* Koalisies het nog nooit in Suid-Afrika gewerk nie. Die politieke speelballe het in eeue niks positiefs opgelewer nie. Nie eers na die era, die 1994 mandela - np nasionale eenheid regering wat ook saamgekoek het nie. Dertig jaar later, 2024 is dit nie 'n nuwe konsep nie, dis identies wat was. APARTE GEBIEDE… Continue reading Jo-jo politieke speletjies in SA
Kategorie: munisipale koalisies
SA Koalisies onuitvoerbaar
* Klink die Britse statebond bekend - NIKS anders as besetting van Boere republieke, sowel kroongebiede en reservate, vir al die minerale rykdomme en Kaapse seeroete om dit te beheer. Die sisteem beheer steeds Suid-Afrika. Koalisies is en word al vir dekades op nasionale, provinsiale en munisipale vlakke "bedryf", maar daar is nooit bevredigende oplossings… Continue reading SA Koalisies onuitvoerbaar
Politieke speelballe
* Politieke partye poets behoorlik hul eie agendae. Sommige politieke partye is oop en bloot reeds besig met twee en selfs meer agendae op hul onderskeie tafels. Die maan en sterre word gereeld voor verkiesings wat plaasvind belowe, tog gebeur dit gereeld dat alle beloftes met die maan en sterre verdwyn. Vals beloftes word uitstekend… Continue reading Politieke speelballe
Dertig jaar PLUS se afbreek in SA
* Diegene wat gerieflik met hoë inkomste en heelwat byvoordele ontvang, en op die groen stoele in Parlement sit, wat beheer uitoefen, het eerstens die rooi rewolusie en vernietiging toegelaat. Hulle neem die besluite om alles in Suid-Afrika af te breek. Daar word soms 'harde woorde' in parlement geuiter deur misnoeës wat teen radikale… Continue reading Dertig jaar PLUS se afbreek in SA
Dekades van donker Koalisies in SA
* Dis juis politici wat jare magsdeling en politieke blyspel probeer speel, staande hou en opbou met hul samesprekings vir koalisies en magsdeling veral op plaaslike en provinsiale regeringvlakke. Ook op Nasionale vlak. Dieselfde pad is tydens Kodesa samesprekings gevolg. Dit is bykans 30 jaar later en daar is nog geen wonderwerke van opregte… Continue reading Dekades van donker Koalisies in SA
Veelparty koalisie skemas
* Multi-kultuur organisasies, bewegings en selfs koalisies het reeds sedert Kodesa en 1994 ontstaan. Almal van hulle dra by tot die vernietiging van volke. Dis niks vreemds rakende koalisie vormings nie. Die DA se 'maanskoot' ideologie klink soos iemand wat net te gereeld vir die maan loer en dan verwag dat dit die son… Continue reading Veelparty koalisie skemas
Ramaphosa: Weermag – besoedelingbeheer
Ons land lyk oral sleg - as dit nie die besoedeling van die Vaalrivier en dam is nie, is dit die Oranje of ander riviere. Pateties dat munisipaliteite nie hul Verordeninge nakom of selfs staatsdepartemente en ministers wat nie die besighede opvolg wat besoedel, hetsy lug, water of see. Volgende foto's is in Midrand geneem. … Continue reading Ramaphosa: Weermag – besoedelingbeheer
Swart bemagtiging/onteiening
Back economic empowerment - B-BBEE or BEE and Expropriation of land and all other properties. Expropriation included all properties, land, equipment, shares, salaries, everything. When FW de Klerk and Mandela / Tutu called us a "rainbow nation" it was false, because there is no rainbow nation in South Africa. A rainbow is not a… Continue reading Swart bemagtiging/onteiening
DA and its coalitions/ koalisies
During the 2016 municipal elections, the Democratic Alliance says it has entered into coalition agreements with a number of smaller opposition parties. “The DA today announces that we have entered into arrangements to bring together a broad coalition of the Congress of the People (COPE), African Christian Democratic Party (ACDP), Freedom Front+ (FF+) and… Continue reading DA and its coalitions/ koalisies





