Emily Hobhouse wrote: “poor women who were being driven from pillar to post, needed protection and organized assistance. And from that moment I was determined to go to South Africa in order to render assistance to them”.
Emily Hobhouse, was ‘n merkwaardige en respekvolle Engelse dame wat veral die Boere vroue, kinders en ou mense tydens die Anglo Boere oorlog behulpsaam was, gehelp het om weer op te staan tydens en na die oorlog, ten spyte van haar eie nasie se teenstand, haat, wrewel en oorlog wat hulle teenoor die Boere uitgevoer het. Haar vaardighede het sy aan van die vroue oorgedra wat gehelp het om uit die modder op te staan.
Waarvandaan is Emily?
Geboorte en sterfte datums: 9 April 1860 – 8 Junie 1926
Geboorteplek: St Ive, naby Liskeard in Cornwall
Sterte in London, Engeland
Ouers: Reginald Hobhouse en Caroline Trelawny
Onderrig: Tuisonderrig en na 35 maatskaplik betrokke geraak
*
In Suid-Afrika was daar heelwat armoede, juis omdat die Britse regering destyds al die plase deurgegaan het, huise is geplunder en afgebrand. Die Engelse regering het ‘n skrikbewind gevoer teenoor elke Boervrou en kind, hul aangejaag soos beeste na ‘n slagplaas van ver oor ‘n 100 konsentrasiekampe wat hulle probeer wegsteek het.
Die manne, vroue en selfs jong kinders van die Boere republieke het nie ‘n opgeleide weermag gehad nie, maar was reeds in die veld en in oorlog gewikkel met een van die grootste magte. Rebelle uit die Kaapkolonie het hul aangesluit by die Boere se saak teen die Engelse. Honderde duisende troepe uit Engeland het die oorlog kom voer teenoor ons burgers, ‘n handjievol, wat reeds twee onafhanklike grondgebiede gehad het. Waarvoor – vir Goud en diamante, wat anders? Vir mag en besetting.
Terug by Emily …
Alhoewel Emily haar teenkanting teenoor die Britse regering met die Boere oorlog uitgespreek het, het sy haar hulp tot die Boervroue van Suid-Afrika gewend. Haar eerste besoek aan Suid-Afrika het op 27 Desember 1900 plaasgevind en haar lewe verander.
Tydens haar besoeke aan die onderskeie konsentrasiekampe het sy klagtes ingedien oor die haaglike omstandighede, gebrekkige dienste, akkommodasie, voedselvoorrade, mediese sorg en uitbreek van siektes en dood was aan die orde van die dag. Wanneer sy teruggekeer het na ‘n konsentrasiekamp kon sy van die vroue en kinders nie meer herken nie weens die trauma wat hulle deurgemaak het. Hobhouse het dit vergelyk met wat in Spanje en Amerika is maar met die verskil dat die Britte op die hele volk gefokus het om alles uit te wis.
Tragies dat alles van ons voorouers uitgewis is en dat die wat oorleef het, van vooraf alles moes opbou, plaashuise wat afgebrand is en alle landbouprodukte en saad is verwoes en vernietig. Daar was hier en daar wat wel saad op ‘n manier gaan wegsteek het om nie verbrand te word nie. Hoe aaklig was die Engelse teenoor ons voorgeslagte dat daar tot uit hul eie geledere hulp opgedaag het vir ons Boervroue en kinders, maar vir baie te laat. Hierdie MAG wat alle goud en diamante wou inpalm het nie getalm om alles af te brand nie. Die minerale rykdom was totaal en al geannekseer en is vanaf 1902 uit London beheer.
Vandag, 2020 het nog niks verander nie – WIE word opdragte gegee om dieselfde tipe beleid uit te voer?
Ironies, was dit Emily se eie Engelse regering wat haar beperk het om hulp te verleen, haar hulp, bystand en opheffing, teenoor die vroue en kinders van die twee Boere republieke. Wat het dan meer agter hul teenkanting gestaan en waarom – was dit vir algehele uitwissing in kampe waar nooit dalk enige hulp verleen is nie? Waarom was Emily anders beperk om nie alle konsentrasiekampe te besoek nie? Moontlik was hul bang vir haar, dat sy gesien het hoe haar regering swartes gebruik as hulpmiddel om in hul doel te slaag? Verskroeide aarde beleid was hul einddoel.
Eendag sal klippe uitroep !!! Klippe wat in bloed deurdrenk is en massagrafte sal teen hul getuig.
*
EMILY ….
“Ek was dikwels ’n ooggetuie van wat gebeur het. Ek het gesinne gesien wat digby die spoorlyn naby Warrenton en Veertien Strome saamgehok is; ek het ’n oorvol trein gesien wat regdeur ’n hele lange nag na Kimberley toe aankruip; ek het mense gesien, jonk en oud, wat in oop trokke onder ’n versengende son naby ’n stasiegebou saamgebondel is sonder dat hulle enigiets gehad het om te eet.
“Om middernag is hulle na leë tente vervoer waar hulle in die donker rondgetas het, op soek na hul bondeltjies. Hulle het gaan slaap sonder dat daar enigsins na hulle omgesien is en sonder dat hulle enigiets te eet of te dink gehad het.
“Ek het skares van hulle langs spoorlyne gesien, in bitter koue weer, in gietende reën—honger, siek, sterwend en dood.
“Ek het nooit getwyfel dat enige van my vroulike landgenote anders sou voel as ek by die aanskoue van dit alles nie—met ’n diepgaande gevoel van ontferming, ’n vurige begeerte om die lyding te verlig.”
*
In October 1900, she formed the Relief Fund for South African Women and Children. The aim of the organisation was to “To feed, cloth, harbour and save women and children – Boer, English and other – who were left destitute and ragged as a result of the destruction of property, the eviction of families or other incidents resulting from the military operations”. She struggled to raise funds for her new organisation.
Emily arrived in Cape Town on 27th December 1900. When she had left England, she only knew about the concentration camp at Port Elizabeth, but learnt that there were 34 camps in operation. Hobhouse had a letter of introduction to Alfred Milner from her aunt, the widow of the Permanent Under Secretary at the Home Office.
From Milner she obtained the use of two railway trucks, but their use was subject to Lord Kitchener’s approval. She received Kitchener’s permission two weeks later but was restricted to visiting Bloemfontein and she could take only one truck of supplies for the camps, about 12 tons.
She left Cape Town on 22nd January 1901 and arrived at Bloemfontein within two days. The camp there housed some 1,800 people. Emily reported “that there was a scarcity of essential provision and that the accommodation was wholly inadequate.” At that time soap was listed by the authorities as a luxury but she succeeded in having it reclassified as a necessity.
Extending her visit beyond Bloemfontein, she visited camps to the south of Bloemfontein, including Norvalspont, Aliwal North, Springfontein, Kimberley and Orange River. She also visited Mafeking.
Her tour brought her back to Bloemfontein in March 1901. Within the two months since her first visit, the camp population had grown and she was shocked by what she found. She later wrote “The population had redoubled and had swallowed up the results of improvements that had been effected. Disease was on the increase and the sight of the people made the impression of utter misery. Illness and death had left their marks on the faces of the inhabitants. Many that I had left hale and hearty, of good appearance and physically fit, had undergone such a change that I could hardly recognize them.”
Emily returned to England to raise the issues with the Marquess of Salisbury and his government but there was little support from either. She wrote “The picture of apathy and impatience displayed here, which refused to lend an ear to undeserved misery, contrasted sadly with the scenes of misery in South Africa, still fresh in my mind. No barbarity in South Africa was as severe as the bleak cruelty of an apathetic parliament.” Her book on the Boer War was written in France. Emily did receive more popular support and this forced the government to set up a committee of women headed by Millicent Fawcett. Emily believed the committee was biased in favour of the government’s position and she herself was not invited to be a member. The members of the committee visited the camps for themselves between August and December 1901, concluded that they agreed with Hobhouse’s original report and recommended improvements.
With action being taken at home, Hobhouse returned to South Africa. The authorities were fearful of her visit and she was refused permission to visit the camps. Her ship docked in Cape Town on Sunday 27th October 1901 but she was not allowed to disembark. Her own health deteriorating, she recuperates in the mountains of Savoy and heard from there that the war had ended.
During post-war visits, Hobhouse set up schools to help young people learn practical skills.
https://www.angloboerwar.com/other-information/16-other-information/1847-emily-hobhouse
[…] “Geskroeide aarde”-“Scorched earth” (1) […]
LikeLike
[…] Geskroeide aarde – Scorched earth (1) […]
LikeLike
[…] moet dit self doen, dis die realiteite van bolsjevisme en kommunisme.Werkskepping onder volksledeGeskroeide aarde – Scorched earth(1)Swartes en Khoisan gebiede is ook geannekseer en Reservate of Kroongebiede gemaak, waar hulle steeds […]
LikeLike
[…] INLIGTINGABW concentration camps – Rudie Rousseau eaMonumente : Geskiedenis simbole ZARGeskroeide aarde – Scorched earth (1)ABW : The Absent-Minded […]
LikeLike
[…] “Geskroeide aarde”-“Scorched earth” (1) […]
LikeLike
[…] “Geskroeide aarde”-“Scorched earth” (1)16 Junie / June 2021Britse konsentrasiekampe Hester de BeerEnglish Crown and the BoersGedenkdag – onthou 16 Junie-June 2019 – Remember this day […]
LikeLike
[…] Geskroeide aarde – Scorched earth […]
LikeLike
[…] Geskroeide aarde – Scorched earth (1)English Crown and the Boers […]
LikeLike
[…] Geskroeide aarde – Scorched earth […]
LikeLike
[…] Geskroeide aarde – Scorched earth (1) […]
LikeLike