Andrew Bolt: Winnie Mandela was a killer, not a hero

 

BOLT: Many in South African and in the Left are mourning the death of Winnie Madikizela-Mandela. And some of those mourners are frightening.

The Bolt Report is live now on Sky News Australia.  Look at the video material

Image may contain: 1 person

***

https://www.facebook.com/theboltreport/

***

Andrew Bolt gee vir ons die ware Winnie Mandela op video deur:Andrew Bolt Politieke kommentator

Winnie Mandela was with the ANC and the “liberation” – but killed their own people?   A tragegy the world do not see at all.

The following article proves that the ANC was responsible for far more “black on black” killings than the Apartheid government ever was.  And it was not the so-called “apartheid” government.   If so, why are there still 50-60 million blacks living on their old homelands, called after 1994 TRUSTLANDS or CPAs?  People from overseas must do their homework and google for quatro camps

Die ystervuis (vrou) van “amandla” winnie mandela

>

Ons in Suid-Afrika weet wie en wat Winnie Mandela is en was.   Dat sy as “hero” afgemaak word deur haar organisasie, is natuurlik nie nuus nie, dis te wagte.   Dat sy by baie ander swartes, wat nie deel is van die ANC vrees ingeboesem het is ook nie te betwyfel nie.  Mens kan dit ook in die opnames sien van die Waarheids- en Versoeningskommissie.  Waarvoor was daar nou eintlik ‘n kommissie as alles voortgaan met die swart bemagtigingswetgewings en rassehaat teenoor blankes?

Destyds was daar biljoene geskenk aan die Kommissie en dis te betwyfel of daar ooit uitbetalings geskied het vir mense wat regtig benadeel was.  Nie almal was benadeel nie, inteendeel, daar was min wat nie super ontvang het uit die sogenaamde apartheisregering nie.  Daar was duisende skole na 1955 gebou, in veral tuislande, wat op pad was om onafhanklikheid te verkry.   Elke tuisland het stemreg, vlag en nasionale volkslied gehad.  Hulle regte was nie ontneem nie.

Daar is al baie oor die Stompie voorval geskryf en daar gaan nog baie geskryf word, die African National Congress is beslis nog nie verby nie en daar is steeds baie haat, rassisme, moorde wat in Suid-Afrika plaasvind.  Grusame moorde van blanke boere wat uitgewis word, wat gemartel word, vroue wat verkrag word.  Daar is en was baie “stompies” wat verdwyn het.  Wat was die werklike rede hoekom stompie so grusaam vermink en vermoor is.

Nog grafte word ontbloot na jare van hartseer en geliefdes wat “verdwyn” het in ‘n stille grafseisoen – hoeveel moorde was daar nog, hoeveel het eenvoudig in ‘n stil graf in verdwyn?

***

Stil grafte wat uitroep More killings

Advertisements

2 gedagtes oor “Andrew Bolt: Winnie Mandela was a killer, not a hero”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s