* Word die antieke dorpies en stede ingesluk deur die hitte, golwe van sand en woestyn? Chinguetti is in Noord-Mauritanië geleë en dit word ook die sewende heiligste stad in Islam genoem. Dit is volgens hul antieke waardes, die tuiste van sommige van die wêreld se belangrikste Middeleeuse Korantekste. Dit is in 777… Continue reading Skatte van Afrika
Kategorie: Food – Voedsel
Voedsel – Dr Li
*Sonder water en voedsel kanons nie oorleef nie. Dr Li verduidelik in sy boek dat elkeen van ons nie voedsel moet vrees nie, maar dit stadig en verseker geniet. Dit is ook op verskillende beeldmateriaal tot ons beskikking om te luister wat hy oor voedsel kwytraak. Dis belangrik om daaroor te praat, veral… Continue reading Voedsel – Dr Li
Landbou, voedselproduksie en besoedeling
* Hoe kan al hierdie probleme wat gesamentlik ervaar word, voorkom word om voedselsekerheid op elkeen se tafel te besorg? Misdaad speel 'n groot rol om voedsel op ons tafels te kry. Veilige voedselproduksie word heelwat oorskadu met negatiwiteit. Organiese boerdery is ‘n benadering tot gewas en diereproduksie wat die gebruik van natuurlike insette… Continue reading Landbou, voedselproduksie en besoedeling
Voedselproduksie en grond “hervorming”
* Sommige inligtingstukke en artikels wat in parlement gebeur, rym nie altyd met mekaar nie - verwys na Hansards, wetgewing en ook die 1996 grondwet. Plase wat 'geannekseer' word deur die ANC (deur middel van grondeise) is beslis oor die algemeen nie uitgedeel om voedsel te produseer nie. Heelwat hiervan, wat miljoene hektaar beloop,… Continue reading Voedselproduksie en grond “hervorming”
Verskroeide aarde – Scorched earth
* Wat gedurende die Anglo-Boere oorloë gebeur het met die Boere republieke in suidelike Afrika se plaashuise, bates en voedsel op die lande is dat alles afgebrand is deur die terroriste wat ons voorgeslagte kom aanval het uit Engeland, sekere militêre magslede van Britse statebondslande en ook Afrikaners uit die Kaapkolonie wat hulp verleen het. … Continue reading Verskroeide aarde – Scorched earth
Farm attacks, tortures and killings in South Africa
* More than 40 million ethnic people do live on the claimed land, CPA or Trustlands since 1994 and even before 1900 it was theirs. Black chiefs and people occupied those areas just after 1810. It was not forced onto them and they did not buy it from anybody. For sure, nobody do have problems… Continue reading Farm attacks, tortures and killings in South Africa
Food security – Voedselsekerheid
* From America - Alex Newman. There is a catastrophic food shortage being engineered right now by global elites for the purpose of subjugating humanity, journalist Alex Newman tells Dr. Lee Merritt in this interview on her Brighteon TV show. From destroying the supply chain and paying farmers not to grow food, to restricting… Continue reading Food security – Voedselsekerheid
Lettuce – Slaaiblare
* Slaaiblare gee nie net kleur aan ons voedsel nie. Dit word gebruik in verskillende slaaie, toebroodjies, vir vitamien-skemerkelkies en selfs sop. Dit het ook medisinale waardes wat baie buite rekening laat of kennis dra nie. Baie sal nie van die smaak van slaai hou nie, maar gekombineer met ander voedselsoorte, bly dit sappig en… Continue reading Lettuce – Slaaiblare
CPA’s in SA – 2021
* Soos hare op 'n hond se rug, word grondeise na 1994 voortgesit. Sekere volke eis grondgebiede op as hulle sin, dit word as hul eie gebiede verklaar en geregistreer as CPA's. Deurgaans is daar groot begrotings wat plaasvind, tog bly die armoede vassteek soos 'n hond wat al die hare verloor het. Hier en… Continue reading CPA’s in SA – 2021
Aztec civilization
Die Plekkies in die son is nie altyd waarneembaar nie. Is daar iets te leer van hierdie vorige gemeenskappe wat ook vernietig is ? Verseker is daar heelwat inligting beskikbaar en wat bruikbaar is. Enige volk kan baat vind by so iets waar gemeenskappe hulself selfversorgend maak en handel dryf met mekaar. Nederland het… Continue reading Aztec civilization
Food chain*Voedselketting
Kan die voedselketting se gedagtes gelees word of is dit omdat tegnologie verbeter het om die waardes van voedingswaardes daar te stel vir ons om te gebruik? Uit vorige ervarings is ook gebruik gemaak van aantekeninge oor sekere siektes wat voorkom as daar tekorte in sekere voedselsoorte is. Eet elke dag net 'n… Continue reading Food chain*Voedselketting
Onteiening ‘n tydbom – geen voedsel
Indien die kommunistiese regering en hul blank verligte vennote, nie hul korrupsie stop nie, nie ontslae raak van hul rassistiese en diskriminerende wetgewing teenoor blankes, tewete swart bemagtiging nie en hul onteiening wetgewing uitvoer, is dit 'n kwessie van paar maande dan gaan daar moontlik geen voedsel wees in die land nie. Dit het die… Continue reading Onteiening ‘n tydbom – geen voedsel
South Africa – KZN province – Operation Vula – RASET – B-BBEE legislation
Al hierdie verskillende planne van die anc en fondse wat toegeken word, word onder wetgewing as "wetlik" gedoen en dit vloei in op die legkaart van die 1996 Grondwet. Veral onder swart bemagtiging (B-BBEE en AA) wat al vir 26 jaar gedoen word, wat daar teen die blanke minderheidsvolk gediskrimineer word. Ramaphosa dryf die B-BBEE… Continue reading South Africa – KZN province – Operation Vula – RASET – B-BBEE legislation
Suid-Afrika – Potjie – South Africa
Before the arrival of the settlers, migrants to Southern Africa had learned the use of the cast iron pot from Arab traders and later the Portuguese colonist. These cast iron pots perfectly suited the nomadic lifestyle of the indigenous tribes and Voortrekkers during the 17th and 18th centuries. The Voortrekkers traveled with their pots hooked under their… Continue reading Suid-Afrika – Potjie – South Africa













