The national flag consisting of a green field (background) bearing a cross of yellow, black, and white stripes; in the centre of the flag, a red disk bears an imperial parrot encircled by green stars. The flag has a width-to-length ratio of 1 to 2. As a British colony, Dominica obtained a coat of arms of its own in 1961. The flag of Dominica was officially adopted on November 3, 1978. The yellow represents the original inhabitants, black the fertile soil, and white indicates the pure water. The centered stars symbolize the ten island parishes. The Sisserou Parrot is indigenous to the island.
*
Dominica, amptelik die Gemenebes Dominica, is n eilandstaat in Noord-Amerika met n oppervlakte van 750 km² en n bevolking van 73 543 in 2016. Dit behoort aan die Klein-Antille.
Dominica is in die oostelike deel van die Karibiese See op die grens met die Atlantiese Oseaan gelee. Dit grens in die noorde aan Guadeloupe en in die suide aan Martinique. Die hoofstad en grootste stad is Roseau.
Dominica is op 3 November 1493 deur Christophorus Columbus tydens sy tweede reis vir Europa ontdek en ná die Latynse woord vir Sondag dies Dominica – “dag van die Here”, die weeksdag van die ontdekking, genoem. Die Spanjaarde het probeer om op dié eiland te vestig, maar hulle is deur die inheemse bevolking uitgestoot. In 1632 het die Franse Compagnie des Îles de lAmérique Dominica en ander Petites Antilles vir Frankryk opgeeis, maar eers in 1690 is eerste permanente nedersettings gestig. Franse houtkappers van Martinique en Guadeloupe het in Dominica gevestig en hulle het slawe uit Wes-Afrika na dié eiland gebring. Tydens die Sewejarige Oorlog het die Britte in 1761 Dominica en ander Franse eilande in die Karibiese gebied verower en dié eiland is volgens die Verdrag van Parys in 1763 deur Frankryk aan Groot-Brittanje afgestaan.
Tydens die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog het Frankryk in 1778 met ondersteuning van die inheemse bevolking probeer om Dominica te verower, maar is deur die Britte verslaan en dié oorlog is met die Vrede van Parys in 1783 beeindig. Weens grootskaalse weerstand deur die bevolking kon die Verenigde Koninkryk eers in 1805 met die kolonisering van dié eiland begin en Dominica is by die Britse Ryk ingelyf. In 1833 is slawerny deur die Britte verbied. Tussen 1958 en 1962 het dit saam met ander Britse kolonies in die Karibiese gebied deel uitgemaak van die Wes-Indiese Federasie.
Op 3 November 1978 het Dominica van die Verenigde Koninkryk onafhanklik en n republiek binne die Britse Statebond geword. Die eiland is n gesogte vakansieplek en die ekonomie is veral op toerisme gebaseer.
https://af.google-info.org/42274/1/dominica.html
*
Roseau is die hoofstad en grootste stad van Dominica ‘n eilandnasie tussen die Atlantiese Oseaan in die ooste en die Karibiese See in die weste.
Krieket is Dominica se gewildste sport.
https://af.google-info.org/42274/1/dominica.html
*
10 Countries
Citizenship by investment is a means to secure a second citizenship and passport in another country by investing in its economy. This can be accomplished through different types of established investment options including real estate, government bonds, establishing a business, development funds, and more. There are some countries which have put there citizenship by investment programs on a halt due to the Pandemic. But, the countries mentioned in this video are still accepting application and are attracting a number of high net worth individuals from all over the world. Caribbean countries have captured top spots due to the significant changes they made to their programs. Dual citizenship from a small, peaceful nation also provides an extra piece of mind during times of instability.
https://www.youtube.com/watch?v=QJIYMt9VHew
Other countries – investment citizenships (video clip)
Moldova
Turkey
Malta
Vanuatu
Montenegro
St Lucia
Grenada
St Kitts & Nevis
Antigua and Barbuda
*
RELATED
NUUSWAARDIG
Malta
Blue Danube River – 10 countries
Africa Check – George Soros and his MasterCard – Illegals and immigrants
[…] Dominica […]
LikeLike