Gemene delers en onderdruktes

*  This has always been the case, but it is not difficult to guess who is behind all these revolutions to slander countries?   Possibly those who want to exercise control in the end. The violence, revolution, crime, corruption, murders have been going on for a long time and are created by the common sharers and… Continue reading Gemene delers en onderdruktes

Die Engelse ryk teen die Boere volk

* Die Engelse was nie alleen in gevegte betrokke teen die handjievol BOERE vegters, vroue en kinders in helkampe nie.   Hulle is bygestaan deur verskillende ander lande op verskillende terreine.   Honderde duisende perde is spesiaal geteel vir die doeleindes vir die Anglo-BOERE oorlog en was alles vooraf beplan en uitgewerk om die perde met stoombote… Continue reading Die Engelse ryk teen die Boere volk

Geheime organisasies van Milner-Rhodes

* Die Ronde Tafel (Round Table) - bewegings, wat in 1909 gestig is in suidelike Afrika, was verenigings van organisasies wat die nouer unie tussen Brittanje, bondgenote en haar selfregerende kolonies wou bevorder.  Heelwat ryk en bevoorregtes was (en waarskynlik steeds is) deel hiervan en was nie net uit Brittanje afkomstig gewees nie.   Dit het… Continue reading Geheime organisasies van Milner-Rhodes

Wit leuens van Brittanje en ander lande

* Brittanje en haar bondgenote (veral Statebondslande) kom vir eeue weg met leuens en vernietiging van veral minderheidsvolke, deur middel van oorlogaanslae, anneksasies, vernietiging van strukture en die verskroeide aarde beleid.    Verwys na die Britse statebond, wat met die hulp van Jan Smuts van die Unie regering beplan en uitgevoer is.  Smuts was op… Continue reading Wit leuens van Brittanje en ander lande

Boere, Britte en uitlanders

* Die Anglo-boere oorlog wat nog nooit regtig verby is nie, loop hand aan hand saam met besettings van grondgebiede en alle minerale regte in suidelike Afrika.  Dit was die Britse koloniale magte wat oral, nie net in suidelike Afrika derduisende seemyle gereis, volke aangeval en van hul grondgebiede beroof het.   Dit was hul heel… Continue reading Boere, Britte en uitlanders

SA Koalisies onuitvoerbaar

* Klink die Britse statebond bekend - NIKS anders as besetting van Boere republieke, sowel kroongebiede en reservate, vir al die minerale rykdomme en Kaapse seeroete om dit te beheer.   Die sisteem beheer steeds Suid-Afrika.  Koalisies is en word al vir dekades op nasionale, provinsiale en munisipale vlakke "bedryf", maar daar is nooit bevredigende oplossings… Continue reading SA Koalisies onuitvoerbaar

Jan Smuts – VN – Darwin – Britse ryk

* Die Britte is lief om hul hande in onskuld te was en ander te blameer vir hulle dade en wetgewings uit die verlede.   Die werklikheid word nie altyd voorgehou as die realiteite nie, maar verdraaiing van feite om ander te blameer.   Die rol wat Jan Smuts en sy handlangers, agter die skerms vir en… Continue reading Jan Smuts – VN – Darwin – Britse ryk

J C Smuts, Balfour, Zionism …

* Jan Smuts het heelwat op sy geheime agendae gehad wat enige persoon se hare laat rys.   Hy was deel van die Unie van Suid-Afrika en sogenaamd in die Boere kommando's gedien, maar hy was daar as iets anders, nie as ondersteuner vir Suid-Afrika of die Boere nie.  Hy was lid van die Britse Oorlogskabinet,… Continue reading J C Smuts, Balfour, Zionism …

Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie

* Die herhaling word waargeneem, wat 'n eeu gelede was, is vandag sedert 1994 en sal wees.  Die vorm van grondwet wat feodalisme en absolutisme vervang het, was (vals) demokrasie; die regeringsvorm, plutokrasie.   In SA is daar nog nie regtig enige vorm van demokratiese bestuur nie, want die werklike mag berus al vir dekades in… Continue reading Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie

Vanuatu – Britse statebond

* Soos Suid-Afrika (1910-1961) (1994 tot datum) is Vanuatu deel van die Britse statebond en ook voorheen deel van die Britse heersers wat die suidpunt van Suidelike Afrika probeer beheer het nadat hulle grondgebiede en minerale regte in 1902 geannekseer het.    Vandag is Vanuatu onafhanklik onder statebond. * Vanuatu is 'n dubbele ketting van 13… Continue reading Vanuatu – Britse statebond