Volle soewereiniteit: Singapore

Enige volk het ‘n internasionale reg tot selfbeskikking en daarmee word bedoel volle soewereiniteit – eie gebied, in beheer van alles van jou as volk, kultuur, opvoeding, ekonomie, beveiliging, ensovoorts.   Om “selfstandig” te wees in ‘n gebied, beteken daar is geen waarborge in so ‘n gebied in Suid-Afrika teen rassisme, diskriminasie, eie opvoeding, taal, kultuur en etnisiteit nie. Ons is dit aan ons nageslag verskuldig.

*

https://www.worldstatesmen.org/Singapore.html

Selfbeskikking is ons enigste waarborg:  Dit is volle beheer en seggenskap van volk se voortbestaan – ons het geen magte oor ander volke nie en visa versa.

Bied Federasies ons daardie volle vryheid en soewereiniteit as ons as volk 2 gebiede het en ander het 20 gebiede?

Lees gerus op oor hoe het Singapore onafhanklik geraak.

Op 9 Augustus 1965 het Singapore van Maleisië weggebreek en onafhanklikheid verkry. Op grondvlak was daar heelwat verskille op politieke. maatskaplik, ekonomiese en ander vlakke van regerings, veral tussen die politieke partye wat die gebiede probeer beheer/regeer het.   Verskeie etniese protesaksies het dit vererger.   Daar was wel ‘n Federale regering, maar soos in ander lande, het dit eenvoudig nie uitgewerk nie.

In Suid-Afrika het ons basies dieselfde as ander dele van die wêreld.   Na 1994 het heelwat probeerslae om “een nasie” te word, gruwelik mislik –  multi-kultuur werk eenvoudig nie.  Daar is meer misdaad en moorde, sowel diskriminerende wetgewing.  Onderhandelaars vir die sogenaamde grondwet staan multi-kultuur vermenging voor en die blanke liberales het in Dakar (1986) begin daarmee om dit af te forseer op die res van ons.

Soos in ons geval in Suid-Afrika, was Federale Regering ookal ‘n aanbeveling – en sou dit wel gebeur het, sou dit nes vandag, op ‘n ramp uitgeloop het – wie sal so ‘n Federale Regering beheer? Hoe verskil dit met ons “sogenaamde demokrasie” wat uit ‘n aparte sisteem bestaan en ook Trustgebiede (kommunale regte) bevoordeel?

Een van ons buurlande, Botswana kan getuig van meer sukses wat behaal is.  Botswana is ook nie deel van ‘n “federale regering” nie. Enige ekonomie speel ‘n groot faktor – hoof faktor, hetsy konfederasie, federasie of onafhanklikheid.

On 9 August 1965, Singapore separated from Malaysia to become an independent and sovereign state.  The separation was the result of deep political and economic differences between the ruling parties of Singapore and Malaysia,[ which created communal tensions that resulted in racial riots in July and September 1964.
Negotiations were, however, done in complete secrecy. In Singapore, not only were civil servants and permanent secretaries kept in the dark, but some senior PAP cabinet members, most notably Deputy Prime Minister Toh Chin Chye and Culture Minister Rajaratnam, were also clueless.
The separation draft prepared by Barker occupied the attention of five men – Razak, Malaysian Attorney-General Kadir Yusof, Malaysian Home Affairs Minister Ismail bin Dato Abdul Rahman, Barker and Goh.
The proclamation declaring Singapore’s independence was announced on Radio Singapore at 10:00 am on 9 August 1965.   Simultaneously in Kuala Lumpur, the Tunku announced the separation to the federal parliament.  He then moved a resolution to enact the Constitution of Malaysia (Singapore Amendment) Bill, 1965, that would allow Singapore to leave Malaysia and become an independent and sovereign state.   The bill was passed with a 126-0 vote and given the royal assent by the end of the day.[29] Singapore TV also aired the press conference called by Lee at 4:30 p.m. During the press conference, Lee explained why the separation was inevitable despite his long-standing belief in the merger, and called on the people to remain firm and calm. Filled with emotions and his eyes brimming with tears, Lee had given Singaporeans a glimpse of their leader’s “moment of anguish”

Singapore se onafhanklikheid

Singapore na onafhanklikheid

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s