Swak munisipale dienslewering

Beloftes maak skuld sedert 1994 –  Is die armes en behoeftiges ter sprake immigrante of etniese volke?   Het die munisipaliteit wel dienste gelewer en indien wel, hoekom was die dienste so “hoog”?    Wat wel bekend is, is dat die gebiede in die eens Bophuthatswana Tuisland geval het en ingesluit is in die Tswane metropool.


Sekere gebiede in Tswane (Pretoria) Metropool word deur hierdie “afskryf van slegte skuld” geraak, naamlik

Mabopane, Winterveld en Garankuwa –  voorheen deel van Bophuthatswana Tuisland.

Nadat ek as burgemeester aangestel is, het ek namens die administrasie van die Demokratiese Party belowe om dit te doen.   Is dus ‘n geleentheid om aan te kondig dat dié administrasie tydens die onlangse raadsvergadering ooreengekom het om R371 140 786,13 van onverhaalbare skuld van behoeftige inwoners oor die hele metro af te skryf.

Die skuld sluit kragverbruik van meer as R15 miljoen in; sanitasie R31 666 435,65; eiendomsbelasting van R522 861,38; BTW van R42 283 282,93; vullisverwydering van R301 088,13; waterverbruik van meer as R222 miljoen; en rente van R20 469 388,21.   Daarbenewens het die metro R754 miljoen tydelik vir ’n tydperk van 12 maande opsygesit wat moontlik ook afgeskryf kan word

Slegte skuld afgeskryf – munisipale belastingbetalers

 

“Residents who will most likely feel more less financially burdened are residents from the so-called ‘Mawiga zone’ – Mabopane, Winterveldt and Ga-Rankuwa.   This administration has agreed to write off R371 140 786 in irrecoverable debt for indigent residents unable to afford [pay] their municipal accounts.   This is a progressive and pro-poor move by the Council and another victory for our vulnerable members of society.”

He said the write-off was in addition to a R754 million debt the Council had suspended for 12 months pending a possible write-off.

Tswane – Pretoria skryf slegte skuld af

GESKIEDENIS

Bykans ‘n jaar gelede was daar hewige protesoptogte gehou oor slegte dienste in die gebiede.   Was dit toevallig of is die “afskryf van slegte skuld toevallig” – wat word aan die belastingbetaler voorgehou?    Word die inwoners se “slegte skuld” afgeskryf omdat hulle dit regtig geskuld het.  Dienste word eenvoudig nie gelewer nie, daar was volgens ou berigte, voorheen kontrakte toegeken, waarmee die munisipaliteit (metro) probleme gehad het,  maar dan word die rekeninge aan inwoners gestuur vir “slegte dienslewering”.   Dit sal interessant wees om uit te vind aan wie hierdie tenders toegeken was en wie betaal was om diens te lewer en dan word die aaklige prentjie aan ons voorgehou dis die armes wat dit nie kan bekostig nie.

August 2017 – Sanco and MAWIGA are unhappy about blocked sewage pipes‚ leading to waste spilling onto the streets in Mabopane‚ Soshanguve and Winterveld.

Letlape said the contract of the City of Tshwane with the previous service provider had ended in July. The city is currently searching for a new contractor‚ but had allegedly failed to make temporary arrangements.

Other issues include the metro’s new one bill system‚ which combines their water and electricity bills. Letlape alleges the metro has not informed residents of the decision.

Slegte dienslewering in Pretoria Tswane metro

In September 2017 was daar steeds gepoog om die rioolprobleme wat vrylik in strate loop stop te sit en daarmee is nie sukses behaal nie.  Dus word inwoners (wat nou as arm beskou word, blootgestel hieraan).  Waar is die betrokke raadslede dan?    Woon die Raadslede dan nooit enige Raadvergadering by nie – daar is tog skakeling wat raadslede direk met munisipale dienstelewerings het.   Enige raadslid het vrye toegang tot ingenieurs en gesondheidsinspekteurs.    Riool is onhigienies, maar afgesien daarvan dat so iets onaanvaarbaar is, as tenders toegeken is.  Enige Stadsraad moet nie rekeninge aan enige belastingbetaler uitstuur as hulle nie kan dienste lewer nie.

WINTERVELDT-Residents of Winterveldt and other surrounding areas can’t take it anymore of the sewage smell.

The community members in the area of ward 29 are left destitute since there has been a flood from the sewage pipes. This problem has occurred since April this year.

Community activist Nkosinathi Nsele of Winterveldt said this is affecting them vastly and there is no help, ” The sewage drains are right in front of some house kitchen doors and smell terribly. We are afraid of diseases,” he said.

According to Nsele, they have closed the street to protest against the lack of service delivery. They were unsuccessful to get any assistance from the municipality.

“Councillor of ward 9 Manuel Maselane , has intervened to get hold of the City of Tshwane. He tried to set up appointments with the municipality,however there was no any response from them,” he added.

Gesondheidsrisiko in Winterveld

 

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s