Just call me hawk

We are all sick and tired of threats -  siek en sat vir dreigemente. read about ANC ANC “Freedom charter 1955” ANC Charter – C Ramaphosa Ramaphosa : B-BBEE Trustgebiede>Tuislande>Reservate   ***** Craig Montgomery    

Suid-Afrika onderstebo – failed

* Chaos en Rewolusie, protesaksies waar brandende motorbande gate in paaie brand en padgebruikers moet opdok om versekering te betaal.   Wat in Suid-Afrika het sedert 1994 nog nie deurgeloop nie?    Dienste het nie net omgeval nie, maar is totaal en al verwoes.   Besighede, kultuur historiese plekke van veral blankes, is afgebrand en beskadig.   … Continue reading Suid-Afrika onderstebo – failed

RACISM AND LAND REFORM

Wie bestuur die rassistiese wetgewing teenoor blankes?  Ramaphosa, voor hom Zuma, Mbeki en Mandela.  Hervorming en onteiening is deel van die rassistiese en diskriminerende wetgewing wat die ANC na 1994 begin het.    Farmers in South Africa claim they are being targeted in 'horrific' attacks, tortures and killings .   There are fears moves to take land… Continue reading RACISM AND LAND REFORM

Bloedgeld en korrupsie

Hulle haat die blanke boer, maar die kos is welkom, die klere wat vervaardig word. Korrupsie, moord, martelings en bloedgeld - alles deel van misdadigers se bestaansreg.   Hoe lonend het misdaad vir die regering (en hul finansiers geword.  15% bo-en-behalwe word reeds heelwat normale belastings gehef.  Dis hoekom hulle alles met uitspattige "dinner parties" kan vier,… Continue reading Bloedgeld en korrupsie

Ramaphosa – ANC – China – NWO

*Ramaphosa - Brics - China - Suid-Afrika - ANC en China en hul NWO praatjies plus fisiese dokumente in parlement SA.   Waar agter is China nou eintlik?  Brics bestaan uit 5 lande, nie net China nie, maar tog is China oral in Afrika, maar ander lande is ook in Afrika, die weste ook.     Hulle… Continue reading Ramaphosa – ANC – China – NWO

Eiendomsreg – property rights

Eiendomsreg in die 1996 Kodesa kommunistiese grondwet van Suid-Afrika was nog altyd 'n risiko, veral vir blankes, maar ook vir ander etniese volke.  Watter waarborge is daar vir een van ons blankes?  Swart bemagtiging duur voort.  Afskaffing van Afrikaans duur voort.       Verskeie ander wetgewing word in plek gestel dat almal moet dink is… Continue reading Eiendomsreg – property rights

Eiendom-Property

Die grondonteiening sonder vergoeding, wat in parlement positief aanvaar is, druis 100% in teenoor internasionale reg en wetgewing, verdrae wat die ANC onderteken het.   Ten minste bewys hierdie hele sage hoeveel die liberaal verligte FW de klerk reënboognasie grondwet werd is wat hulle by Kodesa met die ANC, Soros en Slovo (kommuniste) onderhandel het.   Die… Continue reading Eiendom-Property

Gukurahundi – Zimbabwe

  * Korrupsie, misdaad, verkragtings, moord en doodslag in Afrika en spesifiek in Zimbabwe.   Dit moes erg getraumatiseerd gewees het omdat hul eie geliefdes voor hul vermink, vermoor en soms met 'n mes oopgeslag is soos wat 'n bok of bees afgeslag word.   Hul babas uitgeslag is en so gelaat om te sterf.   Deur opgeleide soldate… Continue reading Gukurahundi – Zimbabwe

SA grondwet SA constitution

The Constitution has been changed a lot of times since 1994 and who still believe in the so-called FW de Klerk - Slovo - Soros - SACP - ANC - DA - EFF document that it is a "democracy"?   Conservatives are not part of this document at all.   There are also various B-BBEE legislations against… Continue reading SA grondwet SA constitution

ANC and land reform Ramaphosa

GEEN grondwet gaan ons regte beskerm nie, dit het in 24 jaar geen regte op swart bemagtiging beskerm nie, hoekom sal dit eiendom of bates beskerm.    Ons sit binne in 'n FW onderhandelde kommunistiese grondwet wat tydens Kodesa met kommuniste onderhandel is.   FW kan homself op die skouer klop.    Dis wat die liberaal… Continue reading ANC and land reform Ramaphosa

ANC “Freedom charter 1955”

  * Kliptown - The gathering drafted a program that carried the struggle forward for 40 years, leading to the African National Congress’ ascendancy to power in 1994. Known as the "communist" Freedom Charter, the document called for a transfer of power from the white minority to the African majority through democratic rule and the… Continue reading ANC “Freedom charter 1955”