* Soos hare op 'n hond se rug, word grondeise na 1994 voortgesit. Sekere volke eis grondgebiede op as hulle sin, dit word as hul eie gebiede verklaar en geregistreer as CPA's. Deurgaans is daar groot begrotings wat plaasvind, tog bly die armoede vassteek soos 'n hond wat al die hare verloor het. Hier en… Continue reading CPA’s in SA – 2021
Kategorie: CPA – Hansards
Indigenous land (old homelands) – Trustland – CPA – landclaims
* Elke volk het die reg om oor hulself te besluit en te regeer in 'n eie onafhanklike land, gebied, volkskultuur, opvoeding vir kinders, universitete ensovoorts. Voor 1961 was die Tuislande Reservate of lokasies genoem vanaf 1854. Khoi san en Griekwa gebiede is Britse Kroongebiede genoem. Meeste is dit wat al die ander volke so… Continue reading Indigenous land (old homelands) – Trustland – CPA – landclaims
Afrika Mfecane – Difaqane sedert 1795
* Mfecane oorloë was beslis nie skynaanvalle waar swart teen swart of ander stamme opgestaan het nie en nog minder was dit sameswering. Daar was meer dan een Mfecane oorlog en dit het wyd gestrek net na 1800 sodat hul mekaar kan uitwis. Trekkers en pionier Boere, wat na 1836 die binneland bereik het,… Continue reading Afrika Mfecane – Difaqane sedert 1795
Trustgebiede – Trustlands (segregation)
* Politieke partye sowel lede van parlement is soms nie net arrogant nie, maar plaas verskillende monderings op as hul hul volgelinge toespreek. Daar is hierdie alewiges wat altyd beweer dat daar weggedoen is met "aparte" gebiede. En die allerbeste leuens is dat dit ons is wat daaragter sit (dis nou 1961-1994). Dis uiters… Continue reading Trustgebiede – Trustlands (segregation)
Communism: Bolshevisme – Kalergi plan
* Richard Coundehove-Kalergi is in Tokio gebore. Sy pa was die Oostenryks-Hongaarse edelman en diplomaat Heinrich Coudenhove-Kalergi en sy ma was die Japannese Mitsuko Aoyama. Hy het sy kinderjare op 'n landgoed in Poběžovice in die Tsjeggiese Republiek deurgebring en ondanks die feit dat hy die grootste deel van sy lewe in die buiteland deurgebring… Continue reading Communism: Bolshevisme – Kalergi plan
Minerale regte, belasting en regering
* Betaal is die "wet van Transvaal". Dis nie net in Transvaal waar belastings gehef en betaal word nie. Die hele land betaal dubbel en dwars belastings wat uitermatig hoog is. Eintlik teveel, veral as die minerale aan die een kant geweeg word met die handjievol belastingbetalers, wat meestal niks van die rykdomme deel nie. … Continue reading Minerale regte, belasting en regering
Ingonyama Trustgebied (en andere)
* Voor die 1994 verkiesing plaasgevind het was daar heelwat gevegte tussen die politieke groepe, veral in Natal. Tydens die Kodesa onderhandelings is ooreenkomste aangegaan met verskeie tradisionele leiers. Myns insiens geldige en wettige ooreenkomste. Beide die Zoeloe koning, Zwelithini en sy prins Buthelezi was hier teenwoordig met ondertekening. Ooreenkomste was aangegaan voor hulle tot… Continue reading Ingonyama Trustgebied (en andere)
Trustgebiede>Tuislande>Reservate en Kroongebiede
* Meer as 'n eeu gelede, was daar rekord gehou van al hierdie Reservate/Lokasies en kroongebiede en hul presiese liggings, voorwaardes aan hoofmanne (chiefdoms). Dit was net na die verskillende Mfecane oorloë tussen swart stamme en ook khoi san/ griekwas, waar gebiede wat beset is deur swart etniese groepe uit die noorde van Afrika… Continue reading Trustgebiede>Tuislande>Reservate en Kroongebiede
Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate
* WYLE DR H F VERWOERD was eintlik 'n baie besonderse en unieke mens en het oor 'n diepere insig beskik, veral in die tydvak waarin hy geleef het. Doen maar moeite, wees geduldig want daar is heelwat inligting vervat in hierdie artikel. Daar is heelwat inligting oor ons verlede, en dit kan… Continue reading Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate







