Rassisme en Diskriminasie Suid-Afrika

Na 1994 het rassisme en diskriminasie teenoor alle blankes, die Afrikaner en Boere ingetree.   Die huidige Grondwet en ander wetgewing vernietig ons volkskultuur, identiteit en ons taal: Afrikaans.  Ons is dit aan ons kinders verskuldig om op te staan hierteen.   Gaan ons verewig net krummels optel? of herrys uit ons situasie?  Rassisme teenoor Selfbeskikking – Een beteken Vryheid en die ander beteken Onderdrukking – waarvan wil jy deel wees?  Vryheid of Onderdrukking?

Image result for b-bbee photo


Rassisme en Diskriminasie gaan nie stopgesit teenoor ons blanke volke nie – tensy ons as volk ons daarteen verset.

Onteiening gaan nog minder stop as swart bemagtiging.

Daar is verskeie maniere hoe ons kan verset en een daarvan is om ons in gebiede te vestig waar ons reeds in meerderheid is en fokus op ons regte om weg te kom van rassisme, diskriminasie en hervorming wat slegs teen ons volk gemik is.

Dis ons wat moet padgee uit kommunisme uit en fokus op die ontwikkeling van ons eie gebied, ekonomie, beveiliging en om mekaar op alle gebiede te steun en ondersteun.

Bykans alle partye vandag in parlement is ten gunste van hulle grondwet en wetgewing teenoor ons om ons volk uit te wis.   Nie eers op opvoedingsvlak is ons op gelyke vlak om onderrig in Afrikaans te ontvang nie, skole wat wel Afrikaans aanbied, word as rassisties bestempel.   Skole in ou Tuislande, wat vandag Trustgbiede is, bied geleenthede in moedertaalonderrig, selfs op universiteitsvlak.

Selfbeskikking is ‘n internasionale reg om ons menseregte te herstel.

Doodsdreigemente en misdaad is aan die orde van die dag en dis slegs ons wat onsself kan versterk in eie gebiede.

After losing a court case against a school over language, a provincial education department whipped up racial hatred against white pupils, their parents and teachers.

 

Advertisements

3 gedagtes oor “Rassisme en Diskriminasie Suid-Afrika”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s