughfares. These operated at a cost of 400 pounds a year until electric lamps replaced them.
Volgens inligtingstukke vanaf 1863 het die Durbanse Raad 70 olielampe en 40 ysterlamppale aangekoop om beligting vir die hoofverkeersare te voorsien. Dit het teen ‘n koste van 400 pond per jaar gefunksioneer totdat elektriese lampe hulle vervang het. Daar was sowat 5000 inwoners in die area.

Daar is ‘n magdom interessante inligtingstukke wat die bestaan van al die Boere republieke en kolonies reflekteer. Of hierdie geboue reeds daar was, voor dit ontwikkel is, sal niemand weet nie. Hoe oud, sal niemand weet nie, was hulle ook toe onder modder, dit kom by baie so voor asof dit wel die geval is.
Heelwat inligting en veral argitekteuur bevat geskiedkundige konneksies selfs tot lank voor die ontstaan van die Boere republieke. Sommige geboue word dit as “founded” genoem. Verwys ook na die ‘Tartaria argitektuur in al die ou geboue, regdeur die land, en veral ook die Boere republieke. Van die geboue regoor die land, kom voor dat hulle baie ouer is as wat gedink word hulle bestaan. Daar is baie inligting wat ontbreek in al hierdie geboue, wat vanselfsprekend is.
*
1899. The ‘Blue Jackets’ (Naval Brigade) being cheered on by Durbanites as they march in front of the Town Hall, Anglo-Boer War years.

1899. Die ‘Blue Jackets’ (vlootbrigade) word deur inwoners van Durban toegejuig terwyl hulle voor die stadsaal verby marsjeer – tydens die jare van die Anglo-Boereoorlog.
*
The Durban Light Infantry marching down West Street, 1899 – 1901.

Die Durban Light Infantry wat in West straat afmarsjeer, 1899–1901.
*
The Durban Volunteers marching in West Street, Durban 1899.

Steeds in Durban, hier kan heelwat huise waargeneem word.
The business premises of ‘Ward and Salmonds’, with ‘Greenacres’ beyond. West Street, post 1903.

Steeds in Durban, Wes straat, kan gesien word hoe die straat en trems geloop het. Let op die geboue se antennas. Waar is al die elektrisiteit opgewek?
*
West Street, Durban, showing the Point electric tram passing the departmental store ‘Harvey Greenacres’.

West straat, Durban, wat wys hoe die Point-elektriese trem by die afdelingswinkel ‘Harvey Greenacres’ verbyry.
**
Trams in Durban (Andre Hoffman)

1946 Durban

*
Original bridge crossing the Umgeni River, Durban

Een van die baie ou brue, Umgeni Rivier, Durban.
*
Durban in 1890 – Tollgate in Berea road

Daar was ook reeds tolpaaie in 1890, Berea
*
A photograph of an ox-drawn wagon, with the Railway Shed and Durban Railway Station in the background. Where the man stands with arms akimbo, is the present corner of Gardiner and West streets, later the location of the Natal Bank. Note the rutted nature of the road surface.

’n Foto van ’n ossewa, met die spoorwegloods en die Durban-spoorwegstasie op die agtergrond. Die plek waar die man met sy hande in sy sye staan, is die huidige hoek van Gardiner- en West straat – later die terrein van die Natal Bank. In hierdie tye was daar nie teerpaaie nie.
Let op die ongelyke, deur groewe gemerkte toestand van die padoppervlak. Dit was beslis nie teerpad nie.
*
The somewhat tatty nature of early West Street is evident in these images. Ruts, sand drifts, animal dung and discarded debris give early Durban the look of a frontier town. It did not take long for the town councillors to establish a health board that oversaw these issues.

Die ietwat verwaarloosde toestand van die vroeë West straat is in hierdie beelde sigbaar. Spore, sandduine, dieremis en afval gee aan die vroeë Durban die voorkoms van ‘n grensdorp. Daar was nie teerstrate nie. Dit het nie lank geneem vir die destydse owerhede om ‘n gesondheidsraad in te stel wat toesig oor hierdie kwessies gehou het nie.
*
A photograph of the Town Hall and West Street during Queen Victoria’s Jubilee Celebrations.

’n Foto van die Stadsaal en Weststraat tydens koningin Victoria se jubileumvieringe. Daar was nie teerpaaie nie, tog was hier die statige geboue en min voertuie, maar trems.
*
Illustration of West Street with the Town Hall in the background, and a single-decker horse-drawn tram, 1889.

Hier is ‘n tekening of illustrasie van West straat met die Stadsaal op die agtergrond, en ‘n enkeldek-perdetram, 1889.
*
A photograph of a busy West Street before the days of the electric trams. Note the horse-drawn trams and the rickshas plying their trade along this important street

’n Foto van ’n bedrywige Weststraat van voor die dae van elektriese tremwaens. Let op die perdetrems en die riksjas wat in hierdie belangrike straat hul dienste aanbied.
*

Photographs recording the southern side of West Street, looking west towards St. Joseph’s Roman Catholic Church in the distance, and recorded before the tram lines were laid. The image (below) was photographed in 1895 after the horse-drawn trams began operating. A comparison reveals substantial upgrading of commercial buildings.
Foto’s wat die suidelike kant van Weststraat vasvang – met ‘n uitsig weswaarts na die St. Joseph’s Rooms-Katolieke Kerk in die verte – en geneem is voordat die tremlyne aangelê is. Die beeld (hieronder) is in 1895 afgeneem, nadat perdegetrekte trems in gebruik geneem is. ‘n Vergelyking toon aansienlike opgraderings aan kommersiële geboue.

*
Durban Police Station and Drill Hall, West Street, 1908.

Polisie stasie 1908
*
A photograph of two Zulu Borough Policemen standing beside one of Durban’s early street lights. West Street.

https://grahamlesliemccallum.wordpress.com/2015/06/13/west-street-durban-pictorial-history/
*
READ MORE:
Geboue: standaarde skole, werke
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*
[…] Durban streets Memory lane […]
LikeLike
[…] Durban streets Memory lane […]
LikeLike