Ramaphosa – swart bemagtiging kommissie

2000 - Ramaphosa chaired the Black Economic Empowerment Commission, which helped establish South Africa’s broad-based empowerment policies.  That started in 1998.    Here also very important opinions during the 2000 discussions in Parliament.   (B-BBEE) Black Economic Empowerment (BEE) is a racially selective legislations launched by the South African government to redress the inequalities of Apartheid by giving black (Blacks, Coloureds and… Continue reading Ramaphosa – swart bemagtiging kommissie

Soros bedrywig in Suid-Afrika

Hoe edel van Soros en sy organisasies en assistente of raadgewers wat vir hom werk,  as hulle dink ons is almal onder 'n kalkoen uitgebroei.  Paddas bly nie verewig in 'n warm pot sit nie.   Swem gerus maar in jul eie potjie.  Grou 'n gat vir 'n ander en jy kom self nooit uit daardie… Continue reading Soros bedrywig in Suid-Afrika

Swart bemagtiging – B-BBEE

Spesifieke artikels word oor swart bemagtiging geskryf omat dit ons as blanke volk direk raak en menseregte skend.   Hansards word nie deur myself geskryf nie, maar word gereeld gebruik as bewysstukke wat in werklikheid agter ons blankes se rue gebeur.  Swart bemagtiging is die euwel van ons tyd, is 'n misdaad teenoor elke blanke en… Continue reading Swart bemagtiging – B-BBEE

Wetgewing in Suid-Afrika

Ramaphosa is van voorneme om nog wette te onderteken - enige president van 'n land onderteken hul wetgewing.  Heelwat wette gaan onder hand deur en meestal is hierdie wetgewing wat ook swart bemagtiging insluit en spesifiek vir swart bemagtiging vervaardig om te implementeer.   Wie word geraak?  Besluit self daaroor of jy, jou maatskappy of organisasie… Continue reading Wetgewing in Suid-Afrika

Gemaskerdes

Soms kruip die gemaskerdes weg agter veel vals vlaggie projekte.  Dis 'n siek, skynheilige, kommunisties-gemanipuleerde land waarin ons lewe,  wat gevul is met daaglikse misdaad, korrupsie, moorde, verkragtings, dwelmverslawing - alles wat deur owerhede en hul agente self geskep is om ons almal uit te wis en terselfdertyd mildadige inkomste verdien.  Misdaad het vir sommige… Continue reading Gemaskerdes

RASSISME – RACISM

Die doel van Swart bemagtiging is om ons blanke volk totaal en al ekonomies te ontmagtig en te vernietig.  Die ANC regering se hele beleid en al hul wetgewings, selfs die grondwet is gevul met rassisme en diskriminasie teenoor alle blankes in Suid-Afrika.  Dit opsigself is 'n Internasionale misdaad om teen ander volke se velkleur… Continue reading RASSISME – RACISM

Konserwatiewe blanke bevolkings se deelname in Suid-Afrika

Hoekom moet ons pa staan vir al hierdie uitspattige hoë salarisse - hierdie elites in Parlement wat blanke liberales insluit, voel vir ons konserwatiewes niks en nog minder is daar enige wetgewing of beleidsdokumente of selfs in hul saamgevoegde grondwet wat ons menseregte beskerm nie? Daar word geen poging aangewend om regverdigheid te laat geld… Continue reading Konserwatiewe blanke bevolkings se deelname in Suid-Afrika