Katalonia se boere het skoonskip gemaak in die roete en menige harte word verbly. Hulle word beloon met die Kataloniese vlae wat wapper, al is hulle nog nie onafhanklik verklaar nie, getuig dit dat hierdie mense het deursettingsvermoë om enduit te gaan. Sterkte aan hierdie mense in Katalonië, mag jul vryheid beloon word. Go… Continue reading Katalonië (Spanje) Onafhanklikheid
Hou ons oseane skoon asseblief
Klein partikels wat in wasmasjien afvalwater voorkom, beweeg ook in ons oseane in wat skadelik is vir die seelewe. Die partikels kom hoofsaaklik van klere af, tydens die vervaardiging van sekere stowwe soos poliëster. Dit sal ook lonend wees indien beter tipe filtreerders gebruik word deur plaaslike owerhede. Elke individu sowel as besighede en staatsinstellings… Continue reading Hou ons oseane skoon asseblief
Grond geskik vir landbou-doeleindes
* Slegs 22% van grond in Suid-Afrika is geskik vir landbou-doeleindes terwyl net 12% vir landbougewasse aangewend kan word. Heelwat provinsies en gebiede in Suid-Afrika is semi-woestyn andersinds is daar groot gedeeltes staatsbeheerde Sanpark wildsparke, waar daar nie landbou produksie plaasvind nie, terwyl ander gebiede te droog is om landbou volhoubaar te maak. Heelwat… Continue reading Grond geskik vir landbou-doeleindes
No Land Reform: Mineral rights to China
Me Dlamini-Zuma het 'n geruime tyd gelede beskuldigings rondgeslinger dat blankes hul grond gesteel het. Indien die persone wat so sterk voel oor diefstal moet hulle maar 'n diefstalsaak gaan open by die Suid-Afrikaanse polisiediens, en dan kan dit ook sommer verder gaan tot by die Internasionale hof. Die feite bly staan dat selfs die… Continue reading No Land Reform: Mineral rights to China
Erfenisdag (heritage day)
In Suid-Afrika is daar meer as tien etniese volke wat op alle vlakke van mekaar verskil en sommige selfs steeds uitleef in hul eie Trustgebiede (voorheen bekend as Tuislande) diegene wat dink dat aparte gebiede iets van die verlede is, moet maar oplees wat Trustgebiede behels. Die bogenoemde getal etniese volke sluit nie die ingewikkelde… Continue reading Erfenisdag (heritage day)
Grondwethof-constitutional court/
* Suid-Afrika se Grondwet is in 1996 bekragtig deur die Grondwethof. Verskeie artikels rakende die verkryging van Selfbeskikking is deur Grondwethofregters ooreenkomstig internasionale reg bepaal en uitspraak is gelewer. Elke volk het die reg tot hul eie soewereine gebied - Selfbeskikking. Photo: Copy of the document that certified the Constitution of the Republic of South… Continue reading Grondwethof-constitutional court/


