Illegal land invasions at Rabie Ridge Johannesburg

The media called it an illegal invasion at Rabie Ridge that is on private property and it is a fact.    While those invadors said the land belongs to the government, it is not the case, it is in private hands for years but in the pipeline is a low cost housing scheme or whatever it maybe.     So why then the destruction and invasion and who are those behind the scenes?

Rabie Ridge residents fight to erect shacks on private land they illegally  occupied

*

Eienaar van die grondgebied.

Volgens die media en onderhoud is die huidige eienaar swart en die grond is etlike jare gelede (ongeveer 2016) al aangekoop vanaf ‘n blanke eienaar wat die grond glo “vasgehou” het.  Iemand moet die skuld kry.   Dis mos nie vorige eienaars se skuld dat die ANC beloftes gemaak het van HOP huise wat hulle nie gee nie.

Daar vind glo gereeld misdaad in die area plaas, terwyl die res van die land floreer onder misdaad, is beslis nie net Rabie Ridge nie.   Terwyl daar geen infrastruktuur op die grond is nie, dring die besetters aan om onwettige strukture op te rig omdat dit volgens hulle hul reg is.

Hoeveel impakstudies is op die grond gedoen is, want meeste stadsbeplanner skemas vereis dat verskillende impakstudies gedoen word voor enige dorpsontwikkeling begin kan word of geld dit weer eens net vir blanke eienaars.  Dienste verskaf vir dorpsgebiede, water, elektrisiteit, riolering, ens is ook ‘n duur uitleg en meeste eienaars van gebiede is ook nie ontwikkelaars nie.

In publieke belang word alles deur ‘n paar betogers en terroriste so opgejaag om alles om hulle te verniel of te brand.  Wie betaal die polisie hiervoor en al daardie voertuie?

*

The situation there seems calm on 13 April, after the previous days’ violence. The Gauteng Government is condemning attempted land grabs in Rabie Ridge. Chaos erupted after police fired stun grenades to disperse crowds accused of invading land illegally.  Police must do their work.

*

Wie is agter die onwettige besettings – burgers van die land, “gemeenskap” of onwettiges – dit bly steeds onwettig om enige grondgebied te beset.   En diegene wat die spul aanhits, weet dit ook.   Dit is net vanselfsprekend dat wettige eienaars hul eiendomme beskerm, waar staan dit in die grondwet dat eienaars nie ook regte het nie.

Top posisies op alle vlakke van regering, ook lede in parlement, die ANC, EFF, DA en ander beskerm almal hul eiendomme en selfs blou lig voertuie word gery om een persoon te beskerm.   Belastingbetalers betaal duur aan sekuriteit vir hierdie spul.

Is dus nie net onwettige betreders wat regte het nie, maar eienaars het net soveel en meer reg op hul eiendom wat wettig aangekoop is, terwyl onwettiges geen reg daartoe het nie.  Dus is dit die besetters wat eerstens oortree, nie die eienaars of die wat hul beskerm nie.   Hulle is besig met onwettige oproer, brandstigting, asook besoedeling.

Besetters het geen wettige reg om enige strukture op te rig nie, maar besetters dink die hele land behoort aan hulle.   Die eienaar het die grond wettig aangekoop, nie die besetters nie.    Het die grondbesetters wat buite hul magte optree, verwag om ‘n verwelkoming funksie of drankies te kry as hul onwettig grond beset wat nie aan hulle behoort nie.   Waar is hul wettige optredes gewettig?

Die afgelope bykans 30 jaar is daar reeds miljoene HOP huise aangebou en uitgedeel.   Grondeise is ingesit wat reeds afgehandel is nadat die miljoene hektaar grond uitgedeel is, met finansiële steun onder CPA wetgewing.

Selfs in die ou Tuislande of reservate /kroongebiede (voor 1900) is daar HOP / RDP huise gebou.  Daar is reeds oor die 7.6 miljoene swart wettige eienaars wat huise besit, dus waar is die onwettige besetters afkomstig van?

Die ANC het oor die 5000 plase aangekoop wat voedsel produseer het, maar die grondgebiede beteken niks, want bykans alles is verwaarloos en onbewoon.

*

Things are heating up in Rabie Ridge as private security officials fired rubber bullets at community members this morning. Police have also joined in, they’re firing stun grenades to disperse the protesting crowd.

*

‘n Dag of wat gelede, is polisiebeamptes en voertuie na Rabie Ridge in Johannesburg ontplooi nadat lede van ‘n private veiligheidsmaatskappy glo met rubberkoeëls losgebrand het op ‘n groep grondbesetters.    Dit kom te midde van betogings, wat deur die nag voortgeduur het.   Binnebande is onder meer aan die brand gesteek terwyl grondbesetters probeer om plakkershutte op privaat eiendom op te rig.    Volgens berigte is die grondbesetters glo van Midrand. Die grondbesetters voer aan dat dié grond reeds vir talle jare ongebruik is.

Grondbesettings in Rabie Ridge duur steeds voort

Rabie Ridge: One resident shot, as EFF links to protests surface

*

11 April 2021 – armed security guards and police have been deployed to prevent more than 2,000 people from an attempted land invasion in Rabie Ridge in Johannesburg. @AviweMtila is joining us live from Rabie Ridge

*

Chaos during land invasions

https://www.enca.com/news/rabie-ridge-land-not-ours-gauteng-government

*

Rabie Ridge Clinic, Johannesburg, phone +27 11 310 1977

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s