Ramaphosa: Weermag – besoedelingbeheer

Ons land lyk oral sleg – as dit nie die besoedeling van die Vaalrivier en dam is nie, is dit die Oranje of ander riviere.  Pateties dat munisipaliteite nie hul Verordeninge nakom of selfs staatsdepartemente en ministers wat nie die besighede opvolg wat besoedel, hetsy lug, water of see.  Volgende foto’s is in Midrand geneem.  Nou word beweer Ramaphosa gaan die “weermag” inroep om op te ruim.   Wat van munisipaliteite moet beboet word en raak ontslae van personeel wat nie hulle werk doen nie.   Daar sit baie dooie hout op munisipale stoele.    Klokkies wat lui – slegs die Parlement kan dit goedkeur.    Het ons nog ‘n parlement of ‘n weermag?  Hoe ver het hulle al die Vaalrivier skoongemaak?


says he is giving Joburg mayor Herman Mashaba a few more days to clean up this mess or he is sending in the army to do it – Will that be the same soldiers that were deployed to assist Emfuleni Municipality in the Vaal river / dam?

Hoe moeilik is dit om sulke lekasies reg te maak of vullis te verwyder – dit word nie ers gedoen nie.  Patietse diens waarvoor mense betaal maar hopenlik neem die rotte binnekort oor wat nog meer plae kan veroorsaak waar rotte mense opvreet.

Dis Eskom – onwettige koppelings.

***

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s