DA and its coalitions/ koalisies

During the 2016 municipal elections, the Democratic Alliance says it has entered into coalition agreements with a number of smaller opposition parties.      “The DA today announces that we have entered into arrangements to bring together a broad coalition of the Congress of the People (COPE), African Christian Democratic Party (ACDP), Freedom Front+ (FF+) and United Democratic Movement (UDM) – as well as the IFP.
Almal feitlik ten gunste van swart bemagtiging.   Swart bemagtiging en regstellende aksie, sowel grondhervorming of oneiening sonder vergoeding.   Daar is oplossings vir ons as volk, die wil moet daar wees om ‘n mandaat te kry vir selfbeskikking (volle onafhanklikheid).

Image result for maimani photo

(ANC LITE – DIE BLOU LINKERBEEN)
(ANC LITE – DIE ROOI LINKERBEEN) (RADIKAAL)

**

Maimane noted that none of the parties are merging, and all would remain independent.

He said that coalition politics is not new in South Africa. “We pioneered it in Cape Town. It gave effect to political change.”

“The DA is perfectly positioned to lead coalition governments that will form the blueprint for governing coalitions at provincial and national level in the future.”

It comes after EFF leader, Julius Malema, said that while it will not form a coalition with the ANC or DA, it will support the latter in the major metros including Johannesburg, Tshwane, Nelson Mandela Bay and Ekurhuleni.

Maimane welcomed the EFF’s commitment to vote for DA governments.

“What happened to the EFF? We negotiated in good faith. We were clear about who we are. We would never agree on ideological issues.

“I welcome that they said today they will vote with us.”

The DA leader said that the DA entered into discussions with just about every political party with the exception of the ANC.

“The ANC was not approached because it is our view is that the ANC already has too much power, and wherever possible, the opposition should stand in solidarity with the people who have been misgoverned by the ANC, and should together take over councils to show that there is an alternative way in which better services can be delivered, jobs created and corruption can be cut.”

Maimane said Solly Msimanga will be mayor in Tshwane and Athol Trollip will be mayor in Nelson Mandela Bay.

Mayorship in the City of Johannesburg remains in question as no party has an outright majority, with the EFF abstaining from forming any coalitions with either the DA or the ANC.

EFF leader Julius Malema has said that the party is willing to conditionally vote with the DA in Joburg, Tshwane and Nelson Mandela Bay, however. He said the party will not compromise on service delivery due to ideological differences.

This indicates that there could be a good chance that the DA’s mayoral candidate in Joburg Herman Mashabe could also be leading the city.

“While coalitions are complex and are sometimes difficult to manage, we are optimistic that we can form governments that are united by the one galvanising force which is the delivery of better services to the people of South Africa and in so doing moving South Africa forward again,” Maimane said.

This is how major metros stand:

Nelson Mandela Bay

  • Seats needed for majority: 61
  • DA seats: 57 (need 4)
  • ANC seats: 50 (need 11)
  • EFF seats: 6
  • UDM seats: 2
  • AIC, UFEC, COPEACDP, PA seats: 5 (1 each)

Tshwane

  • Seats needed for majority: 108
  • DA seats: 93 (need 15)
  • ANC seats: 89 (need 19)
  • EFF seats: 25
  • VF Plus seats: 4
  • ACDP seats: 1

Joburg

  • Seats needed for majority: 136
  • ANC seats: 121 (need 15)
  • DA seats: 104 (need 32)
  • EFF seats: 30
  • IFP seats: 5
  • AIC seats: 4
  • VF PlusACDP, ALJAMA, UDMCOPE, PA seats: 6 (1 each)https://businesstech.co.za/news/government/133536/da-announces-coalitions-with-smaller-parties/***

    VOLKSOPINIE

    Moet nooit jou beginsels of volkwaardes oorboord gooi nie.   Stemreg in Suid-Afrika is en bly geslote, dus weet niemand waar jy jou kruisie trek nie.  Koalisies, egter word meestal gemanipuleer en word normaalweg met ‘n meerderheid van ‘n minderheid “afgedwing”.  Sonder ‘n koalisiestem is selfs so ‘n meerderheid nie altyd meerderheid in ‘n stadsraad nie.

    Wat dan daarna?   Koalisies is ‘n gevaarsone en sal dit altyd so beskou.  Dit verklein die onreg en omskakel die skending van menseregte as regverdig teenoor ander volksgenote doelbewus uit.   Sodoende word wetgewings in die guns van swart bemagtiging vergroot en nie verbied nie.   Dit help nie veel as daar later klagtes aanhanging gemaak word oor die toedrag van sake, spesifiek op die skending van menseregte,  as daar ‘n koalisie verbinding was nie.

    Toegevoegde politieke waarde of beleidsisteme word maklik met ‘n stem breedvoerig bygevoeg by die meerderheid opposisie om swart bemagtiging politieke partye te steun.    Sodoende word die steun vir swart bemagtiging vergroot, dat selfs “minderhede wat koalisies vorm” dit dan uiteindelik steun.  So word besighede uitgebou in die munisipale gebiede sonder dat ‘n haan kraai na die swart bemagtiging wetgewing.

    Swart bemagtiging en regstellende aksie is rassistiese en diskriminerende wetgewing en gaan spesifiek oor ‘n onreg en oor skending van menseregte teenoor die blanke minderheidvolke.   Sodra steun gegee word aan koalisie partye wat swart bemagtiging steun, word soetsappighede vertel dat swart bemagtiging wetlik reg is en sien heelwat blankes dit ook so in, dat daar nie gediskrimineer word nie.  Daarom word dit in wetgewing vervat, maar dit beteken nie is reg teenoor blankes nie.  Dit is en bly skendings.

    Omdat die minderheidsparty in die koalisie, wat nie swart bemagtiging steun nie, hulself verbind tot die meerderheidsbeleid, wat swart bemagtigingsbeleid insluit, groei die swart bemagtiging steun dus in daardie rigting en sien ander wat swart bemagtiging nie steun nie, dit as deel van die meerderheid wat dit wel voorstaan en implementeer.  So word heelwat blankes benader en gebreinspoel teen hul eie mense se ondergang.  So ontstaan daar ook konflik op grondvlak van ons eie volke, omdat die een wat die koalisie gevorm het, as ‘n bedreiging beskou word.

    Dus word die blanke minderheidsvolke selfs onder ‘n koalisie aangepor, meegesleur en verloor ons nie net ons selfbeeld nie, maar volkwaardes, kultuur, tradisies, taal en wat daarmee gepaardgaan.    Dit word ‘n gewoonte wat aangeneem word en manipulasie volg gemaklik sonder dat ‘n blanke dit agterkom.  Dus word daar niks omtrent swart bemagtiging of regstellende aksie gedoen nie.

    Let op na die posisies van die “elites” wat gemaklik uit ‘n minderheidsoogpunt, steun gee in koalisies, veral in al hierdie politieke partye en “bevorderings” asook ander gemeenskaplike belange.

    ***

    Moeg vir geweld – moorde en aanrandings, wat nooit stopgesit word nie.  Dit gaan nie verbeter nie.  Inteendeel.  Ons kan iets vir onsself doen, ons hande is nie rond nie.  Pasop vir multi-kultuur en koalisie waardes, dit neem alles van jou as volk weg – dit skend al ons regte.
    Stem vir ‘n volksparty – met waardes – met eindoel van eie onafhanklike gebiede – dis ‘n internasionale reg, ons mag dit kry.  Stem Front Nasionaal.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s